Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 10

GEAR111

LE1: Die Rekeningkundige


Omgewing
English Only | Copyright © 2022 Edition | North-
West University, Potchefstroom, South Africa
1
Die behoefte aan rekeningkundige rekords?
• Aard van rekeningkundige rekords:
– Handmatige en/of gerekenariseerde stelsels
– Wat word aangeteken?
• Waarvoor word rekeningkundige rekords gebruik?
– Teken transaksies aan
– Help met besluitneming
– Resultate vs doelwitte
– Rapporteer aan eksterne partye
• Individue vs maatskappye (Maatskappywet)
English Only | Copyright © 2022 Edition | North-
West University, Potchefstroom, South Africa Auditing Fundamentals, bladsy2 6-7
Voorbeelde van rekeningkundige rekords
• Verskillende rekeningkundige rekords het
verskillende funksies
• Die volgende is voorbeelde van rekeningkundige
rekords:
Interne Verkoopsjoernaal
verkoops- Afleweringsnota Faktuur en debiteure-
bestelling grootboek

Algemene-
Proefbalans Finansiële state
grootboek

English Only | Copyright © 2022 Edition | North-


West University, Potchefstroom, South Africa Auditing Fundamentals, bladsy3 7-8
Finansiële state
• Doelwit van Finansiële State:
– Finansiële inligting wat nuttig is vir 'n wye
verskeidenheid gebruikers
– Voldoen aan algemene behoeftes van die meeste
gebruikers
– Toon gebeure uit die verlede uit, nie vooruitsigte
nie
– Reflekteer die direkteure se ‘stewardship’ van die
gebruik van die maatskappy se bates
English Only | Copyright © 2022 Edition | North-
West University, Potchefstroom, South Africa Auditing Fundamentals, bladsy
4 8
Finansiële state
• Wie is die gebruikers en watter inligting sal hulle
soek?
– Aandeelhouers
– Werknemers
– Banke en ander finansiële instellings
– Kliënte en verskaffers
– Regering
• Wie is verantwoordelik vir die voorbereiding van die
finansiële state?
– Direksie English Only | Copyright © 2022 Edition | North-
5 8
Auditing Fundamentals, bladsy
West University, Potchefstroom, South Africa
Maatskappywet Vereistes vir
rekeningkundige rekords en finansiële state:
• Artikel 28: Rekeningkundige Rekords
– Akkurate, volledige rekeningkundige rekords
– In een van die amptelike tale by die maatskappy se
geregistreerde kantoor
– Voldoende om FS voor te berei (en om oudit
moontlik te maak indien van toepassing)

English Only | Copyright © 2022 Edition | North-


West University, Potchefstroom, South Africa Auditing Fundamentals, bladsy
6 11
Maatskappywet Vereistes vir
rekeningkundige rekords en finansiële state:
• Minimum vereistes oor wat in die finansiële state
ingesluit is (Reg. 25)
• Bates, laste, inkomste, uitgawes en ander
• Behoorlike formaat; Behou vir 7 jaar (Artikel 24)
– Geskrewe of elektroniese formaat

Wat as 'n
maatskappy nie
akkurate rekords
hou nie?
English Only | Copyright © 2022 Edition | North-
West University, Potchefstroom, South Africa Auditing Fundamentals, bladsy
7 11
Maatskappywet Vereistes vir
rekeningkundige rekords en finansiële state:
• Artikel 29 sit die aanbiedingsvereistes uiteen,
insluitend “voldoen aan voorgeskrewe finansiële
verslagdoeningstandaarde”.
– Verslagdoeningsraamwerk (bv. IFRS);
– Stel die sake van die maatskappy regverdig voor
– Wat moet in die finansiële state ingesluit word?
– Rekeningkundige tydperk en datum van publikasie
– Geoudit of hersien en deur wie
English Only | Copyright © 2022 Edition | North-
West University, Potchefstroom, South Africa Auditing Fundamentals, bladsy
8 12
Maatskappywet Vereistes vir
rekeningkundige rekords en finansiële state:
• Artikel 29 sit die aanbiedingsvereistes uiteen, insluitend “voldoen
aan voorgeskrewe finansiële verslagdoeningstandaarde”.
– nie vals, misleidend, onvolledig nie.
• Artikel 30: Berei binne 6 maande na jaareinde voor
– Ouditeur se verslag (indien relevant)
– Direkteure se verslag
– Goedgekeur deur raad, onderteken
– Eerste aandeelhouersvergadering na goedkeuring.
• Artikel 30: Openbaarmaking van vergoeding (indien geoudit)
• Artikel 31: Afskrif aan alle aandeelhouers
English Only | Copyright © 2022 Edition | North-
West University, Potchefstroom, South Africa Auditing Fundamentals, page912
Enige vrae?

English Only | Copyright © 2022 Edition | North-


West University, Potchefstroom, South Africa
10

You might also like