Sticks en Stones

You might also like

Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 70

Sticks en

Stones
deur Andrie Bester

Graad 8
st
Sy ma is oorlede aan kanker

Nou is die huis grafstil – deadly


quiet
Sy pa

Sy pa was ‘n dokter in Ladysmith en baie besig


en het nie vaste ure nie so hy moes by sy ouma
en oupa in die Paarl gaan bly.

PRAKTYK - PRACTIC
Ouma Rina en Oupa wat in die
Paarl bly
Waar is Ladysmith en Paarl ?
LADYSMITH
L L EI
PAA RLVA
Paarl se ellelange hoofstraat – long-drawn main road

Enorme Eikebome – very big Oak trees


Paarvallei se Vineyards
wingerde
HALL
C E
N
TRA
N
L –E
RTAA
O
N G SP
A
I NG

Y G ATE
ENTR
K - Hoërskool Paul Roos
A N G SHE
ING Oupa se alma mater – The school he once attended
Priemende skirl geluid ban die sonbesies
Piercing sound of the Ceceda
Rugby sportsak
Rugby is groot in Paarl Gimnasium
Interskole
Krieket
STICKS EN STONES EN SY PêLLE BOELIE HOM.
Pofhand - pudgy hand
Jillende - screaming
Gebleikte streepbaadjie – bleached striped jacket
Pêlle – pals , friends
Stywe greep – tight grip
Mnr Basson die Afrikaanse onderwyser wat
hom gered het van Sticks en stones
Afwesiges - absentees
RIETFONTEIN SE LEIDAM
By Rietfontein se leidam, as die reier staan en droom,
En gepluimde peerboomtakke bloeisels sprinkel oor die stroom,
Word op maanverligte nagte nog ‘n sombere tafereel
Van haat en lus en liefde deur gestorwenes afgespeel.
Wit is die water
En blond is die maan,
En bly is die paar
Wat gearmd daar gaan,
Versilwerde bome
Ruis in die laan;
Wit is die water
En blond is die maan.
‘n Honderd jaar gelede het die buurt se mooiste blom
So in die helder maanlig na die peerboomlaan gekom;
Maar terwyl sy en haar minnaar in confettie-bloeisels staan,
Het ‘n ander in die skaduwee langs die dam se wal gegaan.
Wit is die water
Rietfontein se leidam
En bleek is die maan,
Wie is dit wat daar so
Geruisloos gaan?
‘n Huiwering trek
Deur die bome in die laan;
Wit is die water
En bleek is die maan.
O salig die verrukking wat die suiwere liefde
bring,
En vrolik het die harte van die paartjie daar
gesing
By Rietfontein se leidam, in die wit lig van die
maan;
Maar oorkant langs die peerboom het ‘n
skaduwee gegaan
Rietfontein se leidam
Wit is die water
Maar bleker die maan,
Wie is dit wat daar so
Doelbewus gaan?
Verdonkerde bome
Bewe in die laan;
Wit is die water
Maar bleker die maan.
Kortstondig soos die dou wat
smôrens skitter op die roos,
Kortstondig was die enkel uur van
samesyn se troos,
Op bloedbevlekte bloeisels lê die
paartjie in die laan,
Terwyl ‘n swart gestalte onder
peerboomtakke staan.
Rietfontein

Bloed in die water


En bloed in die laan,
Wie is dit wat daar so
Roerloos bly staan?
Vormlose skaduwees
Kruip oor die maan;
Bloed in die water
En bloed in die laan.
By Rietfontein se leidam, as die reier
staan en droom,
En gepluimde peerboomtakke bloeisels
sprinkel oor die stroom,
Word op maan-verligte nagte nog ‘n
sombere tafereel
Van haat en lus en liefde deur
gestorwenes afgespeel.
Bloed in die water
En bloed in die laan, Die booswig (thug) by Rietfontein wat daar
Wie is dit wat daar so rondsluip (sneak around0
Skuldbewus gaan?
Vormlose skaduwees
Kruip oor die maan;
Bloed in die water
En bloed in die laan.
~I.D du Plessis
RIETFONTEIN DIE DORPIE
Histeriese
Hysterical cooing of
gekoer van the pigeons
die bosduiwe
Hand in ‘n verband
hy was daarvoor verantwoordelik -
responsible
Kenmerke van ‘n kortverhaal
1.Dit is‘n stuk fiksie wat in prosaformaat geskryf word en ‘n kort storie vertel. (piece
of fiction in form of a prose that tells a short story)
2.Het net een tema of kerngedagte (there is only one theme or message)
3.Baie kort, nie baie onnodige inligting nie , min woorde, maar baie word gesê. (very
short, not much unnecessary information, few words, but much is said)
4.Intrige laat gewoonlik meer aan die verbeelding oor en gebeure volg mekaar vinning
op ( the plot usually leaves more to the imagination and events follow one another
quickly)
5.Omdat dit kort is ontwikkel die karakters baie min en daar is min karakters. (because
it is short the characters develop very little)
6.Die dialoog is kort en bondig (the dialogue is short and concise)
7.Die milieu(tyd en plek) word kort beskryf.(the time and space is briefly described)
8.Botsings kom voor en is baie belangrik.(conflict occur and are very important)
9.Dit vorm ‘n afgeronde geheel. (it forms a rounded whole)
Kenmerke van ‘n kortverhaal
10. ‘n Kortverhaal kan ook mense waarsku of sielkundige kwessies
uitlig.
------------------------------------------------------------------------------------------
Hierdie verhaal lig die kwessie van boelie uit en om jou man te staan
teen mense wat jou boelie
Titel/ opskrif
1. Die naam van die verhaal.
2. Uit die titel kan ons gewoonlik aflei wat die inhoud van die
verhaal is.
3. Soms dui dit waar die verhaal afspeel.
4. Soms kom die tema van die verhaal in die titel voor.
5. Vat die kerngedagte (boodskap) van die gedig saam en
ondersteun ook die kerngedagte.
Tema
• Tema is die sentrale gedagte in die verhaal en kan met een
woorde beskryf word.

• Die tema van die verhaal is boelie


Boodskap
1. Is die grondgedagte of lewenswaarheid, lewensles.
2. Boodskap (message, life lesson).
3. Die boodskap is altyd vir almal . Enige iemand kan ‘n les leer. Dit is
universeel.

Die boodskap is dat mens moet opstaan teen jou boelies en hulle
wys dat jy nie bang is nie
Ruimte /plek/ inkleding/agtergrond
1. Dit is die ruimte of plek waar die verhaal afspeel.
2. Op watter plek en in watter jaar.
3. Soms verander die plek en soms vind die gebeure op een plek plaas
4. Die inkleding skep die stemming of emosionele atmosfeer van die stuk
5. Die agtergrond vereis dat jy begrip van die geskiedenis of sosio-ekonomiese faktore sal hê.

Die verhaal speel af by die skool


Progressie
1. Is die vooruitgang en ontwikkeling in ‘n verhaal.
2. Die verhaal loop op tot ‘n klimaks of hoogtepunt
3. Dis amper soos trappe van vergelyking: vinnig-vinniger- vinnigste
Intrige (plot)
1.Plan waarvolgens die verhaal ontwikkel (plan)
2. Die raamwerk van die verhaal. (frame work)
3. Die gebeure in volgorde , hoe dit een na die ander plaasvind.
4. Die hoof handelinge in ‘n verhaal
5. Een handeling lei tot die volgende handeling en die volgende
en die volgende.
Kenmerke en die bou /Plot van ‘n
verhaal
Klimaks

Krisisfase
Ontknoping/ afloop
Ontwikkelingsfase

Motoriese moment

Uiteensetting
eksposisie
Verskil tussen ‘n intrigue(plot) en ‘n storielyn
(plot and story line)
• ‘n intrige (plot) kan in 1 of 2 sinne beskryf word.
• ‘n Storielyn vertel meer oor die mense en hul handelinge en gevoelens en
is op die konflikte gebou wat deur die plot geskep is
Wending: (gewoonlik die klimaks)

Dis wanneer daar ‘n verandering of ‘n ommekeer


(turning point) in ‘n storie kom.

Die wending in die verhaal kom voor waar hy vir Stones in sy hand
steek met die pen
Stemming
Stemming/atmosfeer/toonaard
-Hartseer, vrolik, opgewek, humoristies, sarkasties, misterieus,
wreed,geheimsinnig, onheilspellend, ernstig, kwaai,
gespanne

Die stemming is ernstig


Tyd
1. Verlede tyd:
Die lengte van die tydperk (begin of einde)waarin
gebeure afspeel.
bv. 16de eeu, 1920, middag, aand
2. Verteltyd:
Tyd wat dit duur om die verhaal te vertel.
bv. Die aantal bladsye of woorde

Dis ‘n modern verhaal en strek net oor ‘n paar dae


Tydsverloop (volgorde waarin dit vertel word)
1.Chronologiese tydsverloop(volg op mekaar)
Januarie – Februarie - Maart
Oggend – middag – aand
2. Fragmentariese tydsverloop (terugflitse, tydspronge, vorentoeflitse)
Tydsverloop volg nie op mekaar. Hede en verlede en toekoms
wissel mekaar af. Daar is terugflitse of tydspronge of
vorentoeflitse in die verhaal.
Dit vorm 2 storielyne, want die karakter dink terug en dan kom sy
weer terug na die hede.

Die gebeure is chronologies


Die Verteller:
‘n Skrywer skryf die verhaal D ie
‘n Verteller vertel die verhaal. Spr
ek e
In ‘n verhaal is daar altyd ‘n verteller.
r of
Drie soorte vertellers:
Ver
1. Alomteenwoordige verteller: te lle r
- vertel wat elke karakter sê, dink en voel.
- Hy is orals teenwoordig: elke plek, tyd en ruimte.
2. Eerstepersoonverteller:
- Die ek-verteller.
- Is een van die karakter.
- Vertel verhaal soos hy dit sien en beleef.
- Ek-verteller die beste verteller , want hy beskryf die emosies en gevoelens in ‘n
verhaal die beste.
3. Derdepersoonsverteller:
- Die skrywer vertel die verhaal vanuit die oogpunt van die karakter
1. Hoofkarakter (main character) (protagonis):
- Word die beste beskryf.(is best described)
- Ons leer hom die beste ken.(get to know him the best)
Ka r a kt
- Hy verander sy karakter.(changes its character) e rs
- Hy ontwikkel die deur die loop van die verhaal (develop through
the course of the story)
- Sy innerlike en uiterlike word die beste beskryf.(inner and outer
personality is best described)
- Is op die voorgrond.(is in the foreground)
- Is die middelpunt van alle gesprekke en gedagtes.(the center of all
conversation)
2. Newekarakters (Side character) (antagonis) :
- Al die ander karakters in die storie.
- hulle karakter verander nie soos die hoofkarakter nie.
3. Ronde/dinamiese karakters - verander
4. Plat/statiese karakters – bly dieselfde

Die hoofkarakter is Stefanus ‘n seun in graad 8


Karakterskets
‘n Karakterskets is ‘n volledige beskrywing van die karakter in die verhaal.
1. Uiterlike beskrywing:
- hoe hy lyk – lang man, met swart hare
- hoe sy handelinge is, houding en optrede is
- dit wat hy doen en sê
2. Innerlike beskrywing:
- sy geaardheid.
- hoe hy dinge sien
- sy ingesteldheid
Ons leer ‘n karakter ken deur:
3. Sy houding, ingesteldheid, handelinge en gebare
4. Wat die verteller van hom sê.
5. Wat die ander karakters van hom sê.
6. Wat hy van homself sê.
Karakterskets van Stefanus
• Hy is in graad 8.
• Na sy ma se dood moes hy by sy ouma en oupa in die Paarl gaan bly. Hy gee nie meer om nie,
want vir hom is huis nie meer huis nadat sy ma oorlede is nie.
• Hy voel eensaam, alleen en verwerp deur sy pa wat nie meer aandag aan hom gee nie omdat
hy ‘n dokter is en nie baie by die huis is nie.
• Hy mis sy ma wat aan kanker oorlede is.
• Hy hou nie van sport nie ,want as hy die sportsak sien, draai sy maag.
• Hy was baie bang om na die nuwe skool toe te gaan.
• Hy word geboelie by die skool.
• Hy vind ‘n beskermer in sy Afrikaanse onderwyser mnr. Basson.
• Hy kon niemand vertel dat hy geboelie word nie.
• Hy kry dan selfvertroue en staan op teen die boelie en steek hom met ‘n pen in sy hand.
Botsing/Konflik
1. Uiterlike Konflik:
- Soos geweld: swaarde, vuisgeveg, gewere, plofstof,
argumente, deurborende kyk, redenasies.
2. Innerlike konflik:
- Konflik in die karakter se gemoed (in your mind)
- Emosionele konflik soos egskeiding, dood, hartseer,
trauma ens.
3. Botsing tussen mens en sy omgewing
- tussen mens en sy ruimte en sy omstandighede bv.
armoede, verslawing,
4. Botsing tussen mens en die natuur:
- hy verswaal indie woestyn of die berge
- beland in die middel van die see of rivier of ‘n stroom.
- botsing met ‘n leeu of olifant
Botsings/ konflik in die verhaal
• Uitelike botsing kom voor:
Sticks en Stones beolie hom
Stones gryp hom aan sy keel
Sticks en sy pêlle ruk hom rond
Hulle dwing hom om Sticks skoene skoon te lek
Stones gryp hom weer in die toilette en klap hom
Hy steek Stones in sy hand met ‘n pen
• Innerlike botsings
Hy voel eensaam en hartseerna sy ma se dood
Kon nie sy oupa vertel dat hulle hom boelie nie
Woordeskat
Vrae uit boek
Antwoorde uit die boek
Ekstra Vrae

1 (1)
Waarom bly die spreker by sy Oupa-hulle?

2 (1)
Beskryf die milieu waar die gebeure plaasvind.

3 (1)
Wat gebeur met die hoofkarakter toe hy in die nuwe skool instap ?

4 (1)
Wat is die tema van die verhaal?

5 (1)
Wat is besig om met die hoofkarakter in die badkamers te gebeur?

6 (1)
Uit watter gedig kom die skuinsgedrukte woorde?
7 (1)
Waarom word die woorde uit die gedig drie keer herhaal?
8 (1)
Wat is die boodskap/ les van die verhaal?
9 Dink jy die slot van die verhaal is bevredigend? Gee ‘n rede vir jou antwoord. (2)

[10]
Ekstra vrae antwoorde

geklap

Hoek en

Die boodskap is dat ons nie moet toelaat dat ons geboelie word nie en moet opstaan vir onsself
Rol van die verteller of persona
1. ‘n Karakter kan die rol van die verteller oorneem as hy direk met die
gehoor praat
2. ‘n Akteur wat nie deel van die drama is nie kan ook die verteller wees.
3. ‘n Akteur kan ook die rol van baie karakters vertolk (hy wys ‘n ander self
of persona aan die gehoor - ‘n tragiese of komiese persona
4. ‘n Dramaturg kan ook ‘n proloog (opening tot ‘n storie)of ’n epiloog
(afsluiting van ‘n storie) by ‘n verhaal voeg. ‘n Proloog is ‘n opening vir
‘n verhaal en agtergrondbesonderhede gee en ‘n epiloog is ‘n stuk aan
die einde van verhaal wat die verhaal afsluit, dit is as die skrywer direk
met die leser praat.

You might also like