Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 10

Seksuele gedrag &

Seksuele gesondheid
GRAAD 9

COPYRIGHT THE BRAINIAC 2022


KOM ONS KYK NA DIE VOLGENDE VIDEO:

COPYRIGHT THE BRAINIAC 2022


Risiko faktore wat lei tot ongesonde seksuele
gedrag
Jou keuses rakende seksuele gedrag kan jou gesondheid en welstand sterk
beïnvloed.
Ongesonde seksuele gedrag sluit in: Risikofaktore is
•Om seks te hê op ‘n baie jong ouderdom. dinge wat kan
lei tot swak
•Om seks te hê sonder ‘n kondoom of enige voorbehoed. lewenskeuses.
•Om seks met verskeie mense te hê.
Kom ons kyk na persoonlike risikofaktore vir ongesonde
seksuele gedrag

COPYRIGHT THE BRAINIAC 2022


Risiko faktore wat lei tot ongesonde seksuele
gedrag
Lae selfbeeld:
Jy glo dat niks sleg met jou Behoefte aan aanvaarding:
sal gebeur nie: As jy dink dat jy nie in ‘n Jy mag glo dat jy nie in staat
vriendekring aanvaar sal word , is om te beheer wat ander
Baie tieners glo dat hulle tensy jy op 'n spesifieke manier aan jou doen nie en dat jy
nie met MIV besmet sal optree nie, kan jy die gevaar gedwing kan word om seks
word nie, of dat hulle nie loop vir ongesonde seksuele te hê, selfs al het jy 'nee'
tienerswangerskap sal hoef gedrag. Baie seuns word gesê. Jy mag voel dat die
te hanteer nie, al neem byvoorbeeld vertel dat hulle nagevolge van jou optrede
hulle risiko's. Hulle voel dat met baie verskillende meisies (maak nie saak hoe riskant
seks moet hê om gesien te dit is nie) jou toekoms nie
hierdie dinge net met
word as “‘n regte man”. slegter gaan maak nie.
ander mense gebeur.
COPYRIGHT THE BRAINIAC 2022
Die ongewenste gevolge van ongesonde
seksuele gedrag
Tienerswangerskap
Baie tieners in Suid-Afrika sukkel om ‘n swangerskap te hanteer OF om 'n swanger meisie te hê.
Hierdie jongmense het die risiko geloop om seks te hê sonder om voorbehoedmiddels te
gebruik.
Waarom dink jy word tieners swanger, alhoewel daar verskillende soorte voorbehoed is?
As jy OF jou meisie swanger word, sal julle moet besluit of jy die baba gaan hou, die baba moet
opgee vir aanneming of om die swangerskap te beëindig (aborsie).
As jy besluit om die baba te hou, moet julle (die ouers) albei die skool verlaat om werk te kry
om vir die baba se behoeftes te betaal. Dit benadeel jou opleiding en verminder jou kanse om 'n
goeie loopbaan te vind.
COPYRIGHT THE BRAINIAC 2022
Die ongewenste gevolge van ongesonde seksuele
gedrag
Seksueel oordraagbare
infeksies
‘n Moontlike gevolg van seksuele gedrag sonder ‘n kondoom of voorbehoed is om 'n seksueel
oordraagbare infeksie te kry. Hierdie infeksies is siektes wat deur seksuele kontak van een persoon na 'n
ander oorgedra word.
As hierdie infeksies nie geïdentifiseer en behandel word nie, kan dit baie ernstige gesondheidsprobleme of
selfs die dood veroorsaak.
Baie seksueel oordraagbare siektes het dieselfde simptome. Hierdie simptome sluit in:
‘n Brandende gevoel of pyn as jy die toilet moet gebruik (urineer).
Vloeistof wat sleg ruik, wat kom uit die penis of vagina.
Sere of vratte op of naby jou geslagsdele.
 Jeuk
COPYRIGHT THE BRAINIAC 2022
Die ongewenste gevolge van ongesonde
seksuele gedrag
MIV/VIGS
MIV kan ook ‘n seksuele oordraagbare infeksie wees, want een van die maniere waarop mense met die
virus besmet raak, is deur onbeskermde kontak met die seksuele vloeistowwe van 'n besmette persoon.
MIV kan dus 'n ongewenste gevolg van ongesonde seksuele gedrag wees.
Jy kan deur enige vorm van seks met MIV besmet word:
•Orale seks
•Anale seks
•Vaginale seks.
Op enige tydstip wanneer seksuele vloeistowwe meng, is daar 'n hoë risiko vir MIV-infeksie. Dus, selfs as
jy net een keer onbeskermde seks het, is die risiko hoog dat jy besmet kan raak.

COPYRIGHT THE BRAINIAC 2022


Die ongewenste gevolge van ongesonde
seksuele gedrag
EMOSIONELE LETSELS
•‘n Emosionele letsel is 'n geestelike of emosionele pyn wat jy lank dra.
•Hierdie letsels kan die res van jou lewe by jou wees as jy nie hulp en emosionele berading kry nie.
•Ongesonde seksuele gedrag kan emosionele letsels veroorsaak.
1. As jy byvoorbeeld verwerp word of mishandel word, voel jy dalk lank daardie pyn.
2. Jy kan ook deur jou gesin of gemeenskap verwerp word as gevolg van ongesonde seksuele gedrag en dit kan
blywende pyn veroorsaak bv. ‘n tienerswangerskap.
3. As jy byvoorbeeld onder die invloed van drank of dwelms verkrag word, kan dit blywende skade berokken as jy
nie professionele hulp kry nie.
•As jy dinge gedoen het waarvoor jy nie emosioneel gereed wass nie of wat resultate het wat jy nie kan oplos nie
(soos MIV-infeksie of tienerswangerskap), kan jy lewenslank spyt wees.
COPYRIGHT THE BRAINIAC 2022
Wie/ Wat beïnvloed jou seksuele gedrag?
JOU VRIENDE &
JOU FAMILIE JOU GEMEENSKAP
PORTUURGROEP

1. Praat jou vriende oor seks en 4. Is seks 'n onderwerp wat 6. Is daar gevalle van
seksuele gedrag? deeglik deur jou ouers met jou tienerswangerskappe in jou
2. Is jy deel van 'n vriendekring bespreek is? gemeenskap?
waar die meeste / sommige 5. Watter riglyne het jy van jou 7. Hoe sou jou gemeenskap
van jou vriende seksueel ouers / voog ontvang om reageer as jy sou swanger word
aktief is? seksueel veilig te wees? / as jy 'n meisie swanger sou
3. Moedig jou vriendekring jou maak?
aan om seks te hê?
COPYRIGHT THE BRAINIAC 2022
KOM ONS BESPREEK DIE INVLOED VAN MEDIA OP SEKSUELE GEDRAG:
1. Hoe word seksuele tonele vertoon wanneer jy na televisiereekse of films kyk?
2. Watter boodskap versprei sosiale media en ander media (tydskrifte, Instagram,
Tik Tok ens.) oor liggaamsbeeld wat seksuele gedrag betref? Watter tipe
liggaam word as aantreklik beskou?
3. Dink jy dat seks en seksuele gedrag in die media akkuraat en realisties
weerspieël word?

COPYRIGHT THE BRAINIAC 2022

You might also like