Byvoeglike NW - (SP)

You might also like

Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 10

Byvoeglike naamwoorde

WAT IS DIT?
• Byvoeglike naamwoorde is beskrywende
woorde soos: mooi, diep, groen, ens.
- As ‘n mens iets beskryf, sê jy hoe dit is
of hoe dit lyk,soos
groot, klein,gelukkig, hartseer,
lank of kort.
- Byvoeglike naamwoorde beskryf die
selfstandige naamwoorde of die
voornaamwoorde.
- Ons kry predikatiewe en attributiewe
byvoeglike naamwoorde (b.nw)( Eerste jaar
werk hersiening).
- Attributief: ‘n Byvoeglike naamwoord
wat voor die selfstandinge naamwoord
(s.nw.) staan. Bv. Die mooi meisie is siek.
- Attributiewe b.nw. soms kry ‘n –e by en
soms nie. Bv. vinnige
Predikatief: ‘n byvoeglike naamwoord
wat na die selfstandige naamwoord staan.
Bv. Die meisie is mooi.
Die atleet is vinnig.
Reëls om byvoeglike naamwoorde reg spel.

Onthou die Predikatiewe Attibutiewe manier


reël. manier
Na ‘n kort glad- Die seep is glad. gladde – Die gladde seep.
vokaal,
verdubbel die
konsonante.

wreed- Die man is wrede- Die wrede man.


‘n Lang vokaal in wreed.
‘n oop
lettergreep word
enkel geskryf.
Reëls volg
Onthou die reël Predikatiewe Attributiewe
manier manier
Wanneer ‘n b.nw. muf- Die kamer is Die muwwe
met ‘n kort vokaalmuf. kamer.
op f eindig,
verander die f na grof- Sy vel is grof. Sy growwe vel.
w as die b.nw.
voor die s.nw.
staan.
Wanneer ‘n b.nw. Die kussing is sag. Die sagte kussing.
op ‘n g eindig en
daar is kort vokaal
voor die g, skryf
ons –te na die g.
Reëls volg

Onthou die reël Predikatiewe Attributiewe


manier manier
By ‘n lang vokaal Die berg is hoog. Die hoë berg.
voor g val die g
weg wanneer die Die stoel is laag. Die lae stoel.
b.nw. voor die
s.nw. staan
By ‘n lang vokaal Die water is koud. Die koue water.
voor die d val die
d weg wanneer die Die bok is dood. Die dooie bok.
b.nw. voor die
s.wn. staan.
Reëls volg
Onthou die reël Predikatiewe manier Attributiewe manier
Die nk – klank verander Die man is lank Die lang man
na ng wanneer die b.nw.
voor die s.nw. staan. Die seuntjie is jonk Die jong seun

Die volgende woorde Die koffie is bitter Die bitter koffie


verander nie en hulle Ander woorde: dapper,
kry nie ‘n –e nie. laat, mooi, vuil, siek,
swaar, warm, bang, arm,
vars, ryk

Kleure verander nie, Die rok is rooi. Die rooi rok


behalwe goud. Die ring is goud Die goue ring
Die sneeu is wit Die wit sneeu

Woorde wat in ig eindig Die tuin is pragtig Die pragtige tuin


kry ‘n –e wanneer die Die man is besig Die besige man
b.nw. voor die s.nw staan
Hoe word byvoeglike naamwoord getoests?

1. Die byvoeglike nw moet altyd die selfstandige nw


bepaal of beskryf.
2. Byvoeglike nw kan getoests word deur trappe van
vergelyking. Bv.aantreklik/aantreklikeer/aantreklikste
3. Die byvoeglike naamwoord het soms ook ‘n
intensiewe vorm, bv: wit/spierwit
Intensiewe vorme kry nie trappe van vergelyking nie.
(Vlog)

4. Byvoeglike nw kan met ‘n lidwoord verbind word.


 Die onbepaalde lidwoord (‘n) voor die stellende en
die vergelykende trappe.
 Die bepaalde lidwoord (die) by die oortreffende trap.
 Bv. ‘n mooi meisie/ ‘n mooier meisie/ die mooiste
meisie.
5. En kan deur die attributiewe en predikatiewe
maniere getoests word.( Lees die vorige skyfies)

You might also like