Download as ppt, pdf, or txt
Download as ppt, pdf, or txt
You are on page 1of 11

By die eeuwending-

Louis Esterhuizen
Die titel verwys na die verwisseling van die 20ste en 21ste eeu.
Daarom is die tydsaanduiding begryplik. Aanvanklik word die wondere
van die eeu besing en daarna dié van die hele millennium. Nie net die
mooie word in herinnering geroep nie, maar veral die dinge wat
opspraak verwek het.
Oor eksaminering van poësie: “Poësie is nie
gedrukte woorde op papier met ’n enkele of
eksakte betekenis nie. Dit is die resonansie wat
ontstaan tussen die woordsuggesties op papier
en die ervaringswêreld van die leser. Elke leser
wat ’n gedig lees, skep dus sy eie gedig na
gelang van dié suggesties. Hoe kan een
persoon dan beweer dat ’n ander se ervaring
van die gedig reg of verkeerd is? Dis absurd.
Poësie gaan oor geestesverryking en moet as
sodanig in die leerplan gehanteer word. Vir die
lekker daarvan.”
Dit is ’n liefdesgedig; nie aan iemand nie, maar oor die
wonder van die liefde self. Die gevolg is in vraagvorm
geskryf omdat die vraag juis die verwondering van die
spreker aandui.
Reël 2-8 handel oor globalisering want
kolonialisering en ruimtereise het die wêreld na aan
mekaar gebring, terwyl die gedeelde oorloë en lyding
die mens nader aan mekaar gebring het
Reël 9-16 handel oor die mens se soeke. Eers was
daar ontdekkingsreise en nuwe kennis is ingewin.
Hierdie soeke was terselfdertyd ’n soeke na binne
(identiteit) en ’n soeke na buite (die lugruim) Let
daarop dat die reëls die hele millennium se soeke
insluit. Die tydsaanduiding is dus progressief groter,
want die slotstrofe omsluit alle tye
Hierdie eeu verwys
na die jaar 1900-
1. Hoe is dit moontlik 1999. Atoombomme
2. hierdie eeu met sy atoombom en rewolusie in Hirosjima (Little
3.met sy kolonies Boy (Maandag 6
4.en globale oorloë hoe is dit moontlik Augustus 1945 en
Nagasaki (Fat Boy) (9
Augustus 1945)

Engeland, veral, Omdat die kolonies


het lande soos onder die beheer van
Suid-Afrika en Europese lande
gestaan het, het die
Rhodesië plaaslike inwoners in
gekolonialiseer. Wêreldoorloë. Die
opstand gekom. Hulle
twee wêreldoorloë
wou verlos word van
het die mense van kolonialisme.
die wêreld nader
aan mekaar
gebring.
5. hierdie eeu met sy maanlanding
Soos wat die wêreld
6. en gestroopte kruis, met sy
ontwikkel het, het die
7. hoogoonde en strafkampe met sy diktators christelikheid
afgeneem.
8. en martelare
Europese lande
wat onder die
dekmantel van
kerstening ,
Afrika-lande
gekolonialiseer
het
Hierdie gedeelte
gaan oor die laaste
9. Hoe is dit moontlik hierdie millennium 1000 jaar. 1000
10. met sy kruisvaart sy seereise n.C. – 1999 n.C.

11. en vreemde vastelande met sy ontploffing


12. van kennis

binnerym.
Vreemde
vastelande is
die
onontdekte
Afrika en
Amerikas
A.g.v. die kennis
ontploffing en
globalisering het mense
bewus geraak van
ander kulture en
13. hoe is dit moontlik godsdienste wat hulle
laat twyfel het waar
14. hierdie millennium met sy gewelddadige soeke hulle inpas.
15. na identiteit met sy lugvaart en ruimte
ruimte en verkenning
16. verkenning staan in twee verskillende
reëls om die grootsheid
van die heelal wat ontdek
is te beklemtoon
So baie negatiewe dinge wat gebeur het, word genoem. Hoe
kan die liefde daarmee versoen word? Het alles dan werklik uit
liefde ontstaan? Die retoriese vraag is dus : Hoe is dit moontlik
dat so baie “lelike” dinge die afgelope millennium as alles deur
die liefde van God geïnspireer is ?

17. Hoe is dit moontlik in die enkele klik klik en oerknal


staan direk in
18. van ’n lewe ook nog die oerknal
kontras met
19. van liefde mekaar. Die
ontstaan van ’n
lewe is soos ’n klik
in vergelyking met
die oerknal, maar
al twee is
gemotiveer deur
die liefde. Maar
oerknal en klik het
ook iets in
gemeen : LIEFDE.
MEMORANDUM BY DIE EEUWENDING

1.Die digter maak gebruik van herhalingselemente soos die retoriese vraag: “Hoe is
dit moontlik”, geen vaste rympatroon nie, leestekens is afwesig en gebruik
klankryke elemente soos alliterasie in veral versreël 11.
2. a) Versreël 9
b) Die versreël begin met 'n hoofletter en 'n ander onderwerp, nl. “hierdie millennium”.
c) Die millennium waarna die gedig verwys, strek vanaf 1000 n.C. tot 1999 n.C

3. “hierdie eeu”
Atoombom
Neil Armstrong se maanlanding
Dood van duisende Jode
Invloed van kerk het afgeneem
Globale oorloë
Soeke na inligting
“hierdie millennium”
Dias en Columbus se ontdekkingsreise
4. a) 'n Retoriese vraag is 'n vraag waarop die spreker geen
antwoord terug verwag nie.
b) Die spreker wil die leser laat nadink oor die vrae.
c) Die vrae vloei as ’t ware inmekaar. Die volgende kan
as voorbeelde dien: versreëls 4, 8, 12, 16 en 19.
'n Riglyn is die drie sinne wat, sonder leestekens, telkens
net voor die volgende vraag: “hoe is dit moontlik” begin.
5. Baie kolonies was vroeër jare onder bewind van lande
soos Engeland, Amerika en Frankryk. Hierdie “kolonies”
het, net soos Suid-Afrika, geveg vir onafhanklikheid.
Rewolusies het menige onafhanklikheidswording
voorafgegaan.
6. Die kruis verwys na die kerk. Die kerk het deur die eeue
altyd 'n invloed op die mens gehad. Christus se kruisiging
het vandag vir baie mense min of geen geloofswaarde of
betekenis meer. Dis asof die kruis van sy betekenis
(Christus se lyding vir die mens) gestroop is.
7. “vreemde vastelande”
8. Onbekende vastelande soos Afrika wat deur die
ontdekkingsreisigers ontdek/verken word.
9 a) Dit kan verwys na die metodes wat die mens soms
gebruik in sy soeke. Hierdie metodes kan met geweld
gepaard gaan veral as menseregte aangetas word.
b) Die mens se soeke na wie hy is en waarheen hy op pad
is.
c) Die hedendaagse individu begin al hoe meer dinge
soos denkpatrone en beginsels bevraagteken.
10.Dit kan meer as een betekenis hê: verskillende
moontlikhede wat daar nog is vir verkenning in die
buitenste ruimte; ruimte kan na jou persoonlike ruimte
verwys as iemand te naby jou kom.
11.Leerders se eie interpretasie. Moontlike antwoord:
Vergeet van al die vernietigende dinge wat ons lewens
oorneem in die soeke na identiteit; sien die liefde raak wat
al die jare by ons is.
12.Die liefde; uitgehef deur alleenplasing

You might also like