Download as ppt, pdf, or txt
Download as ppt, pdf, or txt
You are on page 1of 13

1.

Daar is net 1 GOD

2. Jy mag GEEN ander Gode aanbid nie

3.Mag nie Jesus se naam misbruik nie

4.Sabbatdag dat jy dit Heilig Kerk toe gaan

5. Eer jou vader en jou moeder

6. Jy mag nie doodmaak nie

6. Jy mag nie egbreek pleeg nie

8. Jy mag nie steel nie

9. Mag nie jok nie

10. Jy mag nie begeer nie

1. Hy is so lief vir onselkeen net vir homself h. 2. Hy wil ons nie deel met ander Gode nie Jys net Syne!

7. Jesus kan sien ons Mammas en Pappas raak soms kwaad en ander tannies en ooms maar wil h dat ons mekaar vreugdes gun vreugde v getroude lewe en liefdevolle lewensmaat.

3. Hy wil h dat sy naam vir jou soveel beteken dat jy net mooi dinge oor Hom sal praat
4. Hy wil h dat ons nie onsself moet ooreis nie,dat ons ook rus,onself versorg KERK toe gaan en tyd saam ons familie spandeer

6. As jy in Jesus se spore volg en alles doen volgens sy wil sal ons lank met mekaar kan saamleef en nie ander wil moor nie. 5. Dis die enigste manier om langer te lewe? Het jy dit geweet ? Jesus s: Respekteer(Eer) jou Vader en Moeder en jou dae sal verleng word WOW!!

8. Die vreugdes,besittings en goed wat ons bymekaar maak hoekom moet ons ander mense sin steel? Doen jou eie ding en deel nog uit vir ander. Gee goed verniet weg -help almal sodat almal versorg kan wees 9. Jesus wil nie h ons moet stories van ander vertel nie Hoekom moet ons jok oor onsself en beter probeer klink? En dan ander mense minder te maak as wat Jesus hulle gemaak het.

10. Jesus bid dat jy rustige aanvaarding sal kry met alles wat jy het en alles om jou.Dat jy ander mense gun wat na hulle toe kom en dat jy hulle liefhet soos hulle is.

10 Gebooie
Vandag wil ek met julle gesels oor die 10 gebooie wat s hierdie 10 rels vir onsen hoekom Jesus wil h ons moet volgens hierdie wette leef. Lees uit die Bybel die 10 Gebooie *Eksodus 20 1-17* - Voordat ons aangaan wil ek h ons moet na die volgende tekens kykDalk ken jy hulle? Wys tekens vir KIDS Net soos die tekens wat ek nou vir julle gewys het.wat ons beskerm het Jesus ook vir ons die 10 gebooie tekens gegee om te volg en dan ook rede hoekom ons dit moet volg WANT HY WIL NET DIE BESTE VIR SY KINDERS H! Hy wil ons ook beskerm.

Jesus het vir Moses 10 wette(laat kids 10 vingers wys) op 2 (2vingers in die lug) klippe geskryf. Maar vandag wil ek h ons moet dit sien as `n liefdesbrief wat Jesus vir elkeen van ons geskryf het. Hy wil jou beskerm Hy wil nie h dat jy seerkry of val nie God is `n God van Liefde- Hy sal nie dat iets met jou gebeur nie. DAAROM die 10 wette TEKENSdaar gesit om jou te help nie om jou lewe moeilik te maak nie. -Wys nou vir hulle die prentjie. En lees die wet en dan Hoekom Jesus wil h ons moet daardie wet gehoorsaam. (herhaal laat Kids dit s as jy Prentjie ophou) -Gebed: Liewe Vader,Dankie dat U vir elkeen van ons `n liefdesbriefie geskryf het. Help ons om hierdie liefde teenoor U en ons naaste uit te leef. AMEN

Alledaagse tekens 1. Stopteken Jy moet stop. As jy nie stop nie kan jy in iemand ander vas ry en baie seer kry.

7. Handewas In badkamers kry mens gewoonlik die teken Hoekom moet jy hande was?....... 8. Honde word hier toegelaat. By party plekke word honde toegelaat en ander nie. Soms is dit gevaarlik vir diere om by plekke te wees. En dan kan hulle seerkry.

2.

Geen TOEGANG Jy mag nie daar loop nie. DIt kan gevaarlik wees,jy kan seerkry.

3. Geen Selfone Partykeer in die kerk of self by Petrol stasies sien ons die teken Respek vir ander bere jy liefs jou foon. 4. Mag nie Rook nie Dit is sleg vir die mense en natuur om jou

5. Moenie vir die Aapies kos gee nie Sommige kossie kan aapies nie eet nie dan word hulle baie siek
6. HAAIE Jy mag nie swem nie! Wat gaan gebeur as jy dan swem? Haaie kan bietjie kom proe hoe proe jy

You might also like