Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 2

Graad 6 Poësie Klastoets

Naam:

Pas kolom A by kolom B. (22)

KOLOM A KOLOM B

1) Verteller A. Elke leser kry ‘n lewensles uit die verhaal. 1)

2) A-chronologies B. Verwag nie ‘n antwoord terug nie. 2)

3) Karakter C. Persoon aan die woord. 3)

4) Chronologies D. ‘n Verklaring/verduideliking volg. 4)

5) Karakterbeelding E. Weglating van ‘n woord of klank. 5)

6) Progressie F. Persoon wat gedig skryf. 6)

7) Dialoog G. Die verhaal spring rond in tyd. 7)

8) Boodskap H. Oorloop van versreëls sonder gebruik van leestekens. 8)

9) Handeling I. Direkte woorde. 9)

10) Tema J. Woord/frase alleen geplaas. 10)

11) Konflik K. Veranderinge, ontwikkeling, vooruitgang in verhaal. 11)

12) Identifikasie L. Geluid met woorde weergee. 12)

13) Milieu M. Om ‘n woord/frase weer te sê/skryf. 13)

14) Intrige N. Plaas klem op woorde/frase wat volg. 14)

15) Titel O. Manier waarop die karakter voorgestel word. 15)

16) Spreker P. Vorm/bou van gedig. 16)

17) Rym Q. Die gevoel wat jy kry van die leesstuk. 17)

18) Dubbelpunt R. Lewensiening wat deur verhaal oorgedra word. 18)

19) Herhaling S. Inlassin. 19)

20) Kontras T. Mense of diere in die verhaal. 20)

21) Retoriese Vraag U. Vergelyking/Metafoor/Personifikasie. 21)

22) Elisie V. Naam van gedig/storie. 22)

23) Aanhalingstekens W. Innerlike/uiterlike spanning. 23)


24) Atmosfeer X. Sonnet/Ballade 24)

25) Ironie Y. Dui tydsverloop aan. 25)

26) Digvorme Z. Verhaal in volgorde geskryf. 26)

27) Digter AA.Meer as een interpretasie. 27)

28) Tipografie BB.Uiterlik/innerlik aksies. 28)

29) Enjambement CC.Twee sake word teenoor mekaar geplaas. 29)

30) Beeldspraak DD. Gesprekke tussen karakters. 30)

31) Klanknabootsing EE. Op spottende wyse die teenoorgestelde gesê. 31)

32) Parentese FF. Gebroke/Paarrym/Kruisrym Vrye vers 32)

33) Ellips GG. Die leser staan in die karakter se skoene. 33)

34) Alleenplasing HH. Persoon wat storie vertel. 34)

35) Aandagstreep II. Tyd/ruimte. 35)

36) Dubbelsinnigheid JJ. Verloop van gebeure. 36)

Gee ‘n voorbeeld van: (16)

1) hoofwerkwoord 9) koppel ww

2) hulp ww van vorm 10) lidwoord

3) persoonlike vnw 11) telwoord

4) selfstandige nw 12) hulp ww van tyd

5) deeltjie ww 13) bywoord van wyse

6) infinitiewe ww 14) een woord vir: elke jaar

7) hulp ww van wyse 15) sonder om haastig te wees

8) byvoeglike nw 16) sonder ‘n geluid

You might also like