Voornaamwoorde Info Worksheet

You might also like

Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 2

Voornaamwoorde(Pronouns)

Voornaamwoorde staan in die plek van eiename/name.

(It stands in the place of proper nouns/names).

Ek het ‘n boek. Dit is my boek. Die boek is myne.

I have a book. It is my book. The book is mine.

Jy het ‘n appel. Dit is jou appel. Die appel is joune.

You have an apple. It is your apple. The apple is yours.

Hy het ‘n kar. Dit is sy kar. Die kar is syne.

He has a car. It is his car. The car is his.

Sy het ‘n pop. Dit is haar pop. Die pop is hare.

She has a doll. It is her doll. The doll is hers.

Ons het ‘n huis. Dit is ons huis. Die huis is ons s’n.

We have a house. It is our house. The house is ours.

Julle het ‘n kat. Dit is julle kat. Die kat is julle s’n.

You have a cat. It is your cat. The cat is yours.

Hulle het ‘n hond. Dit is hulle hond. Die hond is hulle s’n.

They have a dog. It is their dog. The dog is theirs.

Die kinders het boeke. Dit is hulle boeke. Die boeke is hulles’n.

The children have books. It is their books. The books are theirs.

Remember:

hom = him Ek praat met hom. I talk to him.


Hele klas aktiwiteit – Voornaamwoorde

A. Onderstreep die korrekte voornaamwoord in elke sin.

1. Die meisie lees (haar/sy/hy) boek.

2. Die kinders speel in (hy/hom/hulle) tuin.

3. Jan soek (haar/jou/sy) tas.

4. Oupa kam (hy/sy/haar) hare.

5. Jy eet (my/hy/jou) kos.

6. Ons werk in (hulle/julle/ons) boeke.

7. Ek praat met (my/jou/hy) maat.

8. Hy roep (hy/sy/my) ma.

9. Julle werk in (julle/hulle/my) tuin.

10. Sy drink (jou/my/haar) koeldrank.

B. Skryf die korrekte voornaamwoord vir die volgende sinne.

1. Die hond behoort aan my. Dit is __________ hond. Die hond is __________.

2. Die albasters behoort aan my broer. Dit is __________ albasters. Die albasters is __________.

3. Die kinders skryf in __________ boeke. Die boeke is __________.

4. Ek praat met __________ (die seun).

5. Aletta speel met __________ pop. Die pop is __________.

6. Ons ry in __________ kar. Die kar is __________.

7. Jy het ‘n kat. Dit is __________ kat. Die kat is __________.

8. Ek het ‘n rooi fiets. Dit is __________ fiets. Die fiets is __________.

9. Ma en Pa werk by __________ kantoor.

10. Die seuns het baie speelgoed. Dit is __________ speelgoed. Die speelgoed is __________.

You might also like