Selpotret

You might also like

Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 4

Selpotret

Reabetswe
Mosupyoe
Beskrywing
• Ek is 14 jaar oud. Ek is van gemiddelde lengte en gewig. Ek het swart
hare en bruin oë en blase op my hande omdat ek ’n roeier is
waarvan hou ek

Ek hou van Hoekom ek hou van


• Ek hou van 'n • Ek hou daarvan, want ek speel
sokker en dit is 'n sokker
rekenaarspeletjie rekenaarspeletjie. Ook omdat ek
genaamd fifa. saam met my vriende kan speel en
pret kan hê. Fifa is 'n prettige
speletjie wat jy met verskillende
mense van regoor die wêreld kan
speel en sien hoe goed jy is
Snaaks energiek Dapper Toegevyd

vriendlik
Vrygevig kreatief

Hardwekend introvert Hulpvaardig

You might also like