Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 29

EOUDK260

KORPORATIEWE BEHEER
Dinamiese Ouditkunde (Bourne, Marx, Van der Watt)
Hoofstuk 2 - Korporatiewe Beheer MICHELLE COETZEE GR(SA)

Kontaksessie 2
Leeruitkomste

• Pas die beginsels van goeie korporatiewe


bestuur toe in 'n praktiese omgewing met
verwysing na die King IV Kode ten opsigte
van korporatiewe bestuur

w w w. a k a d e m i a . a c . z a
Leeruitkomste

• Motiveer die rol van die ouditeur in terme van


goeie korporatiewe bestuur met verwysing na
die beginsels in die King IV Kode ten opsigte
van korporatiewe bestuur

w w w. a k a d e m i a . a c . z a
King IV verslag

Selfstudie: Bladsy 2-1 tot 2-24


Selfstudie: Addisionele leesstof lêer &
Selfstudie: Ou video-opnames

w w w. a k a d e m i a . a c . z a
King IV verslag
• Deel 1 - Woordelys

• Deel 2 - Fundamentele beginsels

• Deel 3 - King IV toepassing en openbaarmaking

• Deel 4 - King IV opsomming

• Deel 5 - King IV kode oor korporatiewe beheer

• Deel 6 - Sektoraanvullings

• Deel 7 - Inhoudontwikkelingsproses en King-komitee

w w w. a k a d e m i a . a c . z a
Fundamentele beginsels

• Etiese kultuur

• Doeltreffende beheer

• Goeie prestasie

• Wettigheid
w w w. a k a d e m i a . a c . z a
Fundamentele beginsels

• Etiese kultuur

• Doeltreffende beheer

• Goeie prestasie

• Wettigheid
w w w. a k a d e m i a . a c . z a
Fundamentele beginsels

• Etiese kultuur

• Doeltreffende beheer

• Goeie prestasie

• Wettigheid
w w w. a k a d e m i a . a c . z a
Fundamentele beginsels

• Etiese kultuur

• Doeltreffende beheer

• Goeie prestasie

• Wettigheid
w w w. a k a d e m i a . a c . z a
Regime

w w w. a k a d e m i a . a c . z a
King IV verslag

• Uitkomsgebaseerde benadering

• Onderskei tussen beginsels en praktyke

• Opgestel om op alle ondernemings van toepassing te wees

• Proporsionaliteit word verduidelik en aanbeveel

• Pas toe en verduidelik regime

w w w. a k a d e m i a . a c . z a
King IV kode bevat vyf dele

• Leierskap, etiek en korporatiewe burgerskap


• Strategie, prestasie en verslagdoening
• Beheerstrukture en delegering
• Beheer funksionele gebiede en
• Belanghebbendesverhoudings

w w w. a k a d e m i a . a c . z a
King IV kode bevat vyf dele

• Leierskap, etiek en korporatiewe burgerskap


• Strategie, prestasie en verslagdoening
• Beheerstrukture en delegering
• Beheer funksionele gebiede en
• Belanghebbendesverhoudings

w w w. a k a d e m i a . a c . z a
King IV kode bevat vyf dele

• Leierskap, etiek en korporatiewe burgerskap


• Strategie, prestasie en verslagdoening
• Beheerstrukture en delegering
• Beheer funksionele gebiede en
• Belanghebbendesverhoudings

w w w. a k a d e m i a . a c . z a
King IV kode bevat vyf dele

• Leierskap, etiek en korporatiewe burgerskap


• Strategie, prestasie en verslagdoening
• Beheerstrukture en delegering
• Beheer funksionele gebiede en
• Belanghebbendesverhoudings

w w w. a k a d e m i a . a c . z a
King IV kode bevat vyf dele

• Leierskap, etiek en korporatiewe burgerskap


• Strategie, prestasie en verslagdoening
• Beheerstrukture en delegering
• Beheer funksionele gebiede en
• Belanghebbendesverhoudings

w w w. a k a d e m i a . a c . z a
King IV kode bevat vyf dele

• Leierskap, etiek en korporatiewe burgerskap


• Strategie, prestasie en verslagdoening

17 Beginsels
• Beheerstrukture en delegering
• Beheer funksionele gebiede en
• Belanghebbendesverhoudings

w w w. a k a d e m i a . a c . z a
Leierskap, etiek en korporatiewe burgerskap

Beginsel 1: Die beheerliggaam moet eties en effektief lei


Beginsel 2: Die beheerliggaam moet die organisasie se etiek op so
manier bestuur dat dit ‘n etiese kultuur vestig en ondersteun
Beginsel 3: Die beheerliggaam moet toesien dat die organisasie as
‘n verantwoordelike korporatiewe burger beskou word

w w w. a k a d e m i a . a c . z a
Strategie, prestasie en verslagdoening

Beginsel 4: Die beheerliggaam moet besef dat die doel, risiko’s,


geleenthede, strategie, sakemodel, prestasie en volhoubare
ontwikkeling onafskeidbaar van die waardeskeppingsproses is
Beginsel 5: Die beheerliggaam moet toesien dat verslae kort-,
medium- en langtermynvooruitsige bevat

w w w. a k a d e m i a . a c . z a
Beheerstrukture en delegering
Beginsel 6: Die beheerliggaam moet dien as die fokuspunt en bewaarder van
korporatiewe bestuur in die organisasie
Beginsel 7: Die beheerliggaam moet uit die gepaste balans van kennis,
vaardighede, ervaring, diversiteit en onafhanklikheid bestaan sodat dit sy
bestuursrol en verantwoordelikhede objektief en doeltreffend kan nakom
Beginsel 8: Die beheerliggaam moet toesien dat sy reëlings vir delegering
binne sy eie strukture onafhanklike oordeel bevorder en help met balans van
mag en die effektiewe uitvoer van pligte

w w w. a k a d e m i a . a c . z a
Beheerstrukture en delegering

Beginsel 9: Die beheerliggaam moet toesien dat die evaluering


van sy eie prestasie en die van sy komitees voortdurend verbeter
Beginsel 10: Die beheerliggaam moet toesien dat die aanstelling
van en delegering aan bestuur bydra tot die rol-duidelikheid en die
doeltreffende uitoefening van gesag en verantwoordelikhede

w w w. a k a d e m i a . a c . z a
Beheer funksionele gebiede

Beginsel 11: Die beheerliggaam moet risiko’s bestuur op ‘n


manier wat die organisasie in die opstelling en bereiking van sy
strategiese doelwitte ondersteun
Beginsel 12: Die beheerliggaam moet tegnologie en inligting
bestuur op ‘n manier wat die organisasie in die opstelling en
bereiking van sy strategiese doelwitte ondersteun

w w w. a k a d e m i a . a c . z a
Beheer funksionele gebiede
Beginsel 13: Die beheerliggaam moet die nakoming van
toepaslike wette bestuur en aangenome, nie-bindende reëls, kodes
en standaarde op ‘n manier bestuur wat die organisasie as ‘n etiese
en goeie korporatiewe burger ondersteun
Beginsel 14: Die beheerliggaam moet toesien dat die organisasie
se vergoeding redelik, verantwoordelik en deursigtig geskied om
die bereiking van doelwitte en positiewe uitkomste te bevorder

w w w. a k a d e m i a . a c . z a
Beheer funksionele gebiede

Beginsel 15: Die beheerliggaam moet toesien dat gerusstellings-


dienste en -funksies ‘n doeltreffende beheeromgewing vasstel

w w w. a k a d e m i a . a c . z a
Belanghebbendesverhoudings

Beginsel 16: Die beheerliggaam moet ‘n belanghebbende-


inklusiewe benadering aanneem wat die behoeftes, belange en
verwagtinge van wesenlike belanghebbendes balanseer
Beginsel 17: Die beheerliggaam van ‘n institusionele belegger-
organisasie moet toesien dat verantwoordelike beleggings beoefen
word deur die organisasie

w w w. a k a d e m i a . a c . z a
https://padlet.com/michellevanrooyen921010/ywn1pz40s68fyoi5

w w w. a k a d e m i a . a c . z a
Huiswerk

w w w. a k a d e m i a . a c . z a
Kontakbesonderhede:

Michelle Coetzee
michellevr@akademia.ac.za

You might also like