Psyc312 Su2 Lec4 Qual Design Sampling 2024 Final PDF

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 30

PSYC312

Study Unit 2.3. and 2.4.:


Qualitative Research Designs and Sampling

Leereenheid 2.3. en 2.4.:


Kwalitatiewe Navorsingsontwerpe en
Steekproefneming
Lecturer/Dosent: Dr Ingrid Opperman
Office/Kantoor: Potchefstroom Campus, E8, G16
Consulting Hours/Spreekure: By Appointment/Per afspraak
Learning Outcomes: Section 2.2 (Revision) and 2.3

Leeruitkomstes: Gedeelte 2.2 (Hersiening) en 2.3


• Identifiseer en beskryf die
• Identify and describe the different verskillende kwalitatiewe
qualitative research designs navorsingsontwerpe
• Justify the choice of a specific • Verdedig die keuse van ’n spesifieke
qualitative research design kwalitatiewe navorsingsontwerp
• Identify and describe the • Identifiseer en beskryf die
characteristics of specific sampling eienskappe van spesifieke
techniques steekproefnemingstegnieke
• Justify the choice of a specific • Verdedig die keuse van ’n spesifieke
sampling technique steekproefnemingstegniek
General Study Materials
Algemene Studiemateriaal
• Qualitative Research • Kwalitatiewe Navorsings-
Designs: Chapter 5 of First ontwerpe: Hoofstuk 5 van
Steps in Research First Steps in Research
• Non-probability sampling • Nie-waarskynlikheid-
method: Chapter 10, Section steekproefnemingsmetode:
10.2.2. in First Steps in Hoofstuk 10, Afdeling 10.2.2
Research in First Steps in Research
• General review: Chapter 4 of • Algemene oorsig: Hoofstuk 4
First Steps in Research van First Steps in Research
Is this qualitative data? Why?

Is hierdie kwalitatiewe data? Hoekom?


A researcher holds interviews with 10 participants about how they
experienced online learning and why they chose to continue at
online learning institutions instead of contact institutions.

‘n Navorser voer onderhoude met 10 deelnemers rakende hulle


ervaring met aanlyn-leer en hoekom hulle besluit het om verder
by aanlyn-leerinstansies te studeer in plaas van
kontakinstansies.
Types of Qualitative Data

Tipes Kwalitatiewe Data


• Primary data: Unpublished, • Primêre data: Ongepubliseer,
first-hand accounts eerstehandse verslae
• Interviews • Onderhoude
• Direct observations • Direkte waarnemings
• Secondary data: Previously • Sekondêre data: Voorheen
published gepubliseer
• Journal articles • Joernaal-artikels
• Books • Boeke
• Somebody else’s interview • Iemand anders se onderhoud-
transcripts transkripsies
Data should be authentic and Data moet geverifieer wees en vir
assessed for accuracy akkuraatheid geassesseer wees
State what primary and secondary data is used with reference to
the scenario (4)

Sê watter primêre en sekondêre data gebruik word met verwysing


tot die scenario (4)

After interviewing the parents of young children, the researcher


transcribes the interviews and proceeds to analysis. The
researcher also collects newspaper reports on the topic to give
context to their understanding of the problem.

Nadat onderhoude met die ouers van jong kinders gevoer is,
transkribeer die navorser die onderhoude en begin met die
analise daarvan. Die navorser versamel ook koerantberigte
rakende die onderwerp om konteks te verleen aan sy begrip van
die probleem.
Answer
Antwoord

The researcher is using primary data in the form of interviews (1) …


Die navorser maak van primêre data in die vorm van onderhoude gebruik (1) …

… to obtain an in-depth understanding of the phenomenon (1)


… om 'n deeglike begrip van die verskynsel te verkry (1)

The researcher will use secondary data in the form of newspaper reports (1) …
Die navorser sal van sekondêre data gebruik maak in die vorm van koerantberigte (1) …

… to give context to their understanding of the problem (1)


… om konteks tot hulle begrip van die probleem te verskaf (1)
Reminder: Inductive & Deductive Reasoning

Herinnering: Induktiewe en Deduktiewe Beredenering


Inductive reasoning follows a bottom-up Induktiewe beredenering volg ’n van-onder-
approach from an observation (data) which na-bo benadering vanaf ’n waarneming
is analyzed into themes or ideas and finally (data) wat ontleed word na temas of idees,
a conclusion is drawn. en uiteindelik word ’n gevolgtrekking
gemaak.
Deductive reasoning starts from a
theoretical hypothesis to test (“prove”) Deduktiewe beredenering begin by ’n
where specific data is collected and teoretiese hipotese om te toets (“bewys”)
statistics are used to find out if the waar bepaalde data versamel word en daar
hypothesis is true (the researcher was right) word dan van statistieke gebruik gemaak
om uit te vind of die hipotese waar is (of die
navorser reg was)
In both cases, data (observations) are
collected); therefore participants are
required to provide the information In beide gevalle word data (waarnemings)
versamel; dus is deelnemers nodig om die
inligting te voorsien
• Unique perspective(s) • What do participants
commonly express?
Reminder: • Unieke perspektief(we)
• Wat word oor die
algemeen deur deelnemers
Inductive uitgedruk?

Reasoning in
the qualitative
Observation Theme
research Waarneming Tema
process

Herinnering:
Induktiewe Individual
interpretation in a
Beredenering societal context
Proposed conclusion
Voorgestelde
Individuele
in die interpretasie in ’n
gevolgtrekking
samelewingskonteks
kwalitatiewe • What are people’s personal • What do the themes say
navorsingspro experiences and ideas
about the phenomenon
about this phenomenon?

ses • Wat is mense se


• Wat sê die temas oor
hierdie verskynsel?
persoonlike ervarings en
idees rakende die
verskynsel
Why does qualitative research use inductive reasoning?

Waarom maak kwalitatiewe navorsing gebruik van


induktiewe beredenering?
• Qualitative research focuses on human • Kwalitatiewe navorsing fokus op menslike
experiences and perceptions ervarings en persepsies
• Perceptions and individual experiences • Persepsies en individuele ervarings kan
cannot be predicted nie voorspel word nie
• The researcher can base their ideas in a • Die navorser kan hulle idees op ’n teorie
theory that people might feel a certain way baseer dat mense moontlik ’n bepaalde
(based on other literature), but cannot manier mag voel (gebaseer op ander
design a study which specifically finds if letterkunde), maar kan nie ’n studie
this is right or wrong ontwerp wat spesifiek bevind of dit reg of
• Because “reality” is subjective and open to verkeerd is nie
multiple interpretations, tentative • Omdat “realiteit” subjektief en vir
conclusions should be formed from the veelvoudige interpretasies oop is, moet
people spoken to; this requires tentatiewe gevolgtrekkings gevorm word
observations / themes / ideas and vanuit die mense waarmee daar gepraat
potential conclusions is; dit vereis waarnemings / temas / idees
en potensiële gevolgtrekkings
Why is this process inductive and not deductive?

Waarom is hierdie proses induktief en nie deduktief nie?


A researcher read 5 transcripts of ’n Navorser het 5 transkripsies
face-to-face interviews conducted van aangesig-tot-aangesig
with men who had been onderhoude met mans wat
diagnosed with alcoholism. Most gediagnoseer is met alkoholisme
of the men stated that they gelees. Meeste van die mans het
started drinking alcohol to relax genoem dat hulle alkohol begin
after work. The men worked in drink het om te ontspan na werk.
high-pressure jobs. The Die mans het almal hoëdruk-
researcher concludes that high- beroepe beoefen. Die navorser
pressure jobs might be a factor in kom tot die gevolgtrekking dat
men developing alcoholism. hoëdruk-beroepe moontlik ’n rol
kan speel in die ontwikkeling van
alkoholisme by mans.
What observations were used?

Watter waarnemings is gebruik?


A researcher read 5 transcripts of ’n Navorser het 5 transkripsies
face-to-face interviews conducted van aangesig-tot-aangesig
with men who had been onderhoude met mans wat
diagnosed with alcoholism. Most gediagnoseer is met alkoholisme
of the men stated that they gelees. Meeste van die mans het
started drinking alcohol to relax genoem dat hulle alkohol begin
after work. The men worked in drink het om te ontspan na werk.
high-pressure jobs. The Die mans het almal hoëdruk-
researcher concludes that high- beroepe beoefen. Die navorser
pressure jobs might be a factor in kom tot die gevolgtrekking dat
men developing alcoholism. hoëdruk-beroepe moontlik ’n rol
kan speel in die ontwikkeling van
alkoholisme by mans.
Populations and Samples

Populasies en Steekproewe
• Population: • Populasie:
• Large number of people • Groot aantal mense
• Shared characteristics applicable to • Gedeelde eienskappe wat van
the research toepassing is op die navorsing
• People to whom the findings will apply • Mense op wie die bevindinge van
(quantitative research) or might be toepassing sal wees (kwantitatiewe
similar for (qualitative research) navorsing) of vir wie dit soortgelyk
mag wees (kwalitatiewe navorsing)
• Sample:
• Small group of people • Steekproef:
• Represent the characteristics • Klein groep mense
applicable to the research • Verteenwoordig die eienskappe wat
(characteristics of the population) van toepassing is tot die navorsing
• Selected to participate in the study (eienskappe van die populasie)
• Geselekteer om deel te neem aan die
studie
Sampling: Gathering Participants

Steekproefneming: Versamel Deelnemers


• Observations are required to find themes • Waarnemings word vereis om temas te
in what people say and draw tentative vind in dit wat mense sê en tot tentatiewe
conclusions; therefore, research requires gevolgtrekkings te kom; daarom vereis
participants (people) navorsing deelnemers (mense)
• Sampling: The specific technique to obtain • Steekproefneming: Die spesifieke tegniek
participants for a research study wat gebruik word om deelnemers te
verkry vir ’n navorsingstudie
• Non-probability sampling (qualitative
research): Specific characteristics are • Nie-waarskynlikheidsteekproefneming
used, and participants are chosen by the (kwalitatiewe navorsing): Spesifieke
researcher eienskappe word gebruik, en deelnemers
• Probability sampling (quantitative word deur die navorser gekies
research): Random selection is used so • Waarskynlikheidsteekproefneming
that the large sample represents the (kwantitatiewe navorsing): Ewekansige
population seleksie word gebruik sodat die groot
steekproef die populasie verteenwoordig
Is this a population or a sample?

Is hierdie ’n populasie of ’n steekproef?


Xhosa-speaking women who • Xhosa-sprekende vroue wat
intend to pursue university beoog om universiteitsonderrig
education in Johannesburg. na te streef in Johannesburg.

Adults with frontal lobe dementia • Volwassenes met


who have agreed to be frontotemporale demensie wat
interviewed by the researcher. ingestem het dat die navorser 'n
onderhoud met hulle kan voer
Green-card holding people of • Mense van Meksikaanse
Mexican origin living in the united herkoms wat groenkaarte het en
states in a study of the in die Verenigde Nasies woon,
experiences of discrimination. in ’n studie oor die ervaring van
diskriminasie
Why is non-probability sampling used in qualitative research?

Waarom word nie-waarskynlikheidsteekproefneming gebruik by


kwalitatiewe navorsing?

• Qualitative research focuses • Kwalitatiewe navorsing fokus


on in-depth experiences op in-diepte ervarings
• Participants must have had • Deelnemers moes al vantevore
these (or similar) experiences hierdie (of soortgelyke)
ervarings gehad het
• Qualitative data collection and
analysis are intensive • Kwalitatiewe dataversameling
• Doing interviews and finding en analise is intensief
themes takes time, therefore • Om onderhoude te voer en
the participants must be fully temas te vind neem tyd, dus
relevant to the study moet die deelnemers absoluut
relevant wees tot die studie
The link between non-probability sampling and the
interpretivist / social constructivist paradigm
Die skakel tussen nie-waarskynlikheidsteekproefneming en
die interpretivistiese / sosiaal konstruktivistiese paradigma
• Individual experiences in the • Individuele ervarings binne die
context of society shape what konteks van die samelewing
people’s “reality” is vorm wat mense se “realiteit” is
• Using large numbers of people • Om groot getalle mense op ’n
in a detached way assumes that objektiewe wyse te gebruik,
the researcher can find a single veronderstel dat die navorser ’n
answer to the question enkele antwoord op die vraag
• Qualitative research involves kan vind
multiple answers and ideas • Kwalitatiewe navorsing behels
which need to be interpreted verskeie antwoorde en idees
from the perspective of wat geïnterpreteer moet word
participants vanuit die deelnemers se
perspektief
Purposive Snowball Convenience
Quota sampling
sampling sampling sampling
• Specific • Participants • Participants • Several
characteristics refer the applicable to specific
based on the researcher to the research characteristics
purpose of the other potential are used are important
research participants based on their for the
where it is a availability research and
very sensitive participants
topic or are selected
people are to represent
very difficult to all of these
access (find) characteristics
Doelgerigte Sneeubal- Gerieflikheid- Kwota-
steekproefneming steekproefneming steekproefneming steekproefneming
• Spesifieke • Deelnemers • Deelnemers wat • Verskeie
eienskappe verwys die relevant is tot spesifieke
gebaseer op die navorser na die navorsing eienskappe is
doel van die ander potensiële word gebruik belangrik vir die
navorsing deelnemers in gebaseer op navorsing en
gevalle waar die hulle deelnemers
onderwerp baie beskikbaarheid word
sensitief is of geselekteer om
waar mense al hierdie
baie moeilik is eienskappe te
om te vind verteenwoordig
What types of non-probability sampling are these?
Watter tipes nie-waarskynlikheidsteekproefneming is
die volgende?
Researchers studying students’ Navorsers wat studente se
experiences of university life ervarings van universiteitslewe
interview 10 random students bestudeer, voer ’n onderhoud met
who see a flyer asking for 10 lukrake studente wat die
participants. pamflet sien wat vra vir
deelnemers.
Researchers focusing on how
abused women experience the Navorsers wat fokus op hoe
legal system approach a legal mishandelde vroue die regstelsel
clinic and request permission to ervaar, benader ’n regskliniek en
advertise participants of which six versoek toestemming om vir
who contact the researcher are deelnemers te adverteer, waarby
included. ses wat kontak maak met die
navorser ingesluit word.
Explain why snowball sampling is more appropriate than
purposive sampling with reference to the scenario.
Verduidelik waarom sneeubalsteekproefneming meer geskik as
doelgerigte steekproefneming is met verwysing tot die scenario.

Researchers are investigating the experiences of being a transgender


sex worker in a major city. A phenomenological design will be used, and
the researcher plans to interview 6 transgender sex workers from the
inner-city area.

Navorsers ondersoek die ervarings daarvan om ’n transgender


sekswerker in ’n groot stad te wees. ’n Fenomenologiese ontwerp sal
gebruik word, en die navorser beoog om onderhoude met 6
transgender sekswerkers van die middestad-area te voer.
Is this purposive sampling or convenience sampling?
Is hierdie doelgerigte steekproefneming of gerieflikheid-
steekproefneming?
The researcher is using a phenomenological design to study how
traumatic brain injury patients in hospitals experience a new
rehabilitation program. The researcher hands out leaflets and
interviews six of the patients who respond.

Die navorser maak gebruik van ’n fenomenologiese ontwerp om te


bestudeer hoe hospitaalpasiënte met traumatiese breinbeserings ’n
nuwe rehabilitasieprogram ervaar. Die navorser deel pamflette uit en
voer onderhoude met ses van die pasiënte wat daarop reageer.
Non-probability sampling and qualitative research designs
Nie-waarskynlikheidsteekproefneming en kwalitatiewe
navorsingsontwerpe
• No single non-probability • Geen enkele nie-
sampling technique is used for a waarskynlikheidsteekproef-nemingstegniek
specific qualitative research word gebruik vir ’n spesifieke kwalitatiewe
design navorsingsontwerp nie
• Qualitative research is about • Kwalitatiewe navorsing gaan oor bepaalde
specific experiences and ervarings en bepaalde verskynsels
specific phenomena • Die steekproefnemingstegniek moet
• The sampling technique must die gebruik van die ontwerp om die
facilitate using the design to verskynsel te verken en te verstaan,
explore or understand the fasiliteer
phenomenon
• Participants must be able to help • Deelnemers moet in staat wees
the researcher advance daartoe om die navorser te help om
understanding of the phenomenon vordering te maak met die verstaan
van die verskynsel
Choice of non-probability sampling technique

Keuse van nie-waarskynlikheidsteekproefnemingstegniek

How the
Who can
researcher is Non-probability
What the provide What type of
conducting the sampling
researcher is information participants are
study (design technique
studying about the needed
and data selected
phenomenon
collection)

Hoe die
navorser die Wie inligting Gekose nie-
Wat die Watter tipe
studie doen kan bied waarskynlik-
navorser deelnemers
(ontwerp en rakende die heidsteekproef-
bestudeer benodig word
data- verskynsel nemingstegniek
insameling)
What (is being studied), who (can provide information)? What sampling
technique is appropriate?

Wat (bestudeer word), wie (kan inligting bied)? Watter


steekproefnemingstegniek is gepas?
The researcher is using a Die navorser gebruik ’n
phenomenological design to fenomenologiese ontwerp om die
propose conclusions about gevolgtrekkings aan te bied oor
societal attitudes to die samelewing se houdings
neurodivergent people. teenoor neurodivergente persone.

The researcher is using a Die navorser gebruik ’n


narrative design to explore narratiewe ontwerp om
neurodivergent people’s neurodivergente persone se
experiences of treatment ervarings van
programs. behandelingsprogramme te
ondersoek.
State what research design is used, the sampling method, and who the sample are with
reference to the scenario (5)

Verklaar watter navorsingsontwerp gebruik word, sowel as die steekproefnemingsmetode, en


wie die steekproef is met verwysing tot die scenario (5)

A researcher identifies a community for whom an


intervention to reduce teen pregnancy might be helpful.
After implementing the intervention, the researcher
wants to interview teen girls who became pregnant
during that time. The researcher conducts interviews
and transcribes the data.

‘n Navorser identifiseer ‘n gemeenskap vir wie ‘n


intervensie om tienerswangerskap te verminder van
hulp sal wees. Na die implementering van die
intervensie, wil die navorser onderhoude met die
tienermeisies voer wat gedurende daardie tyd swanger
geword het. Die navorser voer onderhoude en
transkribeer die data.
Answer / Antwoord
The researcher is using a phenomenological design (1) … / Die navorser gebruik ’n fenomenologiese ontwerp (1 )…

… to understand individual perspectives. / … om die individue se perspektiewe te verstaan

The researcher will use purposive sampling (1) … / Die navorser sal gebruik maak van doelgerigte steekproefneming (1) …

… to invite teen girls who became pregnant during the intervention period (1) … / … om tienermeisies wat swanger geword het tydens die
intervensie-tydperk uit te nooi (1) …

… to participate. / … om deel te neem.

The researcher will conduct in-depth interviews … / Die navorser sal in-diepte onderhoude voer …

… to obtain data to help understand individual perspectives on why the girls became pregnant during the intervention period. / … om data in te
samel om te help om individuele perspektiewe te verstaan oor hoekom hierdie meisies swanger geword het tydens die intervensietydperk.

points are given for good reference to the scenario / logical thinking (2) / punte sal gegee word vir goeie verwysing tot die scenario / logiese
denke (2)
Overview
Oorsig
• Qualitative research focuses on observations • Kwalitatiewe navorsing fokus op waarnemings
(data) which is collected from in-depth (data) wat versamel word vanuit in-diepte
interactions with people interaksies met mense
• Different qualitative research designs are used • Verskillende kwalitatiewe navorsingsontwerpe
depending on the focus of the project (e.g., in- word gebruik afhangende van die fokus van
depth experiences of a phenomenon, life die projek (bv. in-diepte ervarings van ’n
stories, etc.) verskynsel, lewensverhale, ens.)
• Non-probability sampling refers to identifying • Nie-waarskynlikheidsteekproefneming verwys
who will participate in the research project na die identifisering van wie sal deelneem aan
die navorsingsprojek
• Several non-probability sampling techniques
can be used, each for a different purpose • Verskeie nie-
waarskynlikheidsteekproefnemingstegnieke
• The choice of non-probability sampling kan gebruik word, elk vir ’n ander doel
technique depends on the research question,
who the researcher wants to include in the • Die keuse van nie-waarskynlikheidsteekproef-
study and what research design is being used nemingstegniek hang af van die
navorsingsvraag, wie die navorser wil insluit in
die studie, en watter navorsingsontwerp
gebruik word

You might also like