Aspekte Van Die Ervarings in Die Eerste WêRELDOORLOG

You might also like

Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 8

Aspekte van die

ervarings in die Eerste


WRELDOORLOG
Loopgraafoorlogvoering aan die Westelike Front
Musiek en posie
Loopgraafoorlogvoering aan die
Westelike Front
Toe oorlog in Augustus 1914
begin, het die Duitse ler
Frankryk binnegeval.
Duitsland wou Frankryk vinnig
verslaan, dan Rusland
(Frankryk se bondgenoot)
aanval.
Dit het nie gewerk nie.

Die Franse en die Britte (bondgenote) het

teruggeveg.
Albei kante was ewe sterk, hulle kon dus nie

vordering maak nie.


Hulle het dus loopgrawe gegrawe waarin die
soldate kon skuil.
Dit het soldate beskerm teen vyande se

aanvalle.
Daar was gou verskeie rye loopgrawe

oorkant mekaar.
Die loopgrawe in die Noorde van Frankryk

en Belgi het oor ongeveer 600 km gestrek.


Dit is die Westelike Front genoem.
Die loopgrawe is beskerm deur sandsakke
en rolle doringdraad.
Plekke tussen loopgrawe was niemandsland

genoem.
Toestande in loopgrawe was haglik, oral was

modder, liggame het in die loopgrawe en in


die niemandsland gel.
Soldate het die klomp rotte wat aan dooie

liggame gevreet het, verafsku.


Die soldate is nie toegelaat om vir hul

gesinne by hul huise te s hoe haglik hul


omstsandighede in die loopgrawe was nie,
en briewe is streng gesensor.
Die loopgraafgevegte het 4 jaar geduur.
Dit het eers tot n einde gekom in 1918 toe

die geallieerdes die tenk ontwikkel het.


Die tenk kon die niemandsland oorsteek en

dus die dooie punt van die loopgraafoorlog


verbreek.
Musiek en posie
Daar is baie liedere en gedigte oor die
oorlog geskryf.
Die liedere is deur soldate geskryf/gesing

om:
Hul moraal te verhoog.
Om ander mense aan te moedig om aan die

soldate te dink en hulle te ondersteun.


Steun vir oorlogvoerende lande aan te

moedig.
Gedigte is geskryf oor die wedervarings van
die soldate
Baie gedigte deur oorlogdigters is destyds

in koerante gepubliseer.
Sommige beroemde oorlogsdigters het in

die oorlog gesneuwel.


Ander het oorleef, maar is deur verskriklike

ervarings benvloed.

You might also like