Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 9

Selfontwikkeling in die

samelewing.
Daar is baie situasies wat uitdagend
is en ons reageer almal verskillend
daarop.
Voorbeelde van uitdagende situasies
• COVID – 19 is n uitdagende situasie
• Egskeidings
• Vriendskappe wat nie hou nie
• Mislukkings
• Om jou werk te verloor
• Om ouer te word
• Om nie in n span gekies te word nie
• Om n ernstige siekte te kry
• As jy jou graad druip
• As jou meisie of ou jou los
Wat is depressie?
• Depressie is ’n siekte wat jou hele liggaam,
gemoedstoestand en denke aantas. Dit
affekteer jou eet en slaappatrone, die manier
hoe jy oor jouself voel asook die manier hoe jy
oor die wêreld dink.
Wat veroorsaak depressie?
• Enkele moontlike redes sluit in:

• Eksterne Gebeurtenisse: Die opbreek van 'n verhouding, 'n traumatiese gebeurtenis, finansiële
sorge, eensaamheid, regs probleme, afdanking en hartseer kan almal lei tot depressie.

• Familie Geskiedenis: Naby familie wat dalk depressie gehad het beteken soms dat jy meer
geneig is om ook depressie te kan hê.

• Daar word ook geglo dat depressie veroorsaak kan word deur 'n wanbalans van brein
chemikalieë.

• Mediese siektes, insluitende beroertes, MIV en VIGS, TB en ander gesondheidsprobleme kan


ook lei tot depressie.

Asook die gebruik van sekere medisyne, soos die vir die behandeling van hoë bloeddruk,
geboorte beperkings pille en steroïede.
Wat is Angs?
• Angsversteurings is kort intense tye van
verskriklike vrees, saam met fisiese simptome
wat jou hart vinnig laat klop, jy mag dalk
duiselig, siek, uitasem, en bang voel, jou
vingers en bene kan die gevoel van naalde en
spelde hê, jy mag dalk ook pyn in die bors
ervaar. Dit kan gereeld gebeur of onverwags
wanneer daar geen rede is vir die vrees en
paniek nie.
Wat veroorsaak angs?
• Daar is wel twee algemene oorsake – onsekerheid
en kompleksiteit
• Te veel kafeïene
• Te veel sjokolade ook baie kafeïne in
• Energie drankies
• Te veel suiker
• Te min slaap
• Stres
• Te min oefening
Hoe hanteer mense stresvolle situasies?

• Humor
• Drank
• Dwelms
• Ontkenning
• Ontspanning
• Self skuld
• Fisieke ontspanning
Probleemoplossings vaardighede
• Dit is vaardighede wat jou help om die
oorsprong van die probleem te bepaal en om
dan n effektiewe oplossing te vind.

• In plaas daarvan om jou te vergryp aan drank


of dwelms is hier n paar wenke hoe om
probleme op te los:
Moontlike stappe:
1. Identifiseer die probleem.
2. Hou 'n dinksentrum oor moontlike opsies.
3. Evalueer elke oplossing (oorweeg die sterk- en
swakpunte).
4. Kies die beste oplossing.
5. Implementeer die oplossing.
6. Is die probleem opgelos?
7. Indien jou antwoord by nr.6 ja is "knap gedaan!"
8. Indien jou antwoord by nr.6 nee is "begin oor vanaf nr.
2".

You might also like