Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 7

KLASSIEKE EN FISIESE

WONDERS VAN DIE WERELD


- MACHU PICCHU-DIE INKA
STAD
Gr.11 E
Dylan Gordon
Die Sewe Wonders word gekies om die geskiedenis te bewaar vir die
toekomstige generasie. Die Sewe Wonders is n unieke reprensentasie van
globale konsensus.
Vir n land wat n Wonder van die Wereld het , is daar baie ekonomiese en
sosio- ekonomiese voordele.Die land kry baie publisiteit en die groei van
toerisme het ook n positiewe invloed op die land se ekonomie.

Daar is ook n groot toename in die land se werkskepping.


Die Antieke Grieke het die die Sewe Wonders van die Wereld gekies. Die hoof
doel was om die geskiedenis te bewaar.

Daar is net op 7 Wonders besluit want die getal 7 het vir die Grieke n magiese
betekenis gehad.

Bernard Weber is die stigter en president van die Wonders van die Wereld.

In 1999 het Bernard Weber besluit om die 7 Wonders te laat herleef.Die idee
was om mense van die wereld te vra om te stem en dan sodoende die 7
wonders van die Wereld te kies. UNESCO is n kulturele organisasie wat help
met die kriteria om die Wonders te kies. Die missie is om die Wonders van die
Wereld te beskerm.

Die Wonders word elke 5 jaar gekies.


Machu Picchu wat “Ou Piek” beteken is n ou goed bewaarde Inka bouval.Dit
is bo die Urubamba Vallei in Peru Gelee. Dit is in 1983 as n wereld erfenis
gebied verklaar.

Die stad het n groot paleis en n tempel wat opgedra is aan die Inka
gode.Daar word geglo dat die plek gekies is vanwee sy unieke ligging en
geologiese kenmerke. Daar word beweer dat die silhoeet van die bergreeks
agter Machu Picchu die gesig van n Inka verteenwoordig wat na die lug
opkyk.
• BRONNE:

• Wikipedia
• Bingham. Hiram:Miccha Picchu aCitadel of the Incas
• Burger, Richard and Lucy Salazer: Unveiling the
mysteries
• Reinhard, Johan:Machu Picchu: The Sacred Centre
• Wright , Kenneth and Alfredo Valencia: A Civil
Engineering Marvel
• Machu Picchu by Google Maps
• Oorspronklike boek by die Gutenberg Projek
• Macchu Picchu op die web

You might also like