Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 8

Ons kommoditeit : Sitrus🍊

Hoekom het ons sitrus gekies ?

• Soos ons almal weet is sitrus is baie goeie bron van vitamiene,
veral vitamiene C
• Tydens die Covid -19 pandemie het mense baie gebruik gemaak
van lemoene as n imuunversterker
• Die persentasie verope het drasties gestyg, omdat daar so n groot
vraag na Vitamiene C was
• Daar is verskillende vorme van citrus, lemoeme, naartjies,
suurlemoene en Pamelos
Hoe het Covid 19 dit beïnvloed: Plaaslik

• Op plase moes daar nuwe protokkole ingestel word, soos


sanitering, dra van maskers en sosiale afstand moet toegepas word
• Baie werkers het van werke af gebly, want hulle was bang hulle
kry die virus
• Daar was lang pouses waar daar geen produksie was nie, omdat
werkers moes isoleer by huise
Internationaal

• Op internationale vlak het dit baie


gebeur dat skepe nie kon inkom
nie agv covid positiewe getalle.
• Bote kon nie betyds by
bestemming uitkom nie, wat
gemaak het dat vrugte op skepe
vrot
• Dit het gemaak dat invoerders
besluit het om by ander
uitvoerders te koop
Die drie rolspelers

• PRODUSENT
• Baie belangrike protokolle moet gevolg word om die regte varient
op die regte tydstip in die mark te hê
• Vooraf beolanning word reeds gedoen met die plant van boompies
om die die mark so klank as moontlik te kan voorsien gedurend die
jaar
• Die produsent versorg die boom volgens die voorskrifte van die
spesifieke mark
Verpakker

Dit is die pakhuis van die produsent se


keuse om die sitrus te verpak
Pakhuise moet streng protokolle volg
om veilighied in die werkgebied te
verseker
Jaarlike oudits word gedoen om te
verseker dat alle protokolle in in plek is
Uitvoerder

Die uitvoerder moet die mark reg lees


Daar word n verhouding gebou tussen
die produsent, verpakker, en uitvoerder
Hoekom sal ons die kommoditeit aanbeveel

• Met die koms van nuwe kultivars kan sitrus amper dwarsdeur de
jaar geproduseer word in SA
• Sitrus is redelik bestand teen verkil in temperatuure
• Sitrus is nie baie arbiedsintensief nie, maar wel in seisoentyd,
waar tydelike werkers gebruik word
• Lemoenbome kan tot 300 jaar oud word en as jy die regte kultivar
plant verseker dit dat jy jaarliks van daardie boom kan oes sonder
om bome te hervestig

You might also like