Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 12

THE OLD MUTUAL

SOUTH AFRICAN
MATHEMATICS OLYMPIAD

Organised by the
SOUTH AFRICAN MATHEMATICS FOUNDATION

2023 SECOND ROUND


SENIOR SECTION: GRADE 10 - 12

11 May 2023 Time: 120 minutes Number of questions: 25

Instructions
1. The answers to all questions are integers from 000 to 999. Each question has only one correct
answer.
2. Scoring rules:
2.1. Each correct answer is worth 3 marks in Part A, 5 marks in Part B and 6 marks in Part C.
2.2. There is no penalty for an incorrect answer or any unanswered question.
3. You must use an HB pencil. Rough work paper, a ruler and an eraser are permitted. Calculators
and geometry instruments are not permitted.
4. Figures are not necessarily drawn to scale.
5. Indicate your answers on the sheet provided.
6. Start when the invigilator tells you to do so.
7. Answers and solutions will be available at www.samf.ac.za

Do not turn the page until you are told to do so.


Draai die boekie om vir die Afrikaanse vraestel.

PRIVATE BAG X173, PRETORIA, 0001


TEL: (012) 392-9372 Email: info@samf.ac.za

Organisations involved: AMESA, SA Mathematical Society,


SA Akademie vir Wetenskap en Kuns

The Mathematics Talent Search is a free online problem-solving


course for learners from Gr 7 – 12 presented by the SAMF.
All you have to do to participate is to click on
https://mytutor.chat/samf-talent-search/ or to scan the QR code
to go to the MyTutor.chat site easily.
Part A: 3 marks each
r
2023
1. Simplify:
2+0+2+3

2. Find the smallest positive integer by which 396 must be multiplied to make it
a perfect cube.

3. Simplify the expression:


1 1 1 1
1 × 1 × 1 × ··· × 1
2 3 4 17

4. A monster has five heads. Every time a head is chopped off, five new heads
grow. If six heads are chopped off one by one, how many heads will the monster
have?

2 2
5. If x + y = 1 and x − y = 3, what is the value of 2x − y ?

6. The infinite geometric sequence which begins with 250 ; 248 ; 246 ; 244 ; . . . contains
only one odd integer. The odd integer is the nth term of the sequence. What
is the value of n?

7. Find the sum of the shaded angles.


8. A watch is placed face up on a table so that its minute hand points north-
east. Through how many degrees does the minute hand move before it points
north-west for the first time?

9. The ratio of the sizes of two complementary angles is 4 to 5. The size of the
smaller angle is increased by 10%. By what percentage must the size of the
larger angle be decreased so that the two angles remain complementary?

10. Aphiwe and Ben tried to solve the equation ax2 + bx + c = 0. However, each
made exactly one error in copying the equation. The solutions of Aphiwe’s
−3
equation were −2 and , but her value for a was wrong. The solutions of
2
Ben’s equation were 2 and 3, but his value for b was wrong. Determine the
solutions of the correct equation and find the product of the two solutions.

11. A padlock has a 4-digit key code.

The 4 digits in the key are all different. What is the sum of the digits of the
code?

12. Calculate the value of


3 × 4 × 5 + 6 × 8 × 10 + 9 × 12 × 15 + . . . + 33 × 44 × 55
1 × 2 × 3 + 2 × 4 × 6 + 3 × 6 × 9 + . . . + 11 × 22 × 33

6n2 + 5n + 4
13. For how many different integers n will the expression also be an
n
integer?
14. In a bag that contains 12 balls, there are x white balls. The probability of
drawing a white ball from the bag, at random, will be p. This ball is put back
into the bag and 6 more white balls are also put into the bag, the probability
of drawing a white ball will be 2p. What is the value of x?

15. Triangle ABC is inscribed in the circle with centre O and has angles as shown.
The perpendicular bisectors of the sides meet the circle at D, E and F , re-
spectively. What is the size of ̸ DEF in degrees?

Part B: 5 marks each


16. What is the remainder if n2 is divided by 8 where n = 56565656563?

17. Brian builds a rectangular patio with six square wooden sections of side lengths
1, 1, 2, 3, 5, 8, respectively. What is the perimeter of the patio if it is com-
pletely covered with the wooden sections with no overlapping?

18. Let f (x) be a linear function with f (6) − f (2) = 12. What is f (12) − f (2)?

19. A sweet factory produces chocolate and caramel sweets. The chocolate sweets
are produced by a machine at a rate of 3 per minute while the caramel sweets
are produced by a different machine at a rate of 4 per minute. These two
machines were in operation for a combined time of 18 hours to produce a total
of 3 600 sweets. For how many of these 18 hours was the chocolate machine
in use?
20. A circle is inscribed in quadrilateral W XY Z with W Z ∥ XY , WX = ZY, W Z = 18 and
XY = 32. What is the length of the diameter of the circle?

Part C: 6 marks each


21. Triangle ABC is divided into four regions by three lines parallel to BC. The
lines divide AB into four equal line segments. If the second largest region has
an area of 225, what is the area of △ABC?

22. A book contains 30 stories, each starting on a new page. The lengths of the
stories are 1, 2, 3, . . . , 30 pages in some order. The first story starts on the first
page. What is the largest number of stories that can start on an odd-numbered
page?

23. From point P inside △ABC, perpendiculars are drawn to the sides meeting
BC, CA and AB √ at points D, E and F , respectively. If BD = 8, DC = 14,
CE = 13, AF = 2 30 and F B = 6, find AE.

24. A sequence T1 , T2 , T3 , . . . satisfies


(
1
2
Tn if Tn is even
Tn+1 =
3Tn + 1 if Tn is odd

The first four terms in the sequence are 6, 3, 10, 5. What is the 100th term?

25. For how many positive integers n are n + 2112 and 4n + 2112 both perfect
squares?
20. ’n Sirkel is ingeskrewe in vierhoek W XY Z met W Z ∥ XY ,WX = ZY, W Z = 18 en
XY = 32. Wat is die lengte van die middellyn van die sirkel?
Afdeling C: 6 punte elk
21. Driehoek ABC word in vier dele verdeel deur drie lyne ewewydig aan BC te
trek. Dié lyne verdeel AB in vier gelyke lynsegmente. Die tweede grootste
van die vier dele se oppervlakte is 225. Wat is die oppervlakte van △ABC?
22. ’n Boek bevat 30 stories wat elk op ’n nuwe bladsy begin. Die lengtes van die
stories is onderskeidelik 1, 2, 3, . . . , 30 bladsye in een of ander volgorde. Die
eerste storie begin op bladsy een. Wat is die grootste getal stories wat op
onewe-genommerde bladsye begin?
23. Vanaf punt P binne △ABC word loodlyne op die sye getrek wat BC, CA en
AB onderskeidelik√by punte D, E en F ontmoet. As BD = 8, DC = 14,
CE = 13, AF = 2 30 en F B = 6, vind AE.
24. ’n Ry T1 , T2 , T3 , . . . bevredig die volgende vergelyking:
(
1
2
Tn as Tn ewe is
Tn+1 =
3Tn + 1 as Tn onewe is
Die eerste vier terme in die ry is 6, 3, 10, 5. Wat is die 100ste term?
25. Vir hoeveel positiewe heelgetalle n is n + 2112 en 4n + 2112 albei volkome
vierkante?
14. Daar is x wit balle in ’n sak met 12 balle. Die waarskynlikheid om ’n wit bal
ewekansig uit die sak te haal, is p. Hierdie bal word teruggesit in die sak en
nog 6 wit balle word by die balle in die sak gesit. Die waarskynlikheid om nou
’n wit bal ewekansig uit die sak te haal is 2p. Wat is x se waarde?
15. Driehoek ABC is ingeskrewe in die sirkel met middelpunt O en die groottes
van die hoeke is soos aangetoon. Die middelloodlyne van die sye van die
driehoek ontmoet die sirkel onderskeidelik by D, E en F . Wat is die grootte
van ̸ DEF in grade?
Afdeling B: 5 punte elk
16. Wat is die res as n2 deur 8 gedeel word waar n = 56565656563?
17. Brian bou ’n reghoekige stoep en gebruik ses vierkantige stukke hout met
onderskeie sylengtes 1, 1, 2, 3, 5 en 8. Wat is die omtrek van die stoep as dit
heeltemal bedek word deur die stukke hout met geen oorvleuelings nie?
18. Laat f (x) ’n lineêre funksie wees met f (6) − f (2) = 12. Wat is f (12) − f (2)?
19. ’n Lekkergoedfabriek produseer sjokolade- en karamellekkers. Die sjokolades
word met ’n masjien vervaardig teen ’n tempo van 3 per minuut terwyl die
karamellekkers op ’n ander masjien vervaardig word teen ’n tempo van 4 per
minuut. Hierdie twee masjiene het gesamentlik 18 uur gewerk en ’n totaal van
3 600 lekkers vervaardig. Vir hoeveel van die 18 uur was die sjokolademasjien
in werking?
8. ’n Horlosie word met sy gesig na bo op ’n tafel neergesit sodat die minuutwyser
noord-oos wys. Deur hoeveel grade moet die minuutwyser beweeg voordat dit
vir die eerste keer noord-wes wys?
9. Die verhouding van die groottes van twee komplementêre hoeke is 4 tot 5. Die
grootte van die kleiner hoek word met 10% vermeerder. Met watter persentasie
moet die grootte van die groter hoek verminder word sodat die twee hoeke
steeds komplementêr is?
10. Aphiwe en Ben het probeer om die vergelyking ax2 + bx + c = 0 op te los.
Maar hulle het elkeen ’n fout gemaak toe hulle die vergelyking in hulle boeke
−3
oorgeskryf het. Aphiwe se oplossings was −2 en , maar haar waarde vir a
2
was verkeerd. Ben se oplossings was 2 en 3, maar sy waarde vir b was verkeerd.
Bepaal die oplossings van die korrekte vergelyking en gee dan die produk van
hierdie twee oplossings.
11. ’n Kodeslot het ’n 4-syferkode.
Die 4 syfers in die kode is almal verskillend. Wat is die som van die syfers van
die kode?
12. Bereken die waarde van
3 × 4 × 5 + 6 × 8 × 10 + 9 × 12 × 15 + . . . + 33 × 44 × 55
1 × 2 × 3 + 2 × 4 × 6 + 3 × 6 × 9 + . . . + 11 × 22 × 33
6n2 + 5n + 4
13. Vir hoeveel verskillende heelgetalle n sal die uitdrukking ook ’n
n
heelgetal wees?
Afdeling A: 3 punte elk
r
2023
1. Vereenvoudig:
2+0+2+3
2. Vind die kleinste positiewe heelgetal waarmee 396 vermenigvuldig moet word
om ’n volkome derdemag te kry.
3. Vereenvoudig die uitdrukking:
1 1 1 1
1 × 1 × 1 × ··· × 1
2 3 4 17
4. ’n Monster het vyf koppe. Elke keer as ’n kop afgekap word, groei vyf nuwe
koppe. As ses koppe een vir een afgekap word, hoeveel koppe sal die monster
hê?
2 2
5. As x + y = 1 en x − y = 3, wat is die waarde van 2x − y ?
6. Die oneindige meetkundige ry wat met 250 ; 248 ; 246 ; 244 ; . . . begin, bevat slegs
een onewe heelgetal. Dié onewe heelgetal is die nde term van die ry. Wat is
die waarde van n?
7. Vind die som van die gemerkte hoeke.
DIE OLD MUTUAL
SUID-AFRIKAANSE
WISKUNDE-OLIMPIADE
Georganiseer deur die
SOUTH AFRICAN MATHEMATICS FOUNDATION
2023 TWEEDE RONDTE
SENIOR AFDELING: GRAAD 10-12
11 Mei 2023 Tyd: 120 minute Aantal vrae: 25
Instruksies
1. Die antwoorde op al die vrae is heelgetalle van 000 tot 999. Elke vraag het slegs een korrekte
antwoord.
2. Puntetoekenning:
2.1. Elke korrekte antwoord tel 3 punte in Afdeling A, 5 punte in Afdeling B en 6 punte in
Afdeling C.
2.2. Geen punte word afgetrek vir foutiewe antwoorde of onbeantwoorde vrae nie.
3. Gebruik 'n HB potlood. Papier vir rofwerk, 'n liniaal en uitveër word toegelaat. Sakrekenaars en
meetkunde-instrumente word nie toegelaat nie.
4. Figure is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.
5. Beantwoord die vrae op die antwoordblad wat voorsien word.
6. Begin sodra die toesighouer die teken gee.
7. Antwoorde en oplossings sal beskikbaar wees by www.samf.ac.za
Moenie omblaai voordat dit aan jou gesê word nie.
Turn the booklet over for the English paper.
PRIVAATSAK X173, PRETORIA, 0001
TEL: (012) 392-9372 E-pos: info@samf.ac.za
Organisasies betrokke: AMESA, SA Wiskundevereniging,
SA Akademie vir Wetenskap en Kuns
The Mathematics Talent Search is a free online problem-solving
course for learners from Gr 7 – 12 presented by the SAMF.
All you have to do to participate is to click on
https://mytutor.chat/samf-talent-search/ or to scan the QR code
to go to the MyTutor.chat site easily.

You might also like