Yeshua Vs Jesus-Finaal

You might also like

Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 19

Die

naam Yeshua
en die
naam Jesus
Is daar ’n
verskil?
Yeshua Jesus
Die oorspronklike Aramese ‘n Persoon wat tot vandag
naam aan ‘n man gegee wat toe steeds (verkeerdelik)
tussen 6vY en 27nY geleef aangespreek word.
het.
Die Aramese naam Yeshua
word mis-translitereer
Mat 1:21 ​”Sy sal geboorte gee aan wanneer dit in Grieks of
’n Seun en sy sal Hom Yeshua
noem, want Hy sal Sy mense van Latyn geskryf word
hulle sondes red.” (Iesous).
Yeshua Jesus
Hierdie Naam het slegs Alhoewel Jesus net ‘n naam
enige betekenis in die is en niks beteken nie, kan
oorspronklike Aramese teks ons dit egter nie sleg maak
waar dit beteken Yah (God) nie, aangesien baie
se verlossing. gelowiges met die naam
identifiseer en daardeur tot
geloof gekom het.
Yeshua Jesus
Ons weet dat Yeshua die Gesalfde Word gebore as half mens, half
Een was (Mat 1:1; Hand 18:28). Hy God. Mens/God, volgens
moes volgens Gen 3:15 gebore word profesieë verkeerdelik uitgelê
uit die saad van 'n mens en in
(Yes 7:14; 9:6; Dan 7:13-14); ook
Luk 1:34-35 word dit bevestig. Hy
moes kom uit die nageslag van volgens Sy aardse bediening
Avraham, Yitz’chak en Ya’aqov (Mat 2:11; 14:32-22; Yog 8:58-
(Gen 12:3; 17:19; 28:14; Luk 3:23- 59; 10:30-33). Die Rooms-
34) en Hy sou koning wees uit die Katolieke Kerk het hierdie
geslag van Y'hudah (Gen 49:10; bedrieglike doktrine ingestel.
Yoch 1:49).
Yeshua Jesus
Hy leer mense, kom al die Oortree die Shabbatwette
verordeninge en insettinge en maak ons vry van die wet
na en leef sondeloos (Mat deur genade alleen (Yog
5:17-20). 5:18; Mat 15:9; Efe 2:8-9;
Gal 5:4 en ander).
Yeshua Jesus
Kort hare.
Yeshua Jesus
Kort hare. Lang lokke soos 'n vrou –
teen die wet en voorskrifte.

Yech 44:20 ​Hulle mag ook nie hulle


koppe kaal skeer nie, nogtans
moet hulle nie hulle hare lank laat
groei nie; hulle moet die hare van
hulle kop net korter sny.

1 Kor 11:14 hulle moet die hare


van hulle kop net korter sny.
Yeshua Jesus
Dra tzitziyot aan die hoeke van Dra klere met slegs 'n soom
Sy klere in gehoorsaamheid aan waaraan die vrou kon raak
die TaNaKh (Num 15:37-41; (Mat 9:20 (KJV, NIV, NET, ASV,
Mat 9:20-22). ander).
Yeshua Jesus
Praat hoofsaaklik Hebreeus Praat klaarblyklik Grieks
en Aramees met Sy en dalk ook Latyns.
studentevolgelinge en Huistaal onseker.
gebruik baie idiome en
vergelykende stories.
Huistaal ook Aramees.
Yeshua Jesus
Leef kosher en eet volgens Verklaar alle kos rein,
die TaNaKh se voorskrifte. teenstrydig met die TaNaKh.
Yeshua Jesus
Rus op Shabbat en leer Verander die rusdag na
volgelinge in die Sondag sonder enige
bymekaarkomplekke. ondersteuning in die Skrif.
Yeshua Jesus
Die uniekgebore Seun van Die onverklaarbare tweede
God. Hy het verklaar die persoon in 'n drie-
Vader is groter as Hy (Heb eenheidsgod – ook gelyk aan
1:5; Ps 2:7). God.
Yeshua Jesus
Hy het slegs die opdragte Jesus het afstand gedoen
van Sy Vader kom doen en van God se wet en wil.
niks anders nie.

Yoch 5:19 ​Yeshua antwoord en sê vir


hulle: “Dit is ’n tydlose waarheid wat
Ek vir julle sê: die Seun kan niks uit Sy
eie wil doen nie behalwe wat Hy die
Vader sien doen, want die dinge wat
die Vader doen, dit doen die Seun
ook, net soos Hy,
Yeshua Jesus
Gebore in die sewende Gebore saam met 19 ander
Bybelse maand, in lyn met gode op
God se feeste. 25 Desember.
Yeshua Jesus
Hy het die klagstaat teen Jesus het die wet aan die
ons aan die folterpaal kruis gespyker.
gespyker (Kol 2:14).
Yeshua Jesus
Doen betaling vir die Verwyder die definisie van
berouvolle, sonde deur die
wetsgehoorsame, soeker na veronderstelde vasspyker
waarheid. van die wet aan die kruis.
Yeshua Jesus
Die New Unger's Bible Dictionary bevat die volgende:
"The Greek preposition, ANTI, in composition, denotes
substitution, taking the place of another; hence, 'false messiah'....
An anti-messiah is one who opposes [Yeshua], whether he opposes

Jesus
the doctrine of His humanity; whether he sets himself up against
Him in respect to His priestly office, by substituting other methods
of atoning for sin and finding acceptance with Elohim; His Kingly
office, by claiming authority to exact laws in His assembly contrary
to His laws, or to dispense with His commandments; or His
prophetic office, by claiming authority to add to, alter, or take away
from the revelation that He has given in His Word. This is agreeable
to the description of an anti-messiah."

Wie pas die beste in hierdie rol – Yeshua of Jesus?


Yeshua Jesus

Messias – Gesalfde Anti-messias


Vir meer as 2 000 jaar is die mensdom dus doelbewus
mislei om die anti-messias te volg deur moedswillige
verkeerde vertalings en transliterasies.

God vergewe sondes in onkunde, maar nou het jy die


kennis en kan nie meer onkunde pleit nie.

WAT GAAN JY DAAROMTRENT DOEN?

You might also like