Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 14

• NORTH-WEST UNIVERSrtY ®

YUNIBESITI YA BOKONE-BOPHIRIMA
NOORD\o\'ES-UNIVERSITEIT
· POTCHEFSTR08MKAMPUS

Benodigdhede vir hierdie vraestel/Requirements for this paper: Word ander hulpmiddels toegelaat/
l;l Are other resources allowed?
Multikeusekaarte/
Multi-choice cards: L:J
Nle-programmeerbare sakrekenaar/
Non-programmable calculator: 0
Grafiekpapler/
Graph paper:
D Skootrekenaar/
Laptop:
D NEE/
NO

EKSAMEN/TOETS Eerste Eksamen KWALIFIKASIE/


BSc
EXAMINATION/TEST: First Examination QUALIFICATION:
MODULEKODE/ TYDSDUUR/
FSKS123 3 uur/hours
MODULE CODE: DURATION:
MODULEBESKRYWING/ Fisika vir Biologie II MAKS/
140
MODULE DESCRIPTION: Physics for Biology II MAX:
EKSAMINATOR(E)/ DATUM/
DR H KROGER 27/10/2015
EXAMINER(S): DATE:
MODERATOR: MEV HA VOSLOO TYO/TIME: 14:00

Voorletters en van/ Initials and surname: ............ .. ..................... ...................... .

Universiteitsnommer I University number: ................ ............ .................................. .

Eksamenvoorskrifte
1. Studente mag nie selfone in die eksamenlokaal hanteer nie en selfoontoebehore wat insluit maar nie tot oorfone
beperk is nie, is nie toelaatbaar nie.
2. Studente bring sakke na lokaal op eie risiko, en moet dit voor in die lokaal neersit.
3. Studente mag nie pette I hoede I musse in die eksamenlokaal dra nie.
4. Studente stel hulle aan dissiplinere optrede bloot indien hulle:
4.1 enige boeke of notas by hulle sou he (behalwe by oopboek-eksamens);
· 4.2 'n ander student probeer help of probeer om hulp te kry.
5. Studente mag in eerste halfuur van sessie tot lokaal toegelaat word, maar geen ekstra tyd word toegestaan nie.
6. Geen student word toegelaat om die eksamenlokaal te verlaat binne die eerste halfuur van 'n eksamensessie nie.
7. Geen verversings word in 'n eksamenlokaal toegelaat nie.
8. Geen bladsye mag uit die antwoordskrif verwyder word nie, behalwe die laaste twee bladsye.
9. Voordat studente die eksamenlokaal verlaat, moet die antwoordskrifte aan die toesighouers oorhandig word.
10. Die presensiestrokie, wat ook as onderneming geld, moet voltooi word.
11 . Studente moet slegs met swart of blou penne skryf.

Examination Instructions
1. Students are not allowed to handle cell phones in the examination room and cell phone accessories including but not
limited to earpieces, are not allowed.
2. Students bring bags to the venue at own risk, and must put them in front of the room.
3. Students may not wear caps I hats I beanies in the examination venue.
4. Students are subject to disciplinary procedures should they:
4.1 have books or notes in their possession (except during open book examinations);
4.2 attempt to assist another student, or attempt to obtain assistance.
5. Students are allowed into venue in the first half hour of session, but no extra time is granted.
6. No student is allowed to leave the examination venue before half an hour of the examination session has elapsed.
7. No refreshments are allowed in the examination venue.
8. No pages may be removed from the answer scripts, except the last two pages.
9. Before students leave the examination venue, answer scripts must be handed to the invigilators.
10. The attendance slip that also serves as an under-taking, must be completed.
11 . All examination answers must be written in black or blue ink.

1558
FSKS123 1/16
Beantwoord al die vrae. Die puntetotaal is 154, Answer all the questions. The total is 154,
met 'n maksimum van 140. I with a maximum of 140.

AFDELING A SECTION A
Beantwoord die vrae op die multikeusekaart. Die puntetotaal Answer the questions on the multiple-choice card. The total for this
vir hierdie afdeling is 31 x 2 = 62, met 'n maksimum van 56. section is 31 x 2 =62, with a maximum of 56. Mark option 7 if you
Merk opsie 7 as u oortuig is dat al die gegewe antwoorde are convinced that all the given answers are wrong.
verkeerd is.

1. 'n Positief-gelaaide metaalsfeer A word in kontak met 'n 1. A positively charged metal sphere A is brought into contact
ongelaaide metaalsfeer B gebring. Die gevolg is dat: with an uncharged metal sphere B. As a result:
(1) beide sfere positief gelaai is. (1) both spheres are positively charged.
(2) A positief gelaai is en B negatief gelaai is. (2) A is positively charged and B is negatively charged.
(3) A positief gelaai is en B neutraal is. (3) A is positively charged and B is neutral.
(4) A neutraal is en B positief gelaai is. (4) A is neutral and Bis positively charged.
(5) A negatief gelaai is en B positief gelaai is. (5) A is negatively charged and B is positively charged.

2. Twee voorwerpe, met ladings +5 nC en +10 nC, word 'n 2. Two objects, with charges of +5 nC and +1OnC, are placed
sekere afstand van mekaar geplaas. As die voorwerp a certain distance apart. If the object with the 5 nC charge
met die 5 nC lading 'n elektrostatiese krag met grootte F experiences an electrostatic force of magnitude F, then the
ondervind, sal die 1OnC voorwerp 'n elektrostatiese 10 nC object will experience an electrostatic force of:
krag van ........ ondervind.
(1) nul I zero (2) 1h F (3) F (4) 2 F (5) 4 F

3. Die meegaande skets toon die elektriese 3. The accompanying figure shows the electric
veldlyne in 'n gebied wat twee klein field lines in a region of space containing two
gelaaide sfere (Y en Z} bevat. Watter van small charged spheres (Y and Z}. Which of the
die volgende stellings is waar? following statements is (are) true?

A) Y is negatief en z is positief. A) Y is negative and Z is positive.


B) Die grootte van die elektriese veld is oral dieselfde in die B) The magnitude of the electric field is the same everywhere in
gebied rondom Y en z . the region of Y and Z.
C) Die elektriese veld is die sterkste halfpad tussen Y en z . C) The electric field is strongest midway between Y and z.
D) Yenz moet dieselfde teken he. D) Y and z must have the same sign.
E) Y is positief en z is negatief. E) Y is positive and z is negative.
I (1) Slegs/on/y A I (2) Slegs/on/y B I (3) Slegs/on/yC I (4) Slegs/on/y D I (5) Slegs/on/y E I (6) A en/and C
4. Wat is die rigting van die Coulomb krag op 'n negatiewe 4. What is the direction of the Coulomb force on a negative
lading wat by punt A in die vorige vraag geplaas word? charge placed at point A in the previous question?
(1) ~ (2) ~ (3) ~ (4) ~ (5) 71 (6) ~

5. Die elektronvolt is 'n eenheid van 5. The electron volt is a unit of


(1) energie. (1) energy.
(2) elektriese veldsterkte. (2) electric field strength.
(3) elektriese lading. (3) electric charge.
(4) elektriese potensiaalverskil. (4) electric potential difference.
(5) elektriese drywing. (5) electric power.

1559
FSKS123 2/16
6. As 'n lading vrylik in 'n elektriese veld beweeg: 6. If a charge moves freely in an electric field:
(1) sal dit altyd na 'n punt by hoer potensiaal beweeg. (1) it will always move to a point of higher potential.
(2) sal sy kinetiese energie afneem. (2) its kinetic energy will decrease.
(3) sal sy potensiele energie afneem. (3) its potential energy will decrease.
(4) sal die lading positiewe arbeid op die elektriese veld (4) the charge will exert positive work on the electric field.
uitoefen. (5) numbers (1) and (3) are correct.
(5) nommer (1) en (3) is reg.

7. Die grootte van die elektriese veld tussen twee parallelle 7. The magnitude of the electric field between two parallel
teenoorgesteld-gelaaide metaalplate is: oppositely charged metal plates is:
(1) nul in die middel tussen die plate. (1) zero midway between the plates.
(2) 'n maksimum naby die negatief-gelaaide plaat. (2) a maximum near the negatively charged plate.
(3) 'n maksimum naby die positief-gelaaide plaat. (3) a maximum near the positively charged plate.
(4) konstant tussen die plate behalwe naby die (4) constant between the plates except near the edges.
eindpunte. (5) a maximum midway between the plates.
(5) 'n maksimum in die middel tussen die plate.

8. 'n Silwerdraad het 'n lengte van 200 m en 'n deursnee- 8. A silver wire has a length of 200 m and a cross section area
oppervlakte van 2,00 mm 2. As die soortlike weerstand vir of 2,00 mm 2• If the resistivity of silver is 1,64x1 Q-6 Q·m,
silwer 1,64 x 1Q-6 Q·m is, bereken die weerstand. calculate the resistance.
(1)1 ,64Q 2 0,625 Q 3) 1,64 x IQ-6 Q 4)1 ,64xlQ-4Q (5) 1,64 x 10-2 Q (6) 164 Q

9. 'n Rustende senuwee het 'n hoer konsentrasie K+-ione 9. A resting nerve has a higher concentration of K+ions inside
binne sy membraan en 'n hoer konsentrasie Cl-- en Na+- its membrane and a higher concentration of Cl- and Na+ ions
ione buite sy membraan. Wanneer die senuwee 'n outside its membrane. When the nerve receives a stimulus,
stimulus ontvang, beweeg ongeveer 1Q-6 C van die Na+- about 1Q-6 C of the Na+ions transfer through 1OmV in one
ione deur 1OmV in een millisekonde die sel binne. Die millisecond into the cell. The power associated with this
drywing wat met hierdie proses geassosieer word, is: process is:
(1) 1Q-9 w (2) 10-7 w (3) 1Q-6 w (4)1Q-5W (5) 10-4 w (6)1Q-3 W

10. Twee weerstande word in parallel geskakel, 30W 10. Two resistors aren connected in parallel, as in
soos in die figuur. Watter een van die volgende the figure. Which one of the following concerning
e A f
betreffende die stroom is korrek? the current is correct?
(1) l a =lb >le =l1 >le =Id 60 W (1) la= h >le = 11 >le = Id
(2) la = l b > l e = Id> l e = 11 c d (2) la= h >le = Id> l e = 11
B
(3) le = 11 > l e = Id > l a = h (3) l e = 11 > l e = Id> l a = h
(4) l a = h =le = Id= l e = 11 (4) l a = h =le = Id= l e = ft
a b

11. Watter stelling is waar betreffende die magnetiese krag 11. Which statement is true concerning the magnetic force on
op 'n gelaaide deeltjie in 'n uniforms magneetveld? a charged particle in a uniform magnetic field?
(1) Dit is 'n maksimum as die deeltjie stilstaan. (1) It is a maximum if the particle is stationary.
(2) Dit is nul as die deeltjie loodreg op die veld beweeg. (2) It is zero if the particle moves perpendicular to the field.
(3) Dit is 'n maksimum as die deeltjie parallel met die veld (3) It is a maximum if the particle moves parallel to the field.
beweeg. (4) It acts in the direction of motion for a positively charged
(4) Dit werk in die bewegingsrigting van 'n positief- particle.
gelaaide deeltjie. (5) It acts in the direction of motion for a negatively charged
(5) Dit werk in die bewegingsrigting van 'n negatief- particle.
gelaaide deeltjie. (6) It is a maximum if the particle moves perpendicular to
(6) Dit is 'n maksimum as die deeltjie loodreg op die veld the field.
beweeg.

1560
FSKS123 3/16
12. Die rigting van die magnetiese krag op 'n N 12. The direction of the magnetic force on a
negatiewe lading wat uitwaarts beweeg, soos in negative charge that moves outward, as in the
die figuur, is: figure, is:
(1) noord (1) north
(2) suid (2) south
Vout
(3) inwaarts (in die papier in) (3) inward (into the paper)
(4) oos (4) east
(5) wes B (5) west
(6) Daar sal geen krag in hierdie situasie wees s (6) There will be no force in this situation.
nie.

13. Twee parallelle geleiers met 'n lengte van 0,50 m elk, is 13. Two parallel conductors each of length of 0,50 m, are
5,0 x 10-3 m van mekaar en dra elk 'n stroom van 3,0 A separated by 5,0 x 1Q-3 m and each carry a current of
in teegestelde rigtings. Die onderlinge krag in die drade 3,0 A in opposite directions. The mutual force in the wires
is: is:
(1) 0,06x10-4 N (2) 0,60 x 10-4 N (3) 1,8 x 10-4 N (4) 1,8x10-4 N (5) 0,60 x 10-4 N
aantrekkend/attractive afstotend/re ulsive aantrekkend/attractive afstotend/re u/sive aantrekkend/attractive

14. As die maksimum grootte van die magneetveld in 'n 14. If the maximum magnitude of the magnetic field in an
elektromagnetiese golf 5,0 x 1o-sT is, is die maksimum electromagnetic wave is 5 x 1o-s T, the maximum value of
waarde van die elektriese veld E: the electric field E is:
7 x 10- 5 Vim 2 5,0 x 10- 5 V/m 3 6,3 x 10-• 4 V/m (4) 1,6x10 13 V/m (5) 1,5x104 V/m (6) 4,0 x 104 V/m

15. 'n Elektromagnetiese golf ontstaan deur: 15. An electromagnetic wave is generated by:
(1) enige bewegende lading. (1) any moving charge.
(2) enige lading wat versnel. (2) any accelerating charge.
(3) slegs 'n lading wat in 'n sirkel beweeg. (3) only a charge moving in a circle.
(4) slegs 'n lading wat in 'n reguit lyn beweeg. (4) only a charge moving in a straight line.

16. Radioaktiewe keme het 'n halfleeftyd van 30 jaar. Watter 16. Radioactive nuclei have a half-life of 30 years. What
breukdeel van die oorspronklike aantal kerne (op tydstip fraction of the original number of nuclei (at time t =0) is
t = O) is na 90 jaar oor? left after 90 years?
1
(1) 2 (2) .!. (3) _!_ (4) .!. (5) _!_ (6) _1
3 4 8 16 32

17. Die radius van 'n koolstofkern met ses protone en ses 17. The radius of a carbon nucleus that has six protons and
neutrone is ongeveer: six neutrons is approximately:

18. Gedurende ~--verval het die dogterkern: 18. During~- decay, the daughter nuclide has:
(1) een neutron minder as die moederkern. (1) one less neutron than the parent nuclide.
(2) een proton minder as die moederkern. (2) one less proton than the parent nuclide.
(3) een elektron minder as die moederkern. (3) one less electron than the parent nuclide.
(4) Seide (1) en (2). (4) both (1) and (2).
(5) Seide (2) en (3). (5) both (2) and (3).

19. Wanneer 2~: Ra 138 gammaverval ondergaan, is die 19. When 2~~ Ra 138 undergoes gamma decay the daughter
dogterkern: nuclide is:
(4) 2~:Ra 13s'
(1) 2~~ Rn136 (2) i~ Rn13s (3) 2~: Po140 net by laer energie I (5) 23~Th140
iust at lower energy

1561
FSKS123 4/16
20. Stralingseffekte in mense kan beskryf word in terme van 20. Radiation effects in humans can be described in terms of
rem of die Sl-eenheid: rem or the SI unit:
1 Hz 5 sievert 6 rad

21. Biologiese weefsel word met neutrone bestraal. Die 21. Biological tissue is irradiated with neutrons. The
biologiese ekwivalente dosis van die neutrone is biologically equivalent dose of the neutrons is
500 rem. Bepaal die RBE van die neutrone as die 500 rem. Determine the RBE of the neutrons if the
geabsorbeerde dosis 250 rad is. absorbed dose is 250 rad.
1 2,0 2 4,0 3 0,5 4 5,0 5 25 6 50

22. 'n Sinusvormige golf beweeg na regs soos in die figuur 22. A sinusoidal wave is travelling to the right as shown in the
hierbo aangedui. Watter letter stel die amplitUde van die figure above. Which letter labels the amplitude of the
golf voor? wave?
A 2 B 3 C 4 D 5 E 6 v

23. As 'n deeltjie 'n EHB uitvoer, is sy verplasing die 23. If a particle executes a SHM, its displacement is the
grootste wanneer sy largest when its
(1) versnelling nul is. (1) acceleration is zero.
(2) snelheid 'n maksimum is. (2) velocity is a maximum.
(3) potensiele energie nul is. (3) potential energy is zero.
(4) kinetiese energie 'n maksimum is. (4) kinetic energy is a maximum.
(5) krag 'n minimum is. (5) force is a minimum.
(6) snelheid nul is. (6) velocity is zero.

24. Vir 'n staande golf op 'n snaar moet die golflengte gelyk 24. For a standing wave on a string the wavelength must
wees aan: equal:
(1) die afstand tussen aangrensende knooppunte. (1) the distance between adjacent nodes.
(2) die afstand tussen aangrensende buikpunte. (2) the distance between adjacent antinodes.
(3) helfte van die afstand tussen aangrensende (3) half the distance between adjacent nodes.
knooppunte. (4) half the distance between adjacent antinodes.
(4) helfte van die afstand tussen aangrensende buikpunte (5) twice the distance between adjacent nodes.
(5) twee keer die afstand tussen aangrensende
knooppunte.

25. 'n Klankbron met frekwensie 1000 Hz beweeg teen 25. A sound source of frequency 1000 Hz moves at 50,0 mis
50,0 mis na 'n stilstaande luisteraar. Wat is die skynbare toward a stationary listener. What is the apparent
frekwensie wat die luisteraar hoor? (Die spoed van klank frequency heard by the listener? (The speed of sound is
is 340 mis.) 340 m/s.)
853 Hz 2 872 Hz 3 1147 Hz 4 1172 Hz 5 1345 Hz

26. Twee stemvurke wat saam vibreer, het swewinge met 'n 26. Two tuning forks sounding together result in a beat
frekwensie van 3 Hz tot gevolg het. As die frekwensie frequency of 3 Hz. If the frequency of one of the tuning
van die een stemvurk 256 Hz is, wat kan die frekwensie forks is 256 Hz, what can the frequency of the other one
van die ander een wees? be?
258 Hz 2 262 Hz 3 105 Hz 4 85 Hz 5 3 Hz 6 253 Hz

1562
FSKS123 5/16
27. 'n Ligstraal tref 'n diamant (n =2,42) teen 'n hoek van 27. A light ray strikes a diamond (n = 2,42) at an angle of
23,0° met die diamant se oppervlak. Die weerkaatsings- 23,0° with the surface of the diamond. The angle of
hoek is: reflection is:
9,29° 2 22,4° 3 23,0° 4 24,4° 5 67,0° 6 80,7°

28. Bereken die kritieke hoek vir 'n glas-lug skeidingsvlak as 28. Calculate the critical angle for a glass-air interface if the
die brekingsindeks van die glas 1,47 is. index of refraction of the glass is 1,47.
1 0,0° 2 34,2° 3 47,1° 4 42,9° 5 5,8° 6 90,0°

29. Lig beweeg deur water en val op 'n glasplaat met 29. Light travelling in water is incident on a plate of glass with
brekingsindeks van 1,53 in. By watter invalshoek sal die refractive index of 1,53. At what angle of incidence will the
weerkaatste lig volledig gepolariseer wees? reflected light be fully polarized?
0,0° 2 41 ,0° 3 49,0° 4 53,1° 5 56,8° 6 90,0°

30. Blou lig val op 'n lang nou spleet met breedte 0,025 mm 30. Blue light is incident on a long narrow slit 0,025 mm wide.
in. Die eerste-orde maksimum word by 'n hoek 1,6° The first order maximum is observed at an angle of 1,6°
vanaf die invallende lig se rigting waargeneem. Bepaal from the direction of the incident light. Determine the
die golflengte van die lig. wavelength of the light.
349 nm 2 393 nm 3 400 nm 4 465 nm 5 698 nm 6 700 nm

31. Dispersie word met 'n diffraksierooster verkry as witlig 31. Dispersion is obtained with a diffraction grating when
daarop inval. Hoe vergelyk hierdie dispersie wat met 'n white light is incident on it. How does this dispersion
diffraksierooster verkry word met die dispersie van witlig obtained with a diffraction grating compare to the
deur 'n prisma? dispersion of white light through a prism?
(1) Die effek is identies in albei gevalle; violet wyk die (1) The effect is identical in both cases; violet deviates
meeste at en rooi die minste. most and red least.
(2) Die effek is identies in albei gevalle; rooi wyk die (2) The effect is identical in both cases; red deviates most
meeste at en violet die minste. and violet least.
(3) Die effek is verskillend vir die twee gevalle; by die (3) The effect is different for the two cases; with the prism
prisma wyk die rooi die meeste at en violet die minste, the red deviates most and violet the least, while for the
terwyl by die diffraksierooster wyk die violet die meeste diffraction grating the violet deviates most and red the
at en rooi die minste. least.
(4) Die effek is verskillend vir die twee gevalle; by die (4) The effect is different for the two cases; with the prism
prisma wyk die violet die meeste at en rooi die minste, the violet deviates most and red the least, while for the
terwyl by die diffraksierooster wyk die rooi die meeste at diffraction grating the red deviates most and violet the
en violet die minste. least.
(5) Die effek is verskillend vir die twee gevalle; by die (5) The effect is different for the two cases; seven colours
prisma vorm sewe kleure en by die diffraksierooster net form with the prism and just red and violet with the
rooi en violet. diffraction grating.
(6) Die effek is verskillend vir die twee gevalle; by die (6) The effect is different for the two cases; seven colours
diffraksierooster vorm sewe kleure en by die prisma net form with the diffraction grating and just red and violet
rooi en violet. with the prism.

1563
FSKS123 6/16
AFDELING 8 SECTION 8
Alie vrae mag beantwoord word. Die puntetotaal vir hierdie All questions may be answered. The total for this section is 92
afdeling is 92 met 'n maksimum van 84. Beantwoord vrae in with a maximum of 84. Answer questions in full sentences. "SMS"
volledige sinne. "SMS"-styl is nie aanvaarbaar nie. style is not acceptable.

Vraag 1 Statiese elektrisiteit Question 1 Static electricity

1.1 (a) Lei kortliks 'n uitdrukking vir die grootte van 'n elektriese 1.1 (a) Derive briefly an expression for the electric field created
veld veroorsaak deur 'n puntlading Q af. Benoem alle wette/ by a point charge Q. Explain all laws/symbols that you use.
simbole wat jy gebruik. (5) (5)
(b) Hoe word die rigting van 'n elektriese veld bepaal? (1) (b) How is the direction of an electric field determined? (1)

1.2 Twee puntladings, 1OnC en -5,0 nC, word op die hoeke van 1.2 Two point charges, 1OnC en -5,0 nC, are placed at the
'n reghoek geplaas, soos in die skets aangetoon. Bereken die corners of a rectangle, as shown in the sketch. Calculate the
grootte en rigting van (a) die elektriese veld en (b) die elektriese magnitude and direction of (a) the electric field and (b) the electric
potensiaal in die middel tussen hierdie twee ladings. (10) potential in the middle between these point two charges. (10)

tone
4.0cm
t··v,,.,_0.1•.tt_"vu..,.,.,.,,..,.,,..,..,...... .,.,. .. ..,._._. .. , •..
g
I
2.0cml! !
i ·.
.... • . ..... _ .. _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ oooooooM:
Il
-5.0 nC

Subtotaal: 165 64 Sub total: [16]

FSKS123 7/16
Vraag 2 Elektriese stroom Question 2 Electric current

2.1 Definieer elektriese stroom slegs in woorde. (1) j 2.1 Define electric current in words only. (1)

2.2 'n Battery met emk 50,0 V en 'n interne weerstand van 2.2 A battery with emf 50,0 V and an internal resistance of
0,25 n word oor punte a en b, soos in die stroombaandiagram 0,25 n is connected across points a and b, as shown in the circuit
getoon, gekoppel. diagram.
(a) Bepaal die ekwivalente eksterne weerstand van hierdie (a) Determine the equivalent external resistance of this circuit.
stroombaan. (3) (3)
(b) Bereken die stroom deur die 5,0 n weerstand. (2) (b) Calculate the current through the 5,0 n resistor. (2)
(c) Bereken die terminaalspanning van die stroombaan. (2) (c) Calculate the terminal voltage of the circuit. (2)
(d) Bereken die spanning oor die 5,0 n weerstand. (2) (d) Calculate the voltage across the 5,0 n resistor. (2)
(e) Hoeveel warmte ontwikkel in die 5,0 n weerstand in (e) How much heat is dissipated in the 5,0 n resistor in
5,0 minute? (2) 5,0 minutes? (2)

12 .n 4.0 .n

a . .b
5.0 .n
6.o.n 8.00

1565
FSKS123 8/16
2.3 Gestel 'n verwarmer !ewer 1,00 kW wanneer dit aan 'n 240 V 2.3 Suppose a heater delivers 1,00 kW when connected to a
kragtoevoer gekoppel word. Bereken (a) die weerstand van die 240 V power supply. Calculate (a) the resistance of the filament
verhittingselement en (b) die stroom gelewer. (4) and (b) the current delivered. (4)

Subtotaal: (16) Sub total: [16)

Vraag 3 Magnetisme Question 3 Magnetism

3.1 Ste! drie reels wat die eienskappe van magneetveldlyne 3.1 State three rules that describe the properties of magnetic field
beskryf. (3) lines. (3)

3.2 'n Stroom van 22,0 A vloei van oos na wes in 'n draad. 3.2 A current of 22,0 A flows in a wire from east to west. Assume
Aanvaar die aarde se magneetveld is op hierdie plek horisontaal the magnetic field of the earth at this location is horizontal and
en van suid na noord gerig, met 'n grootte van 0,500 x 1D-4 T. directed from south to north, with a magnitude of 0,500 x 1D-4 T.
Bereken die grootte en rigting van die magnetiese krag op die Calculate the magnitude and direction of the magnetic force on
draad wat 'n lengte van 36,0 m het. (3) the wire with length of 36,0 m. (3)

1566
FSKS123 9/16
3.3 Die krag per meter tussen die twee drade van 'n brugkabel, 3.3 The force per meter between the two wires of a jumper cable
wat gebruik word om 'n motor met 'n afgeloopte battery aan te sit, being used to start a car with a run-down battery, is 0,225 N/m.
is 0,225 N/m. (a) What is the current in the wires if they are separated by
(a) Wat is die stroom in die drade as hulle 2,00 cm van mekaar 2,00 cm?
is? (b) Is the force attractive of repulsive? (4)
(b) Is die krag aantrekkend of afstotend? (4)

3.4 Defineer die coulomb. (2) I 3.4 Define the coulomb. (2)

Subtotaal: [12] Sub total: [12]

Vraag 4 Kernfisika en radioaktiwiteit Question 4 Nuclear physics and radioactivity

4.1 Definieer (a) aktiwiteit (van radioaktiewe keme) en 4.1 Define (a) activity (of radioactive nuclei) and
(b) halfleeftyd. (3) 1
(b) half-life. (3)

1567
FSKS123 10/16
4.2 Die halfleeftyd van 13N is 1Ominute. 4.2 The half-life of 13N is 1Ominutes.
(a) As 'n monster 3,20 x 1011 van 13N-kerne bevat, hoeveel (a) If a sample contains 3,20 x 1011 of 13N nuclei, how many
13N-kerne sal daar 60 minute later wees? 13N nuclei are present 60 minutes later?
(b) Bereken die aktiwiteit van 13N by t = Oen t = 60 minute. Druk (b) Calculate the activity of 13N at t = Oand t = 60 minutes.
die aktiwiteite in Bq en in Ci uit. (5) Express the activities in Bq and in Ci. (5)

4.3 Skryf die volledige vervalvergelyking vir die ~+-verval van 4.3 Write down the complete decay equation for the ~+ decay
50Mn neer. (2) of SOMn. (2)
1

4.4 'n Kernreaksie het in 1932 plaagevind toe Robert Chadwick 4.4 A nuclear reaction occurred in 1932 when Robert Chadwick
'n berillium teiken met alfadeeltjies gebombardeer het. Die bombarded a berylliuim target with alpha particles. The
volgende reaksie het plaasgevind: following reaction occurred:
4
2
He+ 94 Be ~ 0'n+ zAX 4
2
He+ 49 Be ~ 0'n+ zAX
ldentifiseer : X in hierdie reaksie. (1) Identify : X in this reaction. (1)

4.5 'n Persoon met massa van 75,0 kg se hele liggaam word aan 4.5 The whole body of a person with mass of 75,0 kg is exposed
'n dosis van 25,0 rad blootgestel. Hoeveel joule energie word aan to a dose of 25,0 rad. How many joules of energy are transferred
die persoon se liggaam oorgedra? (2) to the person's body? (2)

Subtotaal: ~:4)68 Sub total: [13]

FSKS123 11/16
Vraag 5 Golwe en klank Question 5 Waves and sound

5.1 Bewys dat as een klank dubbel so intens (hard) as 'n ander , 5.1 Show that if one sound is twice as intense (loud) as another,
een is, het dit 'n klankvlak van ongeveer 3 dB hoer. (4) it has an intensity level about 3 dB higher. (4)

5.2 'n Trein wat teen 'n spoed van 45,0 mis beweeg, fluit teen 'n 5.2 A train moving at a speed of 45,0 mis sounds a whistle at a
frekwensie van 4,00 x 102 Hz. Bepaal die frekwensie wat 'n frequency of 4,00 x 102 Hz. Determine the frequency heard by a
stilstaande waarnemer by 26,0°C sal hoor as die trein weg van stationary observer at 26,0°C as the train moves away from the
die waarnemer beweeg. (4) observer. (4)

Subtotaal: [8] Sub total: [8]

1569
FSKS123 12/16
Vraag 6 Optika Question 5 Optika

6.1 Definieer (a) brewsterhoek en (b) Brewster se wet. (4) I 6.1 Define (a) Brewster's angle and (b) Brewster's law. (4)

6.2 Lig met golflengte 550 nm beweeg deur lug en val in op 'n 6.2 Light of wavelength 550 nm traveling through air is incident
gladde plat glasblok teen 'n hoek van 40,0° met die normaal. Die on a smooth flat slab of glass with an angle of 40,0° to the
brekingshoek is 26,0°. Bereken (a) die brekingsindeks van die normal. The angle of refraction is 26,0°. Calculate (a) the index of
glas en (b) die golflengte van die lig binne die glas. . (4) refraction of the glass and (b) the wavelength of the light in the
glass. (4)

6.3 Stel die twee voorwaardes wanneer totale interne 6.3 State the two conditions when total internal reflection will
weerkaatsing sal plaasvind. ~ 1 ~~ ~

1570
FSKS123 13/16
6.4 Lig van 'n helium-neon laser (A =633 nm) skyn op twee 6.4 Light from a helium-neon laser (A= 633 nm) illuminates two
splete wat 0,40 m van mekaar is. 'n Skerm is 2,0 m agter die slits separated by 0,40 m. Ascreen is 2,0 m behind the slits.
splete. Bereken die afstande (a) tussen die twee tweede-orde Calculate the distances (a) between the two second-order
maksima helder strepe en (b) tussen die twee derde-orde minima maxima bright fringes and (b) between the two third-order minima
donker strepe. (5) dark fringes. (5)

6.5 Wanneer 'n diffraksierooster met 300 lyne per mm loodreg 6.5 When a diffraction grating with 300 lines per mm is
met 'n parallelle bundel monochromatiese lig bestraal word, word illuminated normally with a parallel beam of monochromatic light,
'n tweede-orde maksimum by 18,9° waargeneem. Bepaal die a second order maximum is observed at 18,9°. Determine the
golflengte van die lig. (4) wavelength of the light. (4)

Subtotaal: [19] Sub total: [19]

EINDE VAN VRAESTEL I END OF PAPER

1571
FSKS123 14/16

You might also like