Gr9EBW K1L4-Slide

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 18

Thuma Mina Teaching

Versnel toegang tot kwaliteit onderwys

EBW KWARTAAL 1 - LES 4


FinanSIËLE GELETTERDHEID: HANDELSONDERNEMINGS
KWARTAAL 1
nanSIËLE GELETTERDHEID KWARTAAL Les 1 - KONSEPTE & BEREKENINGE
1 Les 2 - KONTANT TRANSAKSIES
Les 3 - EFFEK VAN KONTANT TRANSAKSIES OP
DIE REKENINGKUNDIGE VERGELYKING
Les 4 - KOj & KBj
Les 5 - OORBOEK VAN JOERNALE NA ALGEMENE
GROOTBOEK
Les 6 - PROEFBALANS
KONSEPTE WAT IN HIERDIE LES
BEHANDEL GAAN WORD:
● REKENINGKUNDIGE VERGELYKING Grade 9 eBW KWARTAAL
● BATES 1 Les 4 VAN 6
● LASTE FinanSIËLE GELETTERDHEID:
● EIENAARSBELANG HANDELSONDERNEMING
● InKOMSTE
● UITGAWES
● KRR
● DUPLIKAAT KWITANSIE
● EFO
KONSEPTE WAT IN HIERDIE LES
BEHANDEL GAAN WORD:
● HANDEL Grade 9 eBW KWARTAAL
● VERKOOPSPRYS 1 Les 4 VAN 6
● KOSPRYS FinanSIËLE GELETTERDHEID:
● WINSOPSLAG % HANDELSONDERNEMING
● VOORRAAD
● VERKOPE
● KOSTE VAN VERKOPE
hersiening:
● Nuwe kolomme wat by die KOJ bykom in Graad 9, is die verkope kolom en ‘n koste van verkope kolom

● Die koste van verkope kolom is die kosprys van die handelsvoorraad wat die besigheid verkoop het.
hersien:
● Onthou die KBJ is die joernaal wat alle betalings bevat.
● ‘n Handelsonderneming koop Handelsvoorraad aan en moet dus daarvoor betaal.
● Hierdie Handelsvoorraad wat aangekoop word moet dan weer op sy beurt in die KBJ aangedui word. Dit word dan in die
Handelsvoorraad kolom ingeskryf.
Kom ons doen ‘n paar voorbeelde van IKASI KOFU COMPANY
saam:
IKASI KOFU Company gebruik
‘n winsopslag van 100% op
kosprys
Ons gaan die volgende
transaksies vir IKC
oorboek na die

● 1.1 Kontantontvangste
joernaal (KOJ)
● 1.2 en die
Kontantbetalingsjoern
aal (KBJ) vir Maart
2023
TRANSAksie1
2023 MAART
1 IKC koop ‘n voertuig van Baron Motors en betaal per EFT, no. 34, R280 000.

Kontantbetalingsjoernaal van IKASI KFU Company – Maart 2023 KBJ3


Dok. Handels-v Diverserekeninge
Dag Besonderhede Fol. Bank Lone
No. oorraad
Bedrag Fol Besonderhede

EFO
1 Baron Motors 280 0000
34 280000 Voertuie

EFO Dag Name van


Bedrag As daar nie ‘n kolom aan ‘n
verw.. no. persoon/besigheid Rekening se
betaal rekening geallokeer is nie, word dit
wat ons moet betaal naam
hier oorgeboek.
TRANSACTION 2
2023 MAART
4 Die kontantverkope volgens die kasregisterrol (no. 5) was R8 000.
IKC gebruik ‘n winsopslag % van ‘n 100% op die kosprys. Berekeninge:
SOEK/HET
R8 000 x 100/200 =
R4 000

Kontantontvangstejoernaal van IKASI KOFU Company – Maart 2023 KOJ3


Dok Dag Besonderhede Fol Ontleding Bank Verkope Koste van Diverserekeninge
van verkope
ontvangste Bedrag Fol Besonderhede

KRR5 4 Cash 8 000 8 000 8000 4 000

Ontleding Hoeveel ons


EFO verw. van ontvang het
no. Dag Van wie of wat ons ontvangste Kosprys
Verkoopprys
ontvang het
TRANSAksie 3
2023 MAART
6 Die eienaar, Kamva Makeba, deponeer R25 000 direk in die besigheid se bank rekening as ‘n kapitaal
bydra. (Kwitansie no 23)

Kontantontvangstejoernaal van IKASI KOFU Company – Maart 2023 KOJ3


Dok Dag Besonderhede Fol Ontleding Bank Verkope Koste van Diverserekeninge
van verkope Bedrag Fol. Besonderhede
ontvangste
23 6 K. Makeba 25 000 25 000 Capital
TRANSAKSIE 4
2023 MAART

7 Op die 7de Maart het IKC R6 000 van hul huurder, A. Arries, vir die maand se huur ontvang.

Kontantontvangstejoernaal van IKASI KOFU Company – Maart 2023 KOJ3


Dok Dag Besonderhede Fol Ontleding Bank Verkope Koste van Diverserekening
van verkope
Bedrag Fol Besonderhede
ontvangste
24 7 A Arries 6 000 6 000 6 000 Huurinkomste
TRANSAksie 5
2023 MAART
8 Op die 8ste het IKC koffiebone by Mel Stores gekoop en R2 400 daarvoor betaal (EFO nr 36).

Kontantbetalingsjoernaal van IKASI KFU Company – Maart 2023 KBJ3


Dok Dag Besonderhede Fol Bank Handels- Lone Diverserekening
voorraad
Bedrag Fol Besonderhede

EFO36 8 Mel Stores 2 400 2 400


TRANSAKSIE 6
2023 MAART
Berekeninge:
Op die 12de was die Kontantverkope vir die dag volgens die kasregisterrol (Nr
6) R7 000. ONTHOU- IKASI Kofu Company gebruik ‘n winsopslag van SOEK/HET
100% op die kosprys. R7 000 x 200/100
= R14 000

Kontantontvangstejoernaal van IKASI KOFU Company – Maart 2023 KOJ3


Dok Dag Besonderhede Fol Ontleding Bank Verkope Koste van Diverserekeninge
van verkope Bedrag Fol Besonderhede
ontvangste
KRR6 12 Kontant/ 14 000 14 000 14 000 7 000
Verkope
Kliek op die prent om
die skakel na die
selfmerk-assessering
vir les 1 te kry.

Slides created by J. Louw en M. Lourens


Kontak ons:
E: admin@tmteaching.co.za

www.tmteaching.co.za
www.bit.ly/ThumaMinaTeaching
www.facebook.com/ThumaMinaTeaching
https://www.instagram.com/teaching.mina/

Ondersteun ons asseblief deur ons as 'n begunstigde op jou


MySchool-kaart by te voeg:

Stap 1: Teken aan by MySchool https://www.myschool.co.za/


Stap 2: Soek Thuma Mina Teaching
Stap 3: Voeg ons as jou begunstigde by

You might also like