Visuele Geletterdheid

You might also like

Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 17

VISUELE

GELETTERDHEID
Strokiesprente en Spotprente
T van Buren
Lag-lag punte 
Strokiesprente en hulle karakters…
Wat is ‘n strokiesprent?
◦ Humoristiese skets/visuele voorstelling van ‘n situasie,
gebeurtenis of soms ‘n bekende figuur of verhaal.
◦ Strokiesprente druk idees uit en lok reaksie/belangstelling
na ‘n spesifieke situasie of persoon toe.
◦ Strokiesprente/Spotprente lewer ook kommentaar op
huidige sosiale of politieke kwessies.
Ontleding
◦ Doel: Informatief?
Opvoeding? Vermaak?
Humor?

◦ Struktuur: een raampie


of ‘reeks wees.

◦ Karakters: Stereotipe?
Karikatuur?
Karikatuur
◦ ‘n Skets/Tekening wat
oordryf of met opset uit
proporsie ruk.
◦ Sekere elemente word
vergroot om humoristiese
redes.
◦ Oordrewe uitbeelding.
Stereotipe
◦ 'n Stereotipe is 'n oordrewe
beeld van 'n groep mense
wat dikwels nie (volledig)
met die werklikheid
ooreenkom nie. Dit is
dikwels 'n vooroordeel of
negatiewe denkbeeld.
Agtergrond/Ligging?
◦ Waar dit plaasvind/waar dit geskets is speel ‘n belangrike rol in die ontleding.
◦ Onder is ‘n voorbeeld van waar die politieke klimaat en land ‘n invloed het op die interpretasie van die
strokiesprent.
Ontleding…
◦ Formele/Informele taalgebruik
◦ Slang/Dialek/Tienertaal

◦ Leestekengebruik:
◦ Dui emosie aan.

◦ Font/Skriftipe:
◦ Word gebruik vir beklemtoning.

◦ Aksies:
◦ Gesigsuitdrukkings gee baie detail oor hoe die karakter voel

◦ Simbole of lyntjies dui beweging of aksie aan.


Ironie & Satire
Ironie:
◦ Teenoorgestelde respons/gebeurtenis as
verwag.
◦ Die antwoord op die vraag is nie wat
verwag word nie.

Satire:
◦ Satire is 'n teks of vertoning wat ironie,
skelm of gebruik maak om menslike
ondergang, dwaasheid of domheid bloot
te stel of aan te val.
Liggaamstaal
◦ Verwys na:

◦ Gesigsuitdrukkings:
◦ Oë
◦ Wenkbroue
◦ Mond

◦ Hande
◦ Gebare
◦ Lyftaal/Posisie
ONTLEDING: (voorbeeld)
Spraakborrel + vetdruk
Vetdruk – + leestekengebruik dui Die asterisk dui
geluide is aan dat daar geskree verwarring of
hard word. onsekerheid aan.

Hande op haar kop


Glimlag = Uitdrukkinglose
Ma is histeries = dui op haar
gelukkig gesig dui aan op sy
wye, oop mond + desperaatheid.
gevoel van

verwarring.
Oë en wenkbroue
Wenkbroue:
◦ Werk saam met die oë om
emosie aan te dui. Kyk na
die styl van die wenkbrou.

Oë:
◦ Dui emosie aan. Bv. As hulle
groot en oop is = skok/skrik
of klein/skrefies = woede.
Die mond
◦ Indien die mond groot en
oop is =
opgewonde/geskrik/gesko
k
◦ Glimlag = gelukkig
◦ Smalend – het ‘n plan
◦ Nors/Afwaartse mond –
hartseer/ongelukkig.
Hande/Gebare
◦ Let op na die spotprenttekenaar
se gebruik van hande.
◦ Dit dui ook emosie/gevoel en
gemoedstoestand aan.
◦ Bv. Gebalde vuiste dui woede,
frustrasie of aggressie aan.
◦ Oop hande =
vriendskap/Vryheid.
Lyftaal
Indien die arms van die karakter
gevou is = moontlike konfrontasie,
stel nie belang nie, luister nie werklik
na die ander persoon nie
(ontoeganklik)

Indien die karakter vooroor leun –


hoor dalk onduidelik of wil die
persoon aanspreek/konfronteer.
Emosie
◦ Gesigsuitdrukkings
weerspieël emosies.
◦ Meestal een woord:
◦ Kwaad, geskok, hartseer,
tevrede, opgewonde.

You might also like