Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 20

Onthou:

Voltooi hierdie leereenheid se Quiz


voor volgende week Maandag.
(Maak 05/03/2018 @ 17h00 toe).
Die taak van bestuur
Leereenheid 2 (Hoofstuk 2)
Leeruitkomste
Aan die einde van die leereenheid behoort jy
die volgende te kan doen:
• Die konsep van bestuur te definieer
• Te onderskei tussen die tipes organisasies
waarin bestuurders werk
• Die verskillende bestuursvlakke te identifiseer
• Die verskeie take wat deur bestuurders uitgevoer
word te verduidelik
Leeruitkomste
Aan die einde van die leereenheid behoort jy die
volgende te kan doen:
• Te onderskei tussen die areas van bestuur
• Die verskeie bestuursvaardighede te beskryf
• Die belangrike bestuursbevoegdhede te lys
• Die verskeie rolle en sub-rolle van bestuur te
verduidelik.
2.2 Omskryf bestuur LU1

Aktiwiteit (3min)
werksverwante
aktiwiteite

doelmatig proses

doeltreffend koördineer

mense wat
aktiwiteite uitvoer
2.2 Omskryf bestuur LU1

Bestuur is die proses waartydens


werksverwante aktiwiteite op so 'n wyse
gekoördineer word sodat die mense wat die
aktiwiteite uitvoer, dit op 'n doeltreffende en
doelmatige wyse kan uitvoer.

Bl. 20
Wat is doeltreffend en doelmatig? LU1

Doelmatig (Efficient) Doeltreffend


(Effective)

‘Doing things right’ ‘Doing the right things’


2.3 Omskryf bestuurder LU1

• Beklee ‘n leierskaps- en magsposisie in die


onderneming

• Verantwoordelik vir die bereiking van


spesifieke werksverwante aktiwiteite

• Deur doeltreffende en doelmatige gebruik


van mense en ander hulpbronne

Bl. 21
2.4 Soorte ondernemings LU2

Kommersiële ondernemings Shoprite, Spur,


Woolworths

Owerheidsinstansies SARS, Escor, SAA

Vrywilligheidsorganisasies DA, ANC

Bl. 22
2.5 Bestuursvlakke LU3

Uitvoerende hoof /

Topbestuur Direkteur / President

Departementshoof /
Middelbestuur Takbestuurder /
Funksionele bestuurder

Laervlak bestuur Opsigter/


Vloerbestuurder

Werknemers
Fig 2.1 Bl. 22
2.6 Bestuurstake LU4

Primêre bestuurstake
(Fig. 2.2 Bl. 24)
Beplanning Organisering Leiding Motivering Beheer

Wie, wat, waar, Struktureer, Begelei, rig en Bevorder doel- Prestasiemeting


wanneer, hoe delegeer take en motiveer op alle gerigte gedrag en korrigering
hulpbronne bestuursvlakke
2.8 Bestuursvaardighede LU6

Konseptuele vaardighede

Menslike vaardighede

Tegniese vaardighede

Bl. 28-29
2.8 Bestuursvaardighede LU6

Aktiwiteit (5 min)

Bl. 28-29
2.9 Bestuursbekwaamhede LU7

‘n Stel vaardighede, kennis, houdings en gedrag


waaroor 'n bestuurder moet beskik om sy werk
doeltreffend te kan verrig.
Top 5 LU7

Volgens navorsing deur Micheal Bristow:

Kommunikasie

Selfbestuur

Organisasievermoë

Invloed

Spanwerk
Bl. 30
2.10 Bestuursrolle LU8

Besluitnemings-rol Interpersoonlike rol Inligtingsrol


Entrepreneur Skynhoof Moniteerder
Hanteerder van Leier Verspreider
steurnisse Skakelpersoon Woordvoerder
Onderhandelaar
Hulpbrontoewyser

Bl. 31-33
2.10 Bestuursrolle LU8

Aktiwiteit (10 min)

Verskaf ‘n vorbeeld by elke


sub-rol binne die konteks van
Virgin Active.

Besluitnemings-rol Interpersoonlike rol Inligtingsrol


Entrepreneur Skynhoof Moniteerder
Hanteerder van Leier Verspreider
steurnisse Skakelpersoon Woordvoerder
Onderhandelaar
Hulpbrontoewyser
Leeruitkomste
Aan die einde van die leereenheid behoort jy
die volgende te kan doen:
• Die konsep van bestuur te definieer
• Te onderskei tussen die tipes organisasies
waarin bestuurders werk
• Die verskillende bestuursvlakke te identifiseer
• Die verskeie take wat deur bestuurders uitgevoer
word te verduidelik
Leeruitkomste
Aan die einde van die leereenheid behoort jy die
volgende te kan doen:
• Te onderskei tussen die areas van bestuur
• Die verskeie bestuursvaardighede te beskryf
• Die belangrike bestuursbevoegdhede te lys
• Die verskeie rolle en sub-rolle van bestuur te
verduidelik.
Dankie!

You might also like