Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 15

OKG 2021

Februarie 2021/February 2021


Ontmoet jul OKG komitee vir 2021/ Meat your OKG Committee for 2021

Nelia Venter Voorsitter (Needles & Pins)


Marianne le Roux Ondervoorsitter (Vendors) (Needles & Pins) Liewe kwiltvriendinne

Christa Gouws Sekretaresse (Stukkies)


 My wens vir die jaar is dat dit net sal goed gaan met
jul almal en dat jul jul kwiltwerk sal geniet.

Annelize Keevé SAQG / uitreike (Uile) “Om iets met jou hande te maak, is om te weet dat
jy bestaan en om die impak van daardie bestaan te
Iessie Steenberg Skou/ ReisendeUits (Sterkwilters) kan sien, is van groot waarde” Charon Chrurch.

Marie Coetzee Saalbesprekings (Gouedrade) Ons is nog steeds in die midde van die pandemie,
maar kwilt sal ons kwilt. Wees veilig in julle
Lynette Eloff Fotos’s (Annelize) (Quiltmakers) groepies en geniet die samesyn. Omdat ons op die
oomblik nie groot vergaderings kan bywoon nie,
Elsa de Wet Nuusbrief (Rotary Cutters) deel ek met jul al die lekkerte op die blad.

Wilna Geel Blog en Facebook (Rotary Cutters) Numeri 6:24-26


Die Here sal julle seën en julle beskerm; die Here
Ansie Combrinck Koffiemandjie (Langenhovenparkies) sal tot julle redding verskyn en julle genadig wees;
die Here sal julle gebede verhoor en aan julle vrede
Nici Smit Jeug ambasadeur (Quiltmakers) gee!
Groete Nelia (Voorsitter)
Christa Gouws Saaluitleg en sleutels (Stukkies)
Riana Nel Finansies

OKG 2021
Komitee bestuurspan 2021 / Committee management team 2021
Ledegelde 2021/ Membership fees = R100

Interne groepe/ internal groups:


Uile
Sterre
Quiltmakers
Stukkies
Rotary cutters
Langenhovenparkies
Needles & Pins
Uile
Sterkwilters

OKG 2021
Interne groepe en ledegelde / Internal groups and membership fees
Ninor was a member for
many years and we will
Lulu baie sterkte met die
miss seeing her lovely
stryd teen kanker. Ons
quilts and kind heart.
gebede is met jou.
RIP

OKG 2021
Lief en Leed / Love and loss
Covid maak dit vir ons moeilik om te funksioneer soos in die verlede maar daar is altyd
alternatiewe om ons passie en liefde vir kwiltwerk uit te leef.

As jy bereid is om enige diense verwant aan kwiltwerk, kort kursusse en toebehore te verskaf is jy meer as
welkom.
Jy moet: -‘n lid van OKG wees
-jy mag nie kontak details van OKG lede gebruik nie(adverteer op ons
facebook sodat die lede vrywillig kan aansluit)

If you are willing to offer any quilting services, short courses and supplies you are welcome to do so.
You must: - be a member of OKG
- you may not use the OKG members info (you can advertise on the
facebook page and the members can contact you)

ALWAYS KEEP WITHIN THE COPY RIGHT LAWS

OKG 2021
Beroep aan alle OKG kwilterslede – Calling all OKG quilting members
13 Maart/ March: ( nog ‘n paar plekke beskikbaar)

Kortkursus / Short course, Telene Davies


Universitas kerksaal. 12 Strauss straat. Iessie steenberg : Quilt course Iessie Steenberg: Quilt course

R350 p/p (nie lede welkom, R450) Kuns elemente & Beginsels Stencils and stamps
1 voldag /9:00-16:00/ 1 full day Art elements & Principles
Eetgoed ingesluit / Eats and drinks included Laaste Sat vd maand / Last Sat
Skakel vir Annelize Keeve (0824992361) of each month
0827055279 0827055279

OKG 2021
In die pyplyn / Up and coming
OKG 2021
Ondersteun ons plaaslike kwiltwinkels en vendors / Support our local quilt shops and vendors
Zastron uitreik :Mei 2021 gaan die selfoonsakkies oorgehandig
word aan Zastron Ouetehuis.
:Augustus 2021 gaan die breipensakkie en hekelsakkie
oorgehandig word aan die Zastron Craft groep.

Een stel sak(kies) kan per kwiltgroep gemaak word.


Prem
garments

Daar gaan die hele jaar gebrei word aan die prematuurbaba’s se hoedjies en kousies.
Uile, Quiltmakers, Sterre en
Cell phone pockets L/hparies te selfoonsakkies is
Knitting needle – pouch “done & dusted”
Grocery bags
Prem – socks and beanies

Basiese naalwerk/stikklasse vir OKG GROEPE IS WELKOM


jongmense is in die pyplyn
Basic needle work classes for
OM BETROKKE TE RAAK
teenagers are on it’s way MET ANDER OMGEE
PROJEKTE

OKG 2021
Uitreike / Outreach
SAQG NUUS / SAQG NEWS
Work of
Mariette Venter

oranjequilters.blogspot.com

www.goodhopequiltersguild.org.za › festival2022

www.quiltsouthafrica.co.za

Brother South Africa Quilting Contest 2021 Entries


Openbrother.co.za › quilting-contest-2021

The Best List of 2021 Quilt Shows Around the World! |


Rona ...ronatheribbiter.com › 2021-quilt-shows
(VIRTUAL)

OKG 2021
INSPIRASIE / INSPIRATION
Needles & Pins We meet once a
month on a Saturday

Our scrappy quilts on it’s way


s
w ay
al g, g
r e ltin rtin
a i
d qu so
In picture frame left to right: Marianne le Roux, Magda An sy ing,
Diedericks,Estelle Venter, Lorene Erwee, Christene von
bu ok …..
co d
Wielligh an
Front from left to right: Nelia Venter (group leader),
Doretha, Jacobs, Elsa Viviers
Absend: Stephanie Smit, Callista Von Wielligh , Mariette
Venter,Siekie Jordaan

OKG 2021
INSPIRASIE / INSPIRATION
Langenhovenparkies

Flolinda se kwilt word hier vertoon wat sy begin het


op die stikdag 2020

From left: Lulu, Denige, Ritha, Ansie (group


leader), Flolinda, Cecelia, Lanie
Absend: Elsa

OKG 2021
INSPIRASIE / INSPIRATION
UILE

Adie with her Star quilt (Clarens) Elrita maak vir haar 2 Noelene met haar paper
kleinkinders elkeen ‘n qult, piecing blok
sterre en harte

OKG 2021
INSPIRASIE / INSPIRATION
Gratis patroon / Free pattern

https://www.agfblog.com/2020/07/quilted-hat-tutorial-rosewood-fusion-
fabrics.html

OKG 2021
INSPIRASIE / INSPIRATION
NAVRAE / ENQUIRIES :

OKG 2021
Nelia Venter
0824606326
ventern@cut.ac.za
KOMMUNIKASIE / COMMUNICATION Christa Gouws
0835425709
gouwscem@gmial.com

You might also like