Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 11

NORTH-WEST UNIVERSITY

YUNIBESITI YA BOKONE-SOPHIRIMA
NOORDWES·UNIVERSITEIT

Sakrekenaars/Ca!cutators: Ja/Yes

Antwoordskrifte!
Answer scripts:
D
Benodigdhede vir hierdie vraestel/Requirements for this paper:
Multikeusekaarte (A5)!
Multi-choice cards (A5):
l;l
L:J
Ander hulpmiddels/Other resources :

Presensiestrokies (!nvu!vraestel)/
Attendance slips (Fill-in paper):
M
L:J
Mu!tikeusekaarte (A4)/
Multi-choice cards (A4):
D
Rof'l.verkpapier/
Scrap paper:
D Grafiekpapier/
Graph paper:
D
Tipe Assessering/ Eksamen 1 e geleentheid Kwalifikasie/ BSc
Type of Assessment: Exam 1st opportunity Qualification:
Vraestel/Paper 1
Modulekode/ FSKS123 Tydsduur/ 3 uur
Module code: Duration: 3 hours
Module beskrywing/ Fisika vir Biologie II Maks/ 140
Module description: Physics for Biology II Max:
Eksaminator{e}/ Dr H Kruger Datum/ 31/10/2017
Examiner(s): Date:
lnterne/lntemal Mev HA Vosloo Tyd/ 14:00
Moderator(s): Time:

Besonderhede van student I Details of student:


Tit el/ Voorletters/ V an/
Title: Initials: Surname:

Universiteitsnommer/ Kontaknommeri
University number: I I I I I I I I I Contact number: I I I I I I I I I I I
Handtekening/
Signature:

Eksamenvoorskrifte I Examination instructions


1. Studente mag in die eerste halfuur van 'n sessie tot die 1. Students may be allowed into the examination venue in
eksamen lokaal toegelaat word , maar geen ekstra tyd the first half hour of a session, but no extra time will be
word toegestaan nie. granted.
2. Geen student word toegelaat om die lokaal te verlaat 2. No student is allowed to leave the venue before half an
binne die eerste halfuur van 'n eksamensessie nie. hour of the examination session has elapsed.
3. Studente bring sakke na lokaal op eie risiko , en moet dit 3. Students bring bags to the venue at own risk, and must
voo r in die lokaal neersit. put them in front of the room .
4. Studente mag nie selfone/elektroniese toestelle by hulle 4. Students may not have cell phones/electronic devices with
he en/of hanteer nie. them and/or handle them.
5. Geen verversings word in 'n eksamenlokaal toegelaat nie. 5. No refreshments are allowed in the examination venue .
6. Studente mag nie die lokaal verlaat om te gaan rook nie . 6. Students may not leave the room for a smoke break.
7. Skryf op beide kante van die bladsye. 7. Write on both sides of each page.
8. Skryf slegs in swart of blou ink. 8. Write in black or blue ink only.
9. Geen bladsye mag uit die vraestel verwyder word nie, 9. No pages may be removed from the question paper
behalwe die laaste twee bladsye. except the last two pages.
1O. Studente mag nie ontoelaatbare materiaal by hulle he 10. Students may not have unauthorised material with them
tydens 'n sessie nie, bv. notas en/of objekte wat notas during a session , e.g. notes and/or objects that contain
bevat nie. notes .
11 . Geen items mag tydens die sessie geleen word nie. 11 . No items may be borrowed during the session .
12. Studente mag nie 'n ander student probeer help of probeer 12. Students may not attempt to assist another student, or
om hulp te kry nie. attempt to obtain assistance.
13. Studente moet hul antwoordskrifte aan toesighouers 13. Students must hand in their answer scrips to invigilators
oorhandig voordat hulle die lokaal verlaat. before they leave the venue .
14. Die presensiestrokie op die agterblad, wat oak as 14. The attendance slip on the back cover that also serves as
onderneming geld, moet voltooi en ingegee word . an undertaking , must be completed and handed in.

FSKS123 1/18
AFDELING 8 SECTION 8
Alie vrae mag beantwoord word. Die puntetotaal vir hierdie afdeling All questions may be answered. The total for this section is 92 with
is 92 met 'n maksimum van 84. Beantwoord vrae in volledige sinne. a maximum of 84. Answer questions in full sentences. "SMS" style
"SMS"-styl is nie aanvaarbaar nie. is not acceptable.

Vraag 1 Statiese elektrisiteit Question 1 Static electricity

1.1 Definieer slegs in woorde: 1.1 Define in words only:


(a) elektriese potensiaal (a) electric potential
(b) elektronvolt (3) (b) electron volt (3)

1.2 Bereken die elektriese veld en elektriese potensiaal op 'n 1.2 Calculate the electric field and electric potential at a distance
afstand 22,0 cm vanaf 'n puntlading van -4,00 nC. (5) 1
20,0 cm from a point charge of -4,00 nC. (5)

1.3 Twee parallelle plate is 20,0 cm van mekaar af. Neem aan 1.3 Two parallel plates are separated by 20,0 cm. Assume one
die een plaat is by nul volt. plate is at zero volts.
(a) Bereken die elektriese veldsterkte tussen die plate, as die (a) Calculate the electric field strength between the plates, if
potensiaal 450 V by 8,00 cm vanaf die nul-volt-plaat (en 12,00 cm the potential is 450 Vat 8,00 cm from the zero volt plate (and
van die ander een) is. 12,00 cm from the other).
(b) Bereken die spanning tussen die plate. (3) (b) Calculate the voltage between the plates. (3)

Subtotaal: [11] Sub total: [11]

FSKS123 7/18
Vraag 2 Elektriese stroom Question 2 Electric current

2.1 (a) Bereken die weerstand per eenheidslengte van 'n 2.1 (a) Calculate the resistance per unit length of a copper wire of
koperdraad met radius 0,428 mm. radius 0,428 mm.
(b) As 'n potensiaalverskil van 12,0 V oor 'n lengte van 1,00 m (b) If a potential difference of 12,0 V is maintained across a length
van die koperdraad gehandhaaf word, bereken die stroom in die of 1,00 m of the copper wire, calculate the current in the wire.
draad. (3) (3)

2.2 Orie weerstande, R1 = 2,0 0 , R2 = 3,0 O en R3 = 10,0 0 , 2.2 Three resistors, R1 = 2,0 0 , R2 = 3,0 0 and R3 = 10,0 0 , are
word aan 'n battery met emk 10,0 Ven onbekende interne connected to a battery of emf 10,0 V and unknown internal
weerstand verbind, soos in die stroombaandiagram getoon. Die resistance, as shown in the circuit diagram. The current passing
stroom deur R3 is 0,60 A. through R3 is 0,60 A.
(a) Bepaal die ekwivalente weerstand. (2) (a) Determine the equivalent resistance. (2)
(b) Bereken die terminaalspanning en die totale stroom. (4) (b) Calculate the terminal voltage and the total current. (4)
(c) Bereken die interne weerstand van die battery. (2) (c) Calculate the internal resistance of the battery. (2)
(d) Bepaal die stroom deur en die spanning oor R1 . (2) (d) Determine the current through and the voltage across R1 . (2)
(e) Bereken die drywing van R1 . (2) (e) Calculate the power of R1. (2)

R1

R3

R2

Subtotaal: (15] Sub total: (15]

FSKS123 8/18
Vraag 3 Magnetisme Question 3 Magnetism

3.1 'n Proton beweeg teen 'n spoed van 1,50 x 105 mis deur die 3.1 A proton moves at a speed of 1,50 x 105 mis through the
aarde se magneetveld, wat 'n waarde van 56,0 µT by daardie earth's magnetic field, which has a value of 56,0 µTat that
posisie het. Wanneer die proton ooswaarts beweeg, werk die position. When the proton moves eastward, the magnetic force
magnetiese krag vertikaal opwaarts daarop, en wanneer dit acting on it is directed vertically upward, and when it moves
suidwaarts beweeg, werk geen magnetiese krag daarop nie. southward, no magnetic force acts on it.
(a) Wat is die rigting van die magneetveld? (a) What is the direction of the magnetic field?
(b) Bereken die grootte van die magnetiese krag wanneer die (b) Calculate the magnitude of the magnetic force when the
proton ooswaarts beweeg. proton moves eastward.
(c) Vergelyk die magnetiese krag met die elektriese krag as daar (c) Compare the magnetic force with the electric force if an
'n elektriese veld met grootte E =150 N/C op daardie plek is. electric field with magnitude E =150 N/C existed at that location.
(d) Bereken die grootte van die magnetiese krag op 'n proton wat (d) Calculate the magnitude of the magnetic force on a proton
55' noord van oos met dieselfde spoed as voorheen beweeg. (8) moving 55' north of east at the same speed as before. (8)

FSKS123 9/18
3.2 Verduidelik kortliks die verskille tussen 'n magnetiese krag en , 3.2 Explain briefly the differences between a magnetic force and
'n elektriese krag op 'n gelaaide deeltjie. (3) an electric force on a charged particle. (3)

3.3 Definieer die eenheid ampere. (3) I 3.3 Define the unit ampere. (3)

3.4 Noem vier eienskappe van elektromagnetiese golwe. (4) I 3.4 Name four properties of electromagnetic waves. (4)

Subtotaal: [18] Sub total: [18]

FSKS123 10/18
Vraag 4 Kernfisika en radioaktiwiteit Question 4 Nuclear physics and radioactivity

4.1 Definieer die aktiwiteit van radioaktiewe kerne in woorde en 14.1 Define the activity of radioactive nuclei in words and and then
en gee dan die vergelyking. (2) give the equation. (2)

4.2 Skryf die volledige vervalvergelyking vir die ~--verval van 32 P 4.2 Write down the complete decay equation for the~- decay of
neer en bereken dan die energie afgegee, in MeV. (5) 32 P and then calculate the energy emitted, in MeV. (5)

4.3 'n Persoon van 60,0 kg word blootgestel aan ge'ioniseerde 4.3 A person of 60,0 kg is exposed to ionising radiation over the
bestraling oor die hele liggaam en absorbeer 1,50 J daarvan. entire body and absorbs 1,50 J of that. Calculate the radiation
Bereken die stralingsdosis in rad. (2) dose in rad. (2)

Subtotaal: [9] Sub total: [9]

FSKS123 11 /18
Vraag 5 Golwe en klank Question 5 Waves and sound

5.1 Definieer (a) amplitude, (b) frekwensie en (c) stel Brewster 15.1 Define (a) amplitude, (b) frequency and (c) state Brewster's
se wet. (4) law. (4)

5.2 'n Massa van 0,40 kg, wat aan 'n veer met 'n veerkonstante 5.2 A mass of 0,40 kg, attached to a spring with a spring constant
van 80 N/m vas is, word in eenvoudige harmoniese beweging of 80 N/m, is set into simple harmonic motion. Calculate the
geplaas. Bereken die grootte van die versnelling van die massa magnitude of the acceleration of the mass when it is at its
wanneer dit by sy maksimum verplasing van 100 cm van die maximum displacement of 100 cm from the equilibrium position?
ewewingsposisie is. (3) (3)

5.3 Vlermuise straal ultrasoniese golwe met 'n frekwensie so 5.3 Bats emit ultrasonic waves with a frequency as high as
hoog as 1,10 x 105 Hz uit. Bereken die golflengte van hierdie 1, 10 x 105 Hz. Calculate the wavelength of these waves in air of
golwe in lug waarvan die temperatuur 15,0°C is. (4) temperature 15,0°C. (4)

FSKS123 12/18
5.4 Die lengte van die E-snaar van 'n sekere kitaar is 63,0 cm en 5.4 The length of the E string of a certain guitar is 63,0 cm and it
dit het 'n fundamentele frekwensie van 329 Hz. Wanneer 'n has a fundamental frequency of 329 Hz. When a guitarist presses
kitaarspeler die snaar druk sodat dit in kontak met die eerste down so that the string is in contact with the first fret, the string is
riggel (freQ is, word die snaar verkort en word die F-noot met shortened and the F note with a frequency of 349 Hz is played.
frekwensie van 349 Hz gespeel. Hoe ver is die eerste riggel van How far is the first fret from the nut? (5)
die juk (nuQ? (5)

1•-Jan
.
=!!·~
I Ii • •

Juk I Nut

1e riggel 11st fret

Brug I Bridge
2e riggel I 2nd fret

Subtotaal: [16] Sub total: [16]

FSKS123 13/18
Vraag 6 Optika Question 6 Optika

6.1 Monochromatiese lig met golflengte van 589 nm beweeg in 6.1 Monochromatic light with wavelength 589 nm travels in
vakuum en val op 'n natriumchloriedkristal in. Bereken vacuum and incidents a sodium chloride crystal. Calculate
(a) die golflengte van die lig in die kristal, asook (a) the wavelength of the light in the crystal, as well as
(b) die frekwensie van die lig in die kristal. (4) (b) the frequency of the light in the crystal. (4)

6.2 'n Soeklig op 'n boot is 2,5 m bokant die water. Die lig tref die 6.2 A spotlight on a boat is 2,5 m above the water. The light
water by 'n punt wat 8,0 m horisontaal van die soeklig af is (sien strikes the water at a point that is 8,0 m horisontally from the
skets). Die diepte van die water is 4,0 m. Bepaal die afstand d, spotlight (see sketch). The depth of the water is 4,0 m. Determine
wat die punt aandui waar die lig die bod em sal tref. (5) the distance d, which locates the point where the light strikes the
bottom. (5)

FSKS123 14/18
6.3 Monochromatiese lig word deur twee splete wat 0,0100 mm 6.3 Monochromatic light passes through two slits separated by
van mekaar at is, gestuur. Die tweede helder lyn maak 'n hoek 0,0100 mm. The second bright line is formed at an angle of 7,27°
van 7,27° relatief tot die invalstraal. relative to the incident beam.
(a) Bereken die golflengte van die lig. (a) Calculate the wavelength of the light.
(b) Bereken die hoogste-orde konstruktiewe interferensie moontlik (b) Calculate the highest-order constructive interference possible
vir hierdie situasie. (5) for this situation. (5)

6.4 Sigbare lig met golflengte van 560 nm val op 'n enkelspleet in 6.4 Visible light of wavelength of 560 nm is incident on a single
en veroorsaak sy tweede-orde diffraksie-minimum by 'n hoek van slit and produces its second order diffraction minimum at an angle
44,0° relatief tot die lig se invallende rigting. of 44,0° relative to the incident direction of the light.
(a) Bereken die spleet se breedte. (a) Calculate the width of the slit.
(b) By watter hoek sal die derde-orde minimum voorkom? (5) (b) At what angle does the third order minimum occur? (5)

FSKS123 15/18
6.5 Ongepolariseerde lig val op drie polariseerders in. Die eerste 6.5 Unpolarized light is incident on three polarizers. The first
polariseerder het 'n vertikale transmissie-as, die tweede een het polarizer has a vertical transmission axis, the second one has a
'n transmissie-as van 35,0° ten opsigte van die eerste een, en die transmission axis of 35,0° with respect to the first one, and the
derde polariseerder maak 'n hoek van go0 met betrekking tot die third polarizer has an angle of go 0 with respect to the first one. If
eerste een. As l bdie intensiteit van die oorspronklike h is the intensity of the original unpolarized light, calculate the
ongepolariseerde lig is, bereken die intensiteit nadat dit deur intensity after it passed through (a) the second polarizer and
(a) die tweede polariseerder en (b) die derde polariseerder (b) the third polarizer. (4)
gegaan het. (4)
y

Lx
\J,,/
p~F!J1-9
2 f'r,/ /',.!ill '
f;'/j// I I '

V/J;j~
_j///
36-:~.':::
r-···· - .. ...!

~~~

Subtotaal: [23] Sub total: [23]

EINDE VAN VRAESTEL I END OF PAPER

FSKS123 16/18

You might also like