Bman 111 Le 1

You might also like

Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 25

Onthou:

Voltooi hierdie leereenheid se Quiz


voor volgende week Maandag.
Hoofstuk 1
Na voltooiing van hierdie leereenheid moet jy in staat wees om die
Leeruitkomste
volgende te kan doen:
1. Die konsep van ʼn stelselsbenadering te definieer.

2. Die komponente wat verband hou met die siening van die
organisasie as deel van ʼn stelsel te bespreek.
3. Die mikro-omgewing en hoe die verskeie bestuursfunksies die
sukses van die onderneming beïnvloed te beskryf.
4. Te verduidelik hoe die verskillende rolspelers in die markomgewing
die sukses van die onderneming beïnvloed.
5. Te bespreek hoe die subomgewings in die makro-omgewing die
onderneming en voortgesette bestaan daarvan beïnvloed.
Leeruitkomste
Verduidelik hoe die verskillende rolspelers in die
markomgewing ‘n impak op die onderneming het

Verstaan hoe die sub-omgewings in die makro-


omgewing die besigheid beïnvloed en sy
voortbestaan

Ontleed die impak van die omgewing op 'n


organisasie met 'n SWOT-analise.
LU 1

Die stelsel benadering


Stelsel benadering is die idee dat alle organisasies
bestaan uit interafhanklike dele wat slegs verstaan
kan word deur te kyk na die geheel.

Enige stelsel bestaan uit drie komponente:

Insette Proses Uitset

Bl. 1-2
LU 2

Fig 1.1 Die onderneming as ‘n


sisteem

Bl. 2
Aktiwiteit: Hummingbird Coffee (4 min)
Bespreek die volgende:
Insette
Prosesse
Uitsette
LU 2

Die Ondernemingsomgewing
Die Ondernemingsomgewing is die wêreld
buite die ondernemings, asook wat
aangaan binne die onderneming self.

Dit word verdeel in 3 omgewings. Kyk na


die volgende video

Bl. 3
Aktiwiteit (3 min)
1. Noem die 3 omgewings
waaruit die
ondernemingsomgewing
bestaan

2. Beskryf die vlak van beheer


wat die onderneming het oor
elkeen van hierdie omgewings
LU 3

Fig 1.3 Die Ondernemingsomgewing

Bl. 3
LU 3

Die Mikro omgewing/Interne omgewing


Omgewing BINNE die onderneming

Sluit in al die ondernemingsfunksies en bestuurstake


wat betrokke is by die bestuur van enige onderneming

Bl. 4
LU 4
Fig 1.4 Verhouding tussen die
funksies in Mikro omgewing

Bl. 5-6
LU 6
Die Markomgewing/Taak omgewing
Omgewing BUITE die onderneming, waar
sake gedoen word.
Bestaan uit 4 sub-omgewings:

Verskaffers

Tussengangers

Mededingers

Verbruikers

Bl. 6-7
LU 6

Die Makro-omgewing
Is al die faktore op die nasionale en internasionale vlak
wat die sukses van die onderneming beïnvloed

Bl. 7-12
Fig 1.6 Faktore in die Makro-
omgewing

Bl. 8
Natuurlike omgewing
Sluit in die beskikbaarheid van natuurlike
hulpbronne, wat die rou materiaal is wat deur die
vervaardigings ondernemings gebruik word.
Asook:
 Klimaat
 Weer patrone
 Natuur rampe

Bl. 8
Tegnologiese omgewing
Tegnologie – Die proses waar mense
gereedskap en masjiene maak met die doel om
te beïnvloed en die fisiese wêreld te kan
verstaan.
Die sleutelkonsepte hier is:
 Uitvinding – die ontdekking en skepping van
'n nuwe produk of proses.
 Innovering – die proses waardeur nuwe idees
en uitvindings ʼn operasionele of
ondernemingswerklikheid word.
Bl. 9
Sosiale omgewing
Bestaan uit die eienskappe van die samelewing
waarin die ondernemings geleë is
Hierdie eienskappe word na verwys as die
samelewing se demografie. Dit sluit in:
 Gemiddelde ouderdom
 Geloof
 Kultuur
 Taal
 Geletterdheidsvlakke
 Graad van verstedeliking en/of
 Enige ander relevante karaktereienskappe
Bl. 9-10
Politieke omgewing
Politiek – Die mededinging vir mag in ‘n
samelewing
Politieke omgewing – Die omgewing
waarin hierdie mededinging plaasvind
Beïnvloed hoe die samelewing
funksioneer oor die algemeen
Wetgewing (voorbeelde op Bl.10)

Bl. 10
Ekonomiese omgewing
Ekonomie - Die wetenskap wat
produksie, verspreiding en gebruik
van goedere en dienste, en die rol
wat geld speel of die gebrek aan
geld beskryf en ontleed.
Ondernemings wil graag in ‘n
gesonde ekonomie handeldryf.
‘n Gesonde ekonomie is een waar:
 Nuwe ondernemings geskep
word
 Werkskepping groei
Bl. 11
Faktore in die ekonomiese omgewing

Gemiddelde inkomste
Besteebare inkomste
Mag om te spandeer
Rentekoers
Produktiwiteit
Inflasie
Die ondernemingsiklus
Wisselkoers

Bl. 11
Die uitwerking van die wisselkoers
31 Maart 2013 31 Maart 2014
$1 = R9.24 $1 = R10,53
Suid-Afrikaanse
onderneming
invoer koste van Koste: R924 Koste: R1 053
onderdele is $100

Suid-Afrikaanse
Koste van Koste van
onderneming
buitelandse koper: buitelandse koper:
uitvoer koste van
$108 $95
produkte R1000
Bl. 12
Internasionale omgewing
Gebeurtenisse in ander lande wat ‘n impak het op
die onderneming
Globalisering - die ontwikkeling van ondernemings-
aktiwiteite op 'n internasionale vlak
Sluit in:
 Internasionale mededinging
 Markte
 Toenemende interafhanklikheid van globale
ekonomieë
 Beleidsbesluite in ander lande
 Natuurrampe
 Oorlog en terroris-aanvalle
Bl. 12
Na voltooiing van hierdie leereenheid moet jy in staat wees om die
Leeruitkomste
volgende te kan doen:
1. Die konsep van ʼn stelselsbenadering te definieer.

2. Die komponente wat verband hou met die siening van die
organisasie as deel van ʼn stelsel te bespreek.
3. Die mikro-omgewing en hoe die verskeie bestuursfunksies die
sukses van die onderneming beïnvloed te beskryf.
4. Te verduidelik hoe die verskillende rolspelers in die markomgewing
die sukses van die onderneming beïnvloed.
5. Te bespreek hoe die subomgewings in die makro-omgewing die
onderneming en voortgesette bestaan daarvan beïnvloed.
Dankie!

You might also like