Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 6

Elektrochemie

Galvaniese selle
Belangrike skryfwyses

Hierdie studiemateriaal is die eksklusiewe eiendom van Helpmekaar Kollege en ons het kopiereg daarop. Dit mag nie sonder toestemming deur enige persoon of
instansie, wat nie 'n onderwyser, leerder of ouer van Helpmekaar Kollege is nie, gebruik word nie.
Galvaniese sel met platinum as elektrode
1) Silwer en chloorgas

ANODE
Cl2(g)
Ag

KATODE Ag+(aq)
Cl-(aq) Ag+

REDUKSIE: Cl2(g) + 2 e-  2 Cl- OKSIDASIE: Ag  Ag+ + e-

Oksideermiddel : Cl2(g) Reduseermiddel: Ag

Sal die massa van die Pt-katode TOENEEM, AFNEEM of DIESELFDE BLY? Motiveer jou
antwoord.
Ag / Ag+ (1 mol.dm ) // Cl (1 atm) / Cl
-3 katode wat net dien as die elektrode-
Dieselfde bly, want platinum is ‘n onreaktiewe / Pt(s) by 25°C
waar(s) (aq) word na Cl- ione.
die Cl2(g) gereduseer 2(g) (aq)
REDUKSIE: Cl2(g) + 2 e-  2 Cl-
Galvaniese sel met grafiet (koolstof) as elektrode
1) Sink en Jodium
Verduidelik waarom jodium, ten
spyte van die feit dat dit ‘n
vastestof is by kamer-
temperatuur, nie as ‘n elektrode
Zn Grafiet kan gebruik word nie.
ANODE KATODE
Jodium is ‘n nie-polêre
molekulêre stof wat nie
I-(aq) elektrisiteit kan gelei nie.
Zn2+(aq)
I2(s) ‘n Nie-reaktiewe elektrode soos
I-(aq) grafiet word dan gebruik waar
jodium (I2(s)) gereduseer kan
OKSIDASIE: Zn  Zn+2 + 2e- REDUKSIE: I2(s) + 2 e-  2 I- word na I- ione.
Reduseermiddel: Zn Oksideermiddel : I2(s)

Zn(s) / Zn2+ (aq) (1 mol.dm-3) // I2(s) / I-(aq) (1 mol.dm-3) / C(s) by 25°C


Beweging van ione om chemiese neutraliteit te bewerkstellig
Katode self is positief Anode self is negatief
Katode-elektroliet word meer – Anode-elektroliet word meer +

+ katione (K+) sal na die - anione (NO3-) sal na die


negatiewe katode- postitiewe anode-
elektroliet beweeg elektroliet beweeg
K+ NO3-
Om chemiese neutraliteit Om chemiese neutraliteit
te bewerkstelling te bewerkstelling

Zn+2
Cu2+ SO4 2+
Zn+2
SO42+
[Cu ] neem af
+2
+CuCu Zn+2
Zn +2
-
Zn
[Zn+2 ] neem toe
katode halfsel Cu2+ anode halfsel
Cu+2 + 2e-  Cu SO4 Zn+2
2+
SO42+ Zn  Zn+2 + 2e-
CuSO4(aq) ZnSO4(aq)
Waarnemings en verklarings
REDUKSIE: Au+3 + 3e-  Au
Anode - Katode +

Cl2(g) Ag+ Ag+NO3- Sal die massa van die goudelektrode


Au
TOENEEM, AFNEEM of DIESELFDE BLY?
Motiveer jou antwoord.

Cl-(aq) Au+3(aq)
TOENEEM
want Au reduseer
OKSIDASIE: 2 Cl- + 2e-  Cl2(g)
Die Au3+ reduseer na Au
• Waarom kan AgNO3 (aq) nie as elektroliet in die soutbrug gebruik word nie?
Die Ag+ ione sal met die Cl- ione reageer : Ag+ + Cl-  AgCl(s)
Onoplosbare AgCl sal neerslaan
Die aantal vrybewegende ione sal afneem, en dus ook die stroomsterkte van die sel.

You might also like