Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 1

• Die Beginsel van superponering

• Die grootte van die resulterende verplasing is die algebraïese som van die
verplasings van die pulse voordat interferensie plaasgevind het.
• Met ander woorde: Wanneer twee golwe ontmoet, oorvleuel hulle met
mekaar.
•  Wanneer twee pieke ontmoet, maak hulle „n groter piek gelyk aan die
amplitude van die grootte van die som van die amplitudes van die twee
oorspronklike golwe. Dit is konstruktiewe interferensie of ‘n anti-node.

•  Wanneer twee trôe (dale) ontmoet, maak hulle „n groter trog gelyk aan
die amplitude van die grootte van die som van die amplitudes van die
oorspronklike twee golwe. Dit is konstruktiewe interferensie of ‘n anti-
node.

•  Wanneer „n piek en „n trog ontmoet, maak hulle „n kleiner piek of trog


gelyk aan die amplitude van die grootte van die verskil tussen die
amplitudes van die oorspronklike twee golwe. Dit is destruktiewe
interferensie of ‘n node.

You might also like