Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 1

HET JY GEWEET?

10 SPONTANE
FEITE OOR TAAL.

Suid-Afrika het Die woord


die meeste alfabet is geskep
amptelike uit die eerste
tale in die twee Griekse
wêreld (11)! letters –
alpha en beta.

Die wortel van


“Afrikaans” is “Afrikaan”,
Meer as die wat “inheemse bewoner
helfte van die van Afrika” beteken.
mense in die Dié benaming van
wêreld is die Afrikaanse taal
verwys na die taal se
tweetalig. ontwikkeling op die
Afrika-kontinent as ’n
taal uit eie reg.

Die eerste gepubliseerde


Afrikaanse teks was Afrikaans het
die religieuse boek duskant 7 miljoen
Gablomatiem (1856). Dit sprekers wat dit
was in Kaaps-Hollands die derde grootste
in Arabiese skrif en taal in Suid-Afrika
nie in Romeinse maak.
skrif geskryf nie.

Afrikaans word as
Afrikaans is die
vak by Belgiese-,
enigste taal
Nederlandse-, Poolse-,
ter wêreld
Russiese- en
wat met
Amerikaanse
monumente
universiteite
vereer word.
aangebied.

Afrikaans is die enigste


Microsoft, Google, Suid-Afrikaanse taal
wat ook Internasionaal
Facebook en Nokia verstaan word. In die
bied Afrikaans as res van die wêreld is daar
een van hul meer as 24 miljoen mense
keuse-tale. wat Afrikaans verstaan,
wat Nederland, België
en Suriname insluit.

afrikaans.com

You might also like