Graad 3 Week 1 Lewensorientering Afrikaans

You might also like

Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 9

Welkom Graad 3’s

Let’s learn
Kom about
ons leer
dangerous
oor onveilige
placesplekke!
to play
Kyk na die volgende prentjies en vertel jou ouer/voog hoekom jy
Let’s learn about dangerous places to play
dink dit gevaarlik is om in plekke soos hierdie te speel.
AKTIWITEIT
Op ‘n papier, skryf ‘n paar sinne oor hoekom
dit gevaarlik kan wees om in onveilige
plekke te speel.
AKTIWITEIT
Kyk na die prentjie en skryf al 10 gevare in die kombuis, skryf ook hoe jy
dit sal regstel.(op ‘n papier)
AKTIWITEIT
Maak ‘n plakkaat oor veiligheid in en om die
huis, kyk na die video vir ‘n paar idees.
ONS BEWEEG.
Opwarming
Beweeg verskillende dele van jou lyf gelyktydig. Rol
byvoorbeeld jou polse en heupe of jou skouers en enkels.

Hoofaktiwiteit: Balansering
• Loop 2 meter vorentoe op jou hakke en dan agteruit op jou tone.
• Kruip op jou hande en knieë.
• Balanseerloop op 'n tou, eers vorentoe en dan agtertoe.

Afkoeling
Strek jou ledemate stadig. Indien moontlik doen dit op die maat van
rustige,
kalmerende musiek.
Sing saam!

You might also like