Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 27

DIE ALGEMENE

GROOTBOEK
EN PROEFBALANS

HOOFSTUK 4
Huiswerk

• Kyk skyfies & praktiese voorbeelde (1-4)


videos
• Doen opdrag 1-4
• Druk Opdrag oplossings & merk jouself en
sien waar het jy jou foute gemaak
• Konsulteer met die dosent as jy enige
vrae het
UITKOMSTE

• Verduidelik wat die algemene grootboek is


• Verduidelik waarom en hoe grootboekrekeninge
gebalanseer moet word
• Verskillende transaksies vanaf die algemene
joernaal na die algemene grootboek oor te boek
en die rekeninge te balanseer
• Transaksies ten opsigte van die periodieke
voorraadstelsel aan te teken
• Die voor-aansuiweringsproefbalans op te stel
WAT JY ALREEDS
MOET WEET
• Wat ‘n joernaal is
• Wat ‘n rekening is
• Wat die linkerkant van ‘n rekening genoem
word
• Wat die regterkant van ‘n rekening genoem
word
• Wat ‘n debietinskrywing is
• Wat ‘n kredietinskrywing is
STAPPE IN PROSES

Bron-
dokumente Joernaal

Proefbalans Grootboek

Pos totale/balanse in
algemene grootboek na
proefbalans
OORBOEKING VANAF
JOERNAAL NA GROOTBOEK

3de stap

Oorboeking van transaksies vanaf joernale na


grootboeke

Opsomming van
alle transactions
in joernale (per
item)
VOORBEELD 4.1

Toerusting word deur Collins


Handelaars op 10 Januarie 200X vir
R15 000 kontant aangekoop
COLLINS HANDELAARS
ALGEMENE JOERNAAL J1

FOL DT KT

200X R R
Jan 10 Toerusting B1 15 000
Bank B7 15 000
Toerusting aangekoop vir kontant

Die oorboeking vanaf die bostaande joernaal na die algemene grootboek word vervolgens
getoon:
COLLINS HANDELAARS
ALGEMENE GROOTBOEK
BESONDER- BESONDER-
DATUM FOL BEDRAG DATUM FOL BEDRAG
HEDE HEDE
DT TOERUSTING B1 KT

200X
Jan 10 Bank J1 15 000
DT BANK B7 KT

200X
Jan 10 Toerusting J1 15 000
BALANSERING VAN
ALGEMENE GROOTBOEK

Stappe

1. Tel bedrae aan DT kant op & skryf in potlood


2. Tel bedrae aan KT kant op & skryf in potlood
3. Skryf groter totaal in pen tussen totaallyne
aan beide kante
4. Groter totaal – Kleiner totaal = Balans
5. Skryf balans aan beide kante (Bo totale lyne
aan die een kant en onder totale lyne aan
die ander kant)
VOORBEELD 4.2

NAAM VAN ENTITEIT


ALGEMENE GROOTBOEK
DT BANK B1 CT
200X 200X
Jan 2 Kapitaal 9 000 Jan 3 Huur 2 000
Dienste Skryf-
5 8 500 1 100
gelewer behoeftes
Dienste
21 9 000 4 Toerusting 3 200
gelewer
Rente
31 100 25 Salarisse 4 000
ontvang
28 Telefoon 1 500
31 Saldo o/b 14 800
26 600 26 600
Feb 1 Saldo a/b 14 800
26 600 11 800
PRAKTIESE VOORBEELD 1

Sien aparte video


DIENSTE VS HANDELSENTITEITE

 Lewer dienste  Koop & verkoop goedere


 Wins vir die jaar =  Bruto wins = Verkoopprys
Inkomste – Kosprys
- Uitgawes  Verkoopprys = inkomste
(verkope)
Sien Hfst 1 –  Kosprys  koste van verkope
Staat van  Bruto wins  wins vanaf
wins of handeldryf (bedrywighede)
verlies  Wins vir die jaar = Bruto wins
- Uitgawes
HANDELSENTITEITE

Kosprys + Winsopslag = Verkoopsprys

 Kosprys:
• Aankoopprys
• Koste om goedere tot by ligging te
bring van waar dit verkoop sal
word, bv. vervoerkoste, doeane
koste etc.

Goedere Voorraad
VOORRAADMETODES

Periodieke Deurlopende

Tel fisiese Weet hoeveel


voorraad op ‘n vooraad is op
gereelde basis hande hande na
(einde van maand) ELKE aankope &
verkope
PERIODIEKE STELSEL

Koop voorraad Verkoop voorraad

Dt Aankope Dt Bank/Debiteure
Kt Bank/Krediteure Kt Verkope

met met

KOSPRYS VERKOOPPRYS
PERIODIEKE STELSEL

Aankoops- Verkoops-
retoere retoere

Dt Bank/Krediteure Dt Verkoopsretoere
Kr Aankoopsretoere Kt Bank/Debiteure

met met

KOSPRYS VERKOOPSPRYS
PERIODIEKE STELSEL

Sluitings- Openings-
voorraad voorraad

Doen ‘n fisiese Sluitingsvoorrad 


voorraadtelling op Openingsvoorraad aan begin
maandeinde van nuwe maand

Dt Voorraad Dt Koste van verkope


Kt Koste van verkope Kt Voorraad
OPENING & SLUITINGS
VOORRAAD

Voorraad op 31 Maart beloop R10 000


Voorraad op 30 April beloop R15 000
NAAM VAN ENTITEIT
ALGEMENE GROOTBOEK
DT VOORRAAD B6 KT
Apr 1 Saldo a/b 10 000 Apr 1 KvV. J1 10 000
30 KvV. J15 15 000 30 Saldo o/b 15 000

25 000 25 000

Mei 1 Balance b/f 15 000

DT KOSTE VAN VERKOPE U3 KT

Apr 1 Voorraad J1 10 000 Apr 30 Voorraad J15 15 000


DEURLOPENDE STELSEL

Koop voorraad Verkoop voorraad

Dt Voorraad Dt Bank/Debiteure
Kt Bank/Krediteure Kt Verkope
met met
KOSPRYS VERKOOPSPRYS

Dt Koste van verkope


Kt Voorraad
DEURLOPENDE STELSEL

Aankoops- Verkoops-
retoere retoere

Dt Bank/Krediteure Dt Verkoopsretoere
Kt Voorraad Kt Bank/Debiteure

met met
KOSPRYS VERKOOPSPRYS

Dt Voorraad
Kt Koste van verkope
DEURLOPENDE STELSEL

Sluitings-
voorraad

Doen ‘n fisiese voorraadtelling


op maandeinde

As fisiese As fisiese voorraadtelling


voorraadtelling minder is meer is as teoretiese
as teoretiese saldo saldo

Dt Koste van verkope Dt Voorraad


Kt Voorraad Kt Koste van verkope
BRUTO WINS

Netto verkope Koste van verkope

Beginvoorraad
Bruto verkope
+ Aankope
- Verkoopsretoere
- Aankoopsretoere
+ Vraggeld, ens.
= Beskikbaar vir
verkoop
- Eindvoorraad
PRAKTIESE VOORBEELDE 2 & 3

Sien aparte videos


PROEFBALANS

Dubbelinskrywingsbeginsel
Debiete = Krediete

 2-kolom lys van alle Grootboek


rekeninge
 Dt Saldo/totale in Dt kolom
 Kt Saldo/totale in Kt kolom

PB nie
Soek en maak reg
balanseer
TIPES PROEFBALANSE

 Na transaksies
 Voor joernaal-
Vooraansuiwering aansuiwering
inskrywings

 Na aansuiwerings-
inskrywings
Na-aansuiwering  Voor sluitingsjoernaal
inskrywings

 Na sluitingsjoernaal
Na-afsluiting inskrywings
PRAKTIESE VOORBEELD 4

Sien aparte video


Die einde!!!

You might also like