Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 54

17 Maart 2024

09 Maart 2024
GAUTENG DEPARTMENT VAN ONDERWYS
TSHWANE-NOORD
PRAKTIESE OPLEIDING: DIE OPSTEL VAN
VRAESTELLE VOLGENS BARRETT SE
TAKSONOMIE

17 Februarie: Northridge Primary


09 Maart: Laerskool Uniefees
Vision
Every learner feels valued and inspired in our innovative education
system

Mission
We are committed to provide functional and modern schools that
enable quality teaching and learning to protect and promote the right
of every learner to quality, equitable and relevant education.

GDE VISION Values (L-Impact)


AND MISSION Learner Focused
Integrity
Motivated
Passionate
Accountable
Committed
Truthful
08:00 – 09:00 - Aankoms, Registrasie, Tee/Koffie

09:00 – 09:05 – Opening, verwelkoming, verskonings, reëlings

09:05 – 10:00 – Sessie 1

10:00 – 10:20 – Ontbyt


Program 10:20 – 11:30 – Sessie 2

11:40 – 13:00 – Sessie 3

13:00 - Middagete
DIE DOEL EN UITKOMSTE VAN DIE OPLEIDING

Gee leiding om goeie, Die riglyne moet gelees word Aan die einde behoort
gehalte/kwaliteit vraestelle op saam met die vakbeleid om onderwysers wat dit bygewoon
te stel met die nodige balans seker te maak die proses om het, die veskillende kognitiewe
tussen die kognitiewe vlakke vraestelle op te stel het vaardighede verstaan en toepas
(volgens Barrett se Taksonomie) integriteit en dat die vraestelle om kwaliteitvraestelle op te stel
en die vakspesifieke doelwitte. van hoogstaande kwaliteit is. volgens Barrett se Taksonomie.
ASSESSERING IS

'n proses wat meet hoeveel


die gebruik om die inhoud
‘n deurlopende beplande kennis die individuele leerder
van onderwerpe/temas asook
proses (identifiseer, versamel, bereik het deur te kyk na die 'n manier om te verseker dat
die reeks vaardighede in die
interpreteer inligting – beide die data en inligting wat uit onderwyser hul ATP's voltooi.
beplanning en ontwikkeling
informeel en formeel die proses versamel is, dit te
van assesserings te dek .
analiseer en te interpreteer.

skoolgebaseerd en gebruik 'n gebruik om voorsiening te gemodereer vir die doel van
verskeidenheid verskillende maak vir 'n reeks verskillende gehalteversekering om te
vorme en metodes van kognitiewe vlakke en verskeie verseker dat toepaslike
assessering. vermoëns van leerders. standaarde gehandhaaf word.
Assessering vir leer vind plaas wanneer
data oor die leerder se vordering
gebruik word om onderrig in te lig.
DIE DOEL VAN
ASSESSERING Assessering as leer is vormend
(formatief) en kan beide formeel en
IS… informeel wees

Assessering van leer is summatief en


formeel en vind naby die einde van 'n
leersiklus plaas.
Kort vrae: Lang vrae
Assessering:  Veelkeusige vrae  Kort en lang
paragrawe
 Voltooi (kies/vul  Opstelle
• Assesseringsitems is die korrekte
die verskillende
tipes vrae wat in
antwoord in
toetse, eksamens,  Waar of Onwaar  Opsommings
assesseringstake of  Kolom A en B
aktiwiteite gebruik
kan word.  Definisies
Stap 1 Skep 'n raamwerk of beplanningsrooster.

Toegepaste bevoegdheid: Stap 2 Versamel hulpbronne.

Stap 3 Besluit watter onderwerpe ingesluit moet word in


die vraestel.
Stap 4 Identifiseer die inhoud en die konsepte wat
assesseer moet word.
Stap 5 Beplan die moeilikheidsghraad / kognitiewe vlak
van elke vraag.
Stap 6 Beplan die puntetoekenning van elke vraag.

Stap 7 Oorweeg spesiale hulpbronne wat deur leerders


benodig word.
Stap 8 Besluit op die lengte van die vraestel.

Stap 9 Stel die vraestel en die nasienriglyn terselfdertyd


op.
Stap Ontwikkel die voorblad en die instruksies.
10
Stap Toets tydstoelating en die duidelikheid van
11 instruksies.
RESPONS OP TEKS Vraag
1:
Literêre / nie-literêre
teks

15
Stap 1: Stem ooreen met Vraag 2:
Program van Assessering Visuele Teks
10
Gr 4/5 HT/EAT
Vraag 3:
Opsomming
TAAK 9 5

KONTROLE Vraag 4:
TOETS
Taalstrukture en -
konvensies in konteks 10
RESPONS OP TEKS Vraag 1:
Literêre / nie-literêre teks 20

Vraag 2: 10
Visuele Teks
TAAK 9
Stap 1: Stem ooreen met
KONTROLE Vraag 3: 5
Program van Assessering TOETS
Gr 6 HT/EAT Opsomming

Vraag 4: 15

Taalstrukture en -konvensies
in konteks
RESPONS OP TEKS Vraag 1:
Literêre / nie-literêre teks 20

Vraag 2:
10
Visuele Teks

Stap 1: Stem ooreen met


Program van Assessering Vraag 3:
10
Gr 7/8 HT/EAT Opsomming

Vraag 4:
20
Taalstrukture en -konvensies in
konteks
RESPONS OP TEKS Vraag 1:
Literêre / nie-literêre teks 25

Vraag 2:
15
Visuele Teks

Vraag 3:
Stap 1: Stem ooreen met Opsomming
10

Program van Assessering


Gr 9 HT/EAT Vraag 4:
20
Taalstrukture en -konvensies in
konteks
….Riglyne… Afrikaans Huistaal
Lengte van Tekste (KABV p 29):
….Riglyne… Eerste Addisionele Taal
Lengte van Tekste (KABV p 29):
….Riglyne… Huistaal
Lengte van Tekste (KABV p 35 Huistaal): Gr 7, 8, 9 – 2-uur vraestel
….Riglyne… Eerste Addisionele Taal
Lengte van Tekste (KABV p 35 EAT): Gr 7, 8, 9 – 2-uur vraestel
• Generiese voorblad
• Tik in Arial 12
• Spasiëring 1.5
• Geen raamwerk (border) nie
• Vrae word in die chronologiese volgorde van die teks gevra
en nie volgens die orde van die vlakke nie.
Uitleg van die • Numering is opeenvolgend
vraestel • Slegs werk wat behandel is in die Jaarplan kan gevra word.
• Barrett se Taksonomie word gebruik in tale.
• Die tekste moet voldoen aan die vereistes in die KABV.
• Gebruik ‘n kopskrif / voetskrif om die graad, vak, eksamen,
bladsynommers aan te dui.
• Opskrifte moet vetgedruk wees.
• skoolwapen, skool se naam
• vak (Afrikaans)
• taalvlak (HT / EAT)
• beskrywing van taak en taaknommer
(Taak 3: Respons op Tekste / Taak 5: Junie-
Uitleg van die Kontrole Toets, Respons op Tekste / Taak 10:
vraestel: Opskrifte... Eindeksamen: Respons op Tekste)
• datum
• tydsduur
• totale aantal punte
• eksaminator, moderator
MOONTLIKE LEERDER
AFDELING TAAK
PUNT: PUNT:

Afdeling A Literêre Teks 20


Uitleg van Afdeling B Visuele Teks 10
die vraestel: Afdeling C Opsomming 10
Afdelings Afdeling D Taalstrukture 20
en

-konvensies

TOTAAL 60 /60
• Die toets bestaan uit … bladsye.
• Gee DUIDELIKE instruksies, soos:
Uitleg van die o Beantwoord al die vrae.
vraestel: o Skryf jou antwoorde in AFRIKAANS!
o Onthou om hoofletters te gebruik waar nodig.
Algemene o Gebruik punktuasies soos jy geleer is om te
instruksies... doen.
o Dink voor jy ink.
o Lees al die tekste en vrae deeglik deur.
o Gebruik die Engelse woorde om jou te lei waar
jy onseker voel
• Alle visuele beelde moet relevant tot die inhoud
wees.
• GEEN IRRELEVANTE byvoegings tot die vraestelle
nie.
Uitleg van die • Alle tekste/visuele tekste- di die bron aan.
vraestel... • Prente moet ingeskandeer word en na swart en wit
vervolg of grys skaal verander word.
• Rame moet genommer word.
• Die visuele moet duidelik wees, en alles daarop
moet leesbaar wees.
• Indien nie, moet die visuele in verf (Paint) geplaas
word en veranderinge aangebring word.
BEPLANNINGSRAAMWERK

Afdeling Vraag Inhoud Vlak Punt Totaal


Afdeling A 1 Literêre/nie-literê teks
1.1 Wat is die naam van die… 1 1 1
1.2 Watter van die antwoorde hieronder pas die beste by… 3 1 1
1.3 Is die volgende stelling waar/0nwaar… 4 2 2
20
Afdeling B 2 Visule teks
2.1
10
Afdeling C 3 Opsomming 10
Afdeling D 4 Taalstrukture en Konvensies
4.1 Skryf die volgende sin…. 2 2
4.2 Kies die regte spelling… 1 2
20
[60]
Die Inhoud en Kognitiewe vlakke:
Die kognitiewe vlakke moet aangedui word in ‘n tabeluiteensetting (dit kan ‘n aparte
bladsy wees)

VLAK 1 & 2 VLAK 3 VLAK 4 & 5


40% 40% 20%

VLAK 1 2 3 4 5
VRAAG 1.1/1.2/1.4/1.6/1.7 1.3/1.5/1.8/1.10.2/1.1 1.11.2/1.13/ 1.17/1.18
/1.9/1.10.1 1.1/1.12.1/1.12.2/1.12 1.16
.3/1.14/1.15

PUNT 4+1+2+2+1+1+1 2+2+1+1+1+1+1+1+1+ 1+1+2 1+1


1

TOTAAL 12 12 6
% 40% 40% 20%
Die kognitiewe vlakke word so op die nasienriglyn
aangedui:

VRAAG- ANTWOORD PUNT VLAK


NOMMER

1.1 Pieter √ 1 1

1.2 (c) Iets slegs gaan gebeur 1 3


Inhoud en kognitiewe vlakke…vervolg

• Maak seker die toepassing van die kognitiewe vlakke is reg


aangedui
• Maak seker die verspreiding van vrae stem ooreen met die
vlakke.
• Daar moet ‘n verskeidenheid van vraagtipes wees, soos
veelkeusige vrae Pas…kolom A met kolom B, kies /
onderstreep die korrekte Antwoord, vul die regte word in….
• Daar moet vrae wees wat ‘n oop einde het.
• Moenie taalvrae in die begrip / visuele begrip vra nie, ook
nie begripsvrae in die visuele teks nie.
Inhoud en kognitiewe vlakke…vervolg
• Geen halwe punte word toegeken nie, een antwoord =1 punt
• Gewoonlik tel 1 woord 1 punt (vlak 1 tel 1 punt)
• Vlak 3 kan 1 – 2 punte tel
• As daar ‘n motivering is, tel dit gewoonlik 2 punte (veral by vlak
4 en 5).
• Maak seker die terminologie is nie te moeilik vir die leerders
nie.
• Die vrae word in choronologiese orde gestel en nie volgens die
vlakke nie.
• Begin die vraestel met maklike vrae.
Inhoud en kognitiewe vlakke…vervolg

• Die punte moet aan die einde van elke afdeling geskryf word
(20) en die groottotaal aan die einde van die vraestel [60]
• Die afdelings en punteverdeling moet saamstem met die KABV-
dokument.
• Die DH moet sekermaak die vraestel is op die geskikte vlak van
die graad.
• Vanaf 2024 moet alle moderering deeglik in GROEN gedoen
word.
• Alle moderering moet gedoen word (J1 / J2), geteken deur
beide partye en albei moet ‘n kopie in die assesseringslêer hê.
Voorbeeld van die punteverspreiding
• Verhouding tussen Barrett’s en die vrae:

Barrett se 10 punte 20 punte 30 punte 35 punte


vlakke
Vlak 1 en 2 4/10 8/20 12/30 14/35
Vlak 3 4/10 8/20 12/30 14/35

Vlak 4 en 5 2/10 4/20 6/39 7/35


• Stel die nasienriglyne op dieselfde tyd op as wat
die vrae opgestel word.
• Die nasienriglyn moet leiding gee hoe om die
vraag na te sien.
• ‘n Regmerkie word geplaas by elke moontlike
antwoord.
• Daar mag nie oop antwoorde wees nie (leerder se
Die nasienriglyn eie opinie), daar moet ‘n antwoord / alternatief
gegee word vir elke vraag
• Maak seker die puntetoekenning per vraag stem
ooreen in die nasienriglyn.
• Waar / Onwaar en Ja / Nee vrae – geen punt
toegeken nie, net vir die motivering wat moet
ooreenstem met die keuse van Waar / Onwaar of
Ja / Nee.
• Neem die volgende in ag:
Kyk na die riglyne oor die lengte van die teks
Tipe teks – Kies ‘n tema wat die leerders sal
interesseer. Die teks kan ‘n direkte invloed hê op die
moeilikheidsgraad van die vraestel, die leesbaarheid
daarvan en die verwysingsraamwerk van die leerder
Soek die Neem die moeilikheidsgraad van die teks in ag, maar
ook die leesvlak van die leerder en maak seker dit is
regte teks op hulle vlak (jy mag parafraseer, of sinonieme
gebruik in die plek van moeilike woorde, ens.)
Wanneer ‘n teks in Taalstrukture en –konvensies
gebruik word, maak seker dit bevat taalstrukture wat
reeds behandel is (teks mag oorgeskryf, vereenvoudig
word)
As jy die regte teks gebruik, is 80% van die werk
afgehandel.
• Die keuse van ‘n geskikte teks is baie
belangrik, maar ek begin nie daar nie.
• Ek begin met Barrett se Taksonomie
• Ek werk nie eers my vrae uit en besluit dan
Waar begin op watter kognitiewe vlak hul hoort nie.
Barrett se Taksonomie is die begin van my
ek? beplanning - nie die einde nie. Hoe beter
ek beplan, hoe makliker is dit om die
vraestel op te stel.
• FAL/HL – Barrett se Taksonomie: bl. 121 -
122
Kognitiewe vlakke:
• Assessering moet voorsiening maak vir 'n reeks kognitiewe
vlakke en vermoëns van leerders. Die eise van assessering
moet gepas wees vir die ouderdom en ontwikkelingsvlak
van leerders in die graad.

Differensiëring
Punte om te • Hoe kan jy binne 'n vraestel onderskei om leerders van alle
vermoëns in staat te stel om hul potensiaal te bereik?
onthou: • Gebruik die verskillende vrae per vlak wat in die KABV
gegee word.
Gebruik taksonomieë as klassifikasie van die tipes
leerstyle soos
• Ouditief
• Kinesteties
• Visueel
• Taktiel
1. Onthou
eksplisiete idees
Barrett se 5-module Kogniewe Vlakke Taksonomie: en inligting
• Vlak 1: toets kennis – die antwoord is in die teks. Dit beteken nie noodwendig dat
Herorganiseer jy die teks verstaan ​nie
gewe inligting, 3. Geïmpliseerde
som op,
• Vlak 2: Herorganiseer – verstaan ​jy wat jy lees? teks – nie
klassifiseer • 'n Woord/frase is in die teks, maar in 'n ander formaat noodwendig in teks
nie
• Vlak 3: Lei af – Wat kan ek doen met wat ek weet? Ek lei iets nuuts af uit kennis
wat ek in die teks opgedoen het (Janet hardloop elke dag 3 km, doen aërobiese
4. Neem oefening vir 30 minute en swem 60 lengtes in die swembad; daarom kan ek sê...)
besluite –
oordeel
• Vlak 4: Evalueer – waardes... (meet die waardesisteem van die leerder en kan
volgens hy/sy sy/haar waardes meet aan wat hy/sy lees)
feite/opinie, • Vlak 5: Waardering – Hoe beïnvloed dit wat jy gelees word, jou; impak op jou
fantasie
lewe, kan jy daarmee identifiseer? Kan jy jou mening gee oor iets in die teks?
5. Emosionele
sensitiwiteit – druk
gedagtes en gevoelens
oor die teks uit
Bepaling van die moeilikheidsgraad

• Elke kognitiewe vlak is • Dieselfde aspek/onderwerp moet


onderverdeel in maklik, matig en nie meer as een keer getoets word
moeilik. Vlak 1 – 5 kan enige van die nie – probeer om soveel as moontlik
3 moeilikheidsgraad insluit. Dit hang onderwerpe/konsepte/ens moontlik
af van die manier waarop 'n vraag in 'n assessering te toets (bv. nie 2
gevra word OF die detail wat van 'n meervoude nie, name van 2
vraag verwag word. karakters, ens.)
Barrett seTaksonomie
Vlak 1: Letterlike Begrip

Letterlike begrip fokus op die idees en inligting wat geskryf staan. ‘n Eenvoudige
letterlike begrip opdrag kan herkenning of herroeping van ‘n feit of gebeure wees. ‘n
Meer komplekse opdrag kan die herkenning of herroeping van ‘n reeks feite of die
rangskikking van gebeure wees.
Details Wat is dit?
Wie? Wat? Waar? Hoekom?
Hoofgedagte Wat het wanneer gebeur of tydens ____?
Identifiseer wat ___ gaan doen
Volgorde Wat het ___ eers/daarna/laaste gedoen?

Herkenning
Vergelyking Identifiseer/Vertel (wat) die verskil is tussen___ en
___
LETTERLIKE BEGRIP

Gee vergelykings; Gee metafore


Oorsaak en gevolg Wat is die redes vir ___?
Wat het ___veroorsaak?
Karaktereienskappe Gee die woorde of sinsnedes wat karakters beskryf

Details Skryf ‘n lys van al die details wat jy kan onthou


Hoofgedagte Wat het gebeur met ___?
Volgorde Vertel in die korrekte volgorde
Kyk na die illustrasies en vertel die storie in jou eie
Herroep

woorde oor
Vergelyking Hoe het ___ verskil van die ander?
Op watter manier is ___ en ___ dieselfde/verskillend?
Oorsaak en gevolg Waarom was ___ so vasberade om ___?
Wat was die doel van ___?
BARRETT SE Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings,
TAKSONOMIE oorsaak en gevolg, verhoudings, karaktereienskappe.
VLAK 1: Vraagwoorde sluit in: noem, kies, identifiseer, vertel,
gee ‘n voorbeeld, soek, pas, wys, ens.
LETTERLIK –
Die feite staan • Tipe vrae
eksplisiet of duidelik • Wie? Wat? Waar? Wanneer? Hoekom?
in die teks, dit kan • Gee redes / feite waarom …
onthou word, direk • Haal ‘n woord aan wat dieselfde beteken as …
afgelei word of • Watter woord sê vir ons dat …?
gememoriseerde • Wat het gebeur nadat…?
• Voltooi of vul die ontbrekende woord(e) in (as die
inligting kan woord/e net so uit die teks gehaal kan word).
weergegee kan • Voltooi die tabel om ooreenkomste of verskille aan
word. te dui.
Vlak 2: Herorganisering

Herorganisasie vereis dat die leerder analiseer, sintetiseer en/of idees of inligting wat
duidelik genoem is. Die leerder mag woordeliks die skrywer se woorde herhaal òf eie
woorde gebruik òf die skrywer se woorde vertaal.
Klassifisering Watter van die volgende is ___?
HERORGANISASIE

Watter van die volgende___ pas nie in nie.


Afbakening Verdeel die storie in ___ dele.

Opsomming Vertel die gebeure tot op hierdie stadium.


Vertel die storie in jou eie woorde.
Sintetisering Hoe lank het die hele ___ geduur?
Hoeveel keer het ___ plaasgevind?
Wanneer het ___ plaasgevind?
Klassifiseer, ontleed/analiseer (bv. die optrede van ‘n
karakter), orden / rangskik inligting of gebeure, som op of vat
saam, voeg inligting saam of maak ‘n sintese, skakel om, gee
BARRETT SE n breë oorsig, definieer, voorspel.
TAKSONOMIE .
VLAK 2:
HERORGANISERI Tipe vrae
NG – Organiseer  Definieer / Gee ‘n definisie.
 Gee ‘n opsomming / samevatting / oorsig van die
inligting op ‘n hoofgebeure / feite.
ander manier as  Verduidelik waarom...
wat dit in die teks  Wat het gebeur nadat...?
aangebied word.  Voorspel wat jy dink....
 Illustreer...
 Vergelyk...en ...
 Beskryf die ...
 Verduidelik in jou eie woorde...
VlAK 3: Gevolgtrekking

Die leerder toon dat hy/sy afleidings kan maak van idees en inligting in die teks,
sy/haar intuisie van persoonlike ervarings as ‘n basis gebruik vir veronderstelling en
hipotese. Voorkennis, ongeag waar dit vandaan kom, is ‘n integrale deel van
gevolgtrekking.
Ondersteunende Het hy besef ___?
details Dink jy dat ___?

Hoofgedagtes Wat is die hoofgedagte van hierdie___?


Bespreek die belang van ___?

VOLGORDE Wat gaan volgende gebeur?


Wat het gebeur tussen ___ en ___?
Plaas die ___ in die korrekte volgorde
VERGELYKINGS Hoe kom ___ ooreen met ___?
GEVOLGTREKKING

Vergelyk ___ met ___


Is ___ en ___ verwant?
OORSAAK EN GEVOLG Wat was die belang van ___?
Hoe het ___ geweet ___?
Wat was die gevolg van ___?
KARAKTEREIENSKAPPE Wat het ___bewys van hulle houding teenoor ___?
Wat vertel ___ ons van ___?
Watter soort persoon is ___?
UITKOMSTE Dink jy ___ gaan___?
Wat dink jy gaan gebeur?

FIGUURLIKE Wat word bedoel met ___?


TAALGEBRUIK
Lei die volgende af: ondersteunende detail, hoofgedagtes,
volgorde, vergelykings, voltooi, oorsaak en gevolg,
karaktereienskappe, figuurlike betekenis/beeldspraak,
BARRETT SE interpreteer visuele aspekte (soos bv. by advertensies of
TAKSONOMIE ‘n boekomslag), voorspel wat gaan gebeur.
VLAK 3: AFLEIDING
– Reageer op Tipe vrae
inligting wat  Wat lei jy af uit die titel?
geïmpliseer word en  Wat is die tema, les, boodskap, hoofgedagte?
nie direk in die teks  Wat beteken die vergelyking, metafoor, simbool of
staan nie. Die woord?
leerder moet dus  Wat sou jy verander as...?
aflei (lees tussen  Voltooi of vul die ontbrekende woord(e) in (as die
die lyne). woorde nie net so uit die teks gehaal kan word nie).
 Hoe kan...opgelos word?
 Vergelyk...met...
 Watter faktore het bygedra tot...
Vlak 4: Beoordeling/Evaluering

Beoordeling het te make met evaluering en ingestel wees op akkuraatheid,


aanvaarbaarheid, wenslikheid, waarde of waarskynlikheid van gebeure. Kritiese denke
kan bewys word deur leerders te vra om die volgende te beoordeel:
Beoordeling van Is ___ verbeelding?
werklikheid en Hoeveel onwerklike dinge kan jy waarneem?
fantasie Het ___ regtig plaasgevind?
Is ___ ‘n feit of fiksie?
Is ___ moontlik?
Beoordeling van Dink jy dat ___ enigiets te doen het met ___?
BEOORDELING

feit en opinie Watter ___ klink waar?


Beoordeling van Het ___ ooit regtig ___?
genoegsaamheid Is ___ regtig ___?
en geldigheid
Beoordeling van In watter deel van die storie word die hoofkarakter die
toepaslikheid beste beskryf?
Beoordeling van Hou jy van hierdie karakter?
waarde, Hoe voel jy oor hierdie karakter?
wenslikheid en Hoekom was dit nie reg dat ___ ___ gedoen/gesê het?
aanvaarbaarheid
Beoordeel realiteit teenoor verbeelding / fantasie, feit of
BARRETT SE mening, waarde, geldigheid, gepastheid, wenslikheid,
TAKSONOMIE geslaagdheid, aanvaarbaarheid, reg/verkeerd, argumenteer,
VLAK 4: verdedig, ens.
EVALUERING – Gee
jou EIE mening of Tipe vrae
oordeel oor dit wat  Wat dink jy van...?
in die teks staan /  Wat is jou opinie...?
gebeur / gesê word.  Wat sal die gevolge wees van....?
Lees dei dieper  Dink jy jy sou dit aargument logies of geldig?
betekenis -  Wat is die voor- / nadele van...?
Beoordeel  Wat is die waarde van...?
akkuraatheid /  Glo jy....?
geldigheid /  Wat is die effek van....?
aanvaarbaarheid  In 'n situasie soos….wat sou jy gedoen het?
 Onthou: Leerders moet ‘n keuse maak (Ja / Nee) en dit
dan motiveer. Die punt gaan net vir die motivering.
Vlak 5: Waardering

Waardering behels dat die leerder emosionele en esteties, sensitief moet wees ten
opsigte van die inhoud en ‘n waardering van die inhoud toon ten opsigte van die
sielkundige en kreatiewe elemente. Waardering sluit beide kennis van die emosionele
reaksie teenoor letterkundige tegnieke, vorms, style and strukture in.
Emosionele Is jy verras?
reaksie teenoor Hoekom het jy gehou van/nie gehou van hierdie
die inhoud gedeelde?
Identifisering Watter woorde sal die gevoelens van ___?
met karakters en Wat sou jy gedoen het as jy ___ was?
WAARDERING

gebeure
Reaksie teenoor Hoekom is ___ ‘n goeie begrip?
die skrywer se Hoe het die skrywer ___uitgebeeld?
gebruik van taal

Beeld Skryf ‘n drama gebaseer op die storie.


Lees/rolspel van die woorde van die karakter in ‘n
bepaalde gedeelte.
Hoe het ___ jou laat voel?
Verduidelik, waardeer, onderskei, ens.
Tipe vrae
BARRETT SE
TAKSONOMIE
 Wat was die oorsaak van...?
VLAK 5: WAARDERING –  Verduidelik wat jy sou doen...
Die vrae fokus op die
leerder se emosionele  Onderskei tussen... en ...
respons op die inhoud,  As ....gebeur het, dink jy dit sou die verloop verander
identifisering met karakters het?
en reaksies op die skrywer
se taalgebruik (woordkeuse  Wat sou jy doen indien jy in dieselfde situasie was?
en beelde). Dit gaan oor die
impak van die teks op die  Watter raad sou jy vir X in hierdie situasie gegee
leerder. (Leerders gee ‘n het?
emosionele of eie  Hoe sou jy die situasie aangepak het?
(subjektiewe) respons –
respons moet verband hou  Vergelyk....met ....
met dit wat gevra word – nie
buite verband nie.)
 Wat waardeer jy die meeste?
 Watter les het jy uit hierdie situasie geleer?
Onthou: Waar leerders ‘n keuse moet maak (Ja/Nee)
moet hulle dit motiveer. Die punt gaan net vir die
motivering.
HUISTAAL:
Die onderstaande tipe vrae moet as Vlak 3-vrae gevra word.
Leerders moet die nodige afleiding maak. Dit moenie feite
wees wat direk in die teks staan nie.

 Waar / Onwaar-vrae: Bv. Motiveer waarom die onderstaande


stelling ONWAAR is.
BARRETT SE
Herman het oom Josef voor sy dood mooi ondersteun.
TAKSONOMIE  Meerkeusevrae: Ons gee gewoonlik 4 moontlikhede,
ALGEMEEN waarvan net een korrek is. Maar die ander moenie belaglik of
sinneloos wees nie.
 Kies die korrekte antwoord tussen hakies, bv. Zenobia was
(stilweg tevrede / baie ontstoke) toe sy hoor dat oom Josef
haar eintlik verplig het om met Gideon uit te gaan.
 Invulvrae, waar moontlikhede om van te kies, gegee word.
AFDELING B: VISUELE TEKS
Vrae moet die visuele vaardighede toets, bv.:
1. Die ruimte
2. Die karakters
3. Punktuasie: die gebruik van die uitroepteken, vraagteken, ellips, ens.
4. Die verhouding tussen die karakters
5. Gesigsuitdrukkings en lyftaal
6. Die doel van die teks
7. Die teikenmark
8. Hoe laat die teks jou voel / is daar ‘n aksie nodig?
9. Humor
AFDELING B:VISUELE TEKS (vervolg)
10. Lettertipes: groot / vetgedrukte letters
11. Beweging, sweet, trane
12. Uitleg van die teks: groter/kleiner beelde/prente/illustrasies
13. Die doel van die teks: bv. genot, vermaak
14. Boodskap van die teks
15 Praat borrels / skryf borrels
AFDELING C: OPSOMMING

 Duidelike instruksie oor wat opgesom moet word.


 Bly by die regte lengte van die teks.
 Antwoord in puntvorm (EAT) / paragraaf (HT).
AFDELING C: OPSOMMING (vervolg)
Nasien: Gr 7-9
 7 punte vir 7 feite. 3 punte vir taal
 Trek 1 punt af indien die opsomming nie in die leerder se eie woorde
is nie.
 Trek 1 punt af as die opsomming nie in vol sinne geskryf is nie.
 Indien die opsomming te lank is, sien net na tot die vereiste aantal
woorde en trek ‘n streep deur die res van die Antwoord – moet dit
nie nasien nie.
Nasien: Gr 4-6
 5 punte vir 5 feite/woorde
AFDELING D: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES

 Dubbelle toetsing van taalstrukture moet vermy word: makliker vrae


tel 1 punt per vaardigheid. Moeiliker vrae tel 2-3 punte.
 Taal moet binne konteks getoets word.
• Gebruik gepaste woordeskat vir die vlak
• Vermy lomp sinne – hou dit kort
• Vermy figuurlike taal
• Vermy spelfoute en gebruik leestekens korrek
Proeflees en • Dit is nie die manier waarop die vraag gestel word wat
redigeer die vraestel die kognitiewe prose bepaal nie – eerder die
denkproses wat gebruik word om ‘n vraag te
beantwoord
• Vlak 4 & 5-vrae is nie noodwendig moeiliker as die
ander vrae nie – dit is net ‘n ander denkproses wat
assesseer word
• Maak seker die nommers in die vraestel stem ooreen
met die nommers in die nasienriglyne
• Dui die vraagtelling aan in beide die vraestel en die
nasienriglyne
• Barett se vlak word ook op die nasienriglyne aangedui

You might also like