Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 11

Search and seizure

Deursoeking en beslaglegging
STUDY SECTION 6.2
LEERGEDEELTE 6.2
Notice
Kennisgewing
• These slides do not replace the • Hierdie skyfies vervang nie die
prescribed study material. voorgeskrewe studiemateriaal
nie.
Relevant constitutional provisions
Relevante grondwetlike bepalings
• S 12: Freedom and security of the • Art. 12: Vryheid en sekuriteit van die
person. persoon.
• S 14: Privacy. • Art. 14: Privaatheid.

• Art. 14 sluit in reg dat


• S 14 Includes right not to have
• Persoon of woning nie deursoek word nie
• Person or home searched;
• Eiendom nie deursoek word nie
• Property searched;
• Daar nie op besittings beslag gele word
• Possessions seized. nie.

• S 36: limitations clause. • Art. 36: Beperkingsklousule


Articles susceptible to seizure: s 20 CPA
Items vatbaar vir beslaglegging: a 20 SPW
1. Concerned/on reasonable 1. Betrokke by of op redelike
grounds believed to be gronde vermoed betrokke te
concerned in commission/ wees by pleging/vermeende
suspected commission of offence. pleging van misdryf.
2. May afford evidence of 2. Bewys kan strek van
commission/ suspected pleging/vermeende pleging van
commission of offence. misdryf.
3. Intended to be used/ on 3. Bestem is of op redelike gronde
reasonable grounds believed to vermoed word bestem te wees
be intended to be used in om by die pleging van misdryf
commission of offence. gebruik te word.
Search warrant:
Visenteringslasbrief:
• General rule: search warrant • Algemene reël: visenteringslasbrief
required. vereis.
• Independent judicial officer • Onafhanklike regterlike beampte
stands between citizen & law staan tussen burger en
enforcement official. wetstoepasser.
• Judicial officer has a discretion to • Regterlike amptenaar het diskresie
om lasbrief uit te reik.
issue search warrant.
• Belangrike beskermingsmeganisme
• Important safeguard to protect vir individuele regte: nie ʼn blote
individual rights: not a mere formaliteit nie
formality.
Search warrants – s 21 CPA/
Visenteringslasbriewe – a 21 SPW.
• Pre-trial: Issued by magistrate or • Voor verhoor: uitgereik deur landdros of
justice of the peace from information vrederegter op grond van inligting onder
on oath (usually affidavits) that there eed (gewoonlik beëdigde verklarings) dat
are reasonable grounds for believing daar redelike gronde bestaan om te dink
that article in possession/under dat voorwerp in besit of onder beheer
van persoon op of by perseel binne
control of person within area of regsgebied is.
jurisdiction.
• Tydens verhoor: Deur regter/landdros
• At trial: Judge/magistrate presiding in wat voorsit as blyk dat voorwerp in besit
criminal proceedings if article of onder beheer van persoon binne
required as evidence & under control regsgebied is en as getuienis nodig is.
of person or on premises • Hoef nie art 25 lasbriewe te bestudeer
• Do not have to study s 25 warrants. nie.
Validity requirements & interpretation of search warrants/
Geldigheidsvereistes en vertolking van deursoekingslasbriewe

• READ: • LEES:
• Van der Merwe case (CC): intelligibility • Van der Merwe-saak (KH):
principle. verstaanbaarheidsbeginsel
• Consider especially the four safeguards; • Oorweeg veral die vier
requirements for a valid search warrant, and beskermingsmaatreëls; vereistes vir geldige
guidelines for interpretation of search lasbrief en riglyne vir vertolking van
warrant deursoekingslasbrief.
• Polonyfis case (SCA) • Polonyfis-saak (HHA):
• 4 grounds upon which validity of warrant • 4 gronde waarop geldigheid van lasbrief
was attacked & how court dealt with each aangeveg is en hoe hof met elkeen gehandel
one: het
• See further notes in study guide on • Sien verdere aantekeninge in studiegids oor
warrants. lasbriewe.
Information requirement: s 21(4) CPA.
Inligtingsvereiste: art. 21(4) SPW
• Persons whose rights affected by • Persone wat se regte deur lasbrief
search not entitled to be informed geraak word, nie daarop geregtig om
that application for warrant will be kennis te ontvang dat aansoek om
made (may defeat the purpose of lasbrief gedoen sal word nie (mag
search). doel van deursoeking verydel)
• Upon execution of warrant, person • Na uitvoering van lasbrief, is persoon
whose rights are effected must be wat se regte geraak word geregtig op
given copy of warrant upon request. afskrif van lasbrief, indien versoek.
• Also entitled to copy of affidavit • Ook geregtig op afskrif van beëdigde
which formed the basis of the verklaring wat grondslag van die
application for the warrant. aansoek om die lasbrief was.
Warrantless search: s 22 CPA
Deursoeking sonder lasbrief: art. 22 SPW
1. If police officer believes on reasonable 1. Indien polisiebeampte op redelike
grounds that gronde dink dat
• Search warrant will be issued if it was to • Lasbrief aan hom uitgereik sou word as
be applied for AND hy aansoek sou doen EN
• Delay in obtaining search warrant would • Die vertraging deur lasbrief te verkry
defeat object of the search die doel van die deursoeking sal verydel

2. If the person concerned consents to 2. Indien die betrokke persoon toestem.


search.

If warrant could have been obtained-search Indien lasbrief bekom kon word-
unlawful. deursoeking ongregmatig.
Disposal of seized items
Beskikking oor inbelaggenome voorwerpe
31 CPA/SPW 32 CPA/SPW
30 CPA/SPW No criminal proceedings If admission of guilt fine
After seizure instituted paid.
Na beslaglegging Geen strafverrigtinge As skulderkenningsboete
ingestel nie betaal word.

35 CPA/SPW Prevention of Organised


34 CPA/SPW
Forfeiture to State Crime Act
Beskikking by verhoor
Verbeurdverklaring aan Wet op die Voorkoming van
Disposal at trial Georganiseerde Misdaad
Staat
Consequences of unlawful search & seizure/
Gevolge van wederregtelike deursoeking & beslaglegging
• Possible exclusion of evidence • Moontlike uitsluiting van getuienis
obtained: S 35(5) Constitution. wat bekom is: a 35(5) GW.
• Civil action for damages. • Siviele aksie vir skadevergoeding.
• Application for return of property • Aansoek om teruggawe van eiendom
(mandament van spolie) READ (manadament van spolie) LEES
Ncqumkuba case (CC). Ncqumkuba-saak (KH).
• Courts may order “preservation” of • Hof kan “bewaring” van getuienis
evidence apparently obtained bevel: verhoorhof om oor
unlawfully: trial court to decide toelaatbaarheid te beslis.
admissibility. • Moontlike strafregtelike
• Possible criminal liability (s 28 CPA). aanspreeklikheid (a28 SPW).

You might also like