Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 9

Ek het ‘n huisie

aan die Rand

Pirow Bekker
Uiterlike bou
Ek het ‘n huisie aan die Rand - Pirow Bekker
Strofe 1 1. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. a
2. Ek het my huisie tweemanhoog ommuur; b kwatryn V
3. 'n draad gespan; 'n kopbeen sê: Bly weg! c R
Y
4. Dis 'n fort waar ek my saans verskans. d
E

Engelse / V
Shakespea-
Strofe 2 5. Daarbuite hoor ek mense hardloop, skote knal e Kwatryn
riaanse / met E
6. deure klap, rubberbande snerp op teer. f
Victoriaanse kruisrym R
Sonnet: 7. Dan stilte. Daarbuite hoor ek ruite val e S
14 versreëls
8. (of is dit binne waar diefwering makeer?). f (primêr)

3 kwatryne +
rymende (wat Strofe 3 9. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. a
rym) kwatryn
eindkoeplet 10. My huis, my paradys, bly lekker onversteur. g
(1-4),
11. Kyk hoe blink die koppe aan my draad: h
(9-12)
12. tot hier dring niemand, maar niemand deur. g
Koeplet
met
paarrym
Strofe 4 13. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. a
14. Die alarm by die Trellidor hou knipoog wag. a
Woordbetekenisse hl: Rand = Witwatersrand=Gauteng
Ek het ‘n huisie aan die Rand - Pirow Bekker
1. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. ‘n muur om die huis gebou wat twee
Dis klein; ook weerloos,
blootgestel (-ie). 2. Ek het my huisie tweemanhoog ommuur; manlengtes hoog is (±12m)
3. 'n draad gespan; 'n kopbeen sê: Bly weg!
(skull); wegsteek (block out/
(put up wire/a 4. Dis 'n fort waar ek my saans verskans. barricade/fortify/
fence ?electrical?);
(fortress) (gunshots bang); (rubber tyres
5. Daarbuite hoor ek mense hardloop, skote knal bite/shrill/zip on tar)
(outside); ((car) 6. deure klap, rubberbande snerp op teer.
doors slam) (windows fall); (where there is no burglar
7. Dan stilte. Daarbuite hoor ek ruite val
proofing)
8. (of is dit binne waar diefwering makeer?).
((I) live (there) nicely/safely without being
disturbed/bothered.); (shine the heads on
9. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag.
(Paradise/Eden) my fence)
10. My huis, my paradys, bly lekker onversteur.
11. Kyk hoe blink die koppe aan my draad:
deurdring=(penetrate)
12. tot hier dring niemand, maar niemand deur.

(alarm/siren) Trellidor: (specializes in burglar proofing);


13. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. (guard/protect by winking)
14. Die alarm by die Trellidor hou knipoog wag.
Innerlike bou Ek het ‘n huisie aan die Rand - Pirow Bekker

1. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 2. Ek het my huisie
tweemanhoog ommuur;
3. 'n draad gespan; 'n kopbeen sê: Bly weg!
4. Dis 'n fort waar ek my saans verskans.

Alle 5. Daarbuite hoor ek mense hardloop, skote knal


versreëls
bestaan uit 6. deure klap, rubberbande snerp op teer. Een gedagtestroom
10 klank- 7. Dan stilte. Daarbuite hoor ek ruite val
grepe (d.i.
5 vers- 8. (of is dit binne waar diefwering makeer?).
voete)

9. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag.


10. My huis, my paradys, bly lekker onversteur.
11. Kyk hoe blink die koppe aan my draad:
12. tot hier dring niemand, maar niemand deur.

13. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. hoogtepunt / kerngedagte
14. Die alarm by die Trellidor hou knipoog wag.
Innerlike bou Ek het ‘n huisie aan die Rand - Pirow Bekker
Figuurlik: aan die rand – van gevaar;
herinner aan H.A. Fagan se “Ek het ‘n
1. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 2. Ek het my huisie
huisie by die see”
tweemanhoog ommuur;
3. 'n draad gespan; 'n kopbeen sê: Bly weg!
4. Dis 'n fort waar ek my saans verskans.
Hoe beveilig die spreker sy
woonplek?
5. Daarbuite hoor ek mense hardloop, skote knal
6. deure klap, rubberbande snerp op teer. Teen watter soort gevare beskerm hy
7. Dan stilte. Daarbuite hoor ek ruite val homself?
8. (of is dit binne waar diefwering makeer?).

9. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag.


Hy het ‘n gevoel van veiligheid t.s.v.
10. My huis, my paradys, bly lekker onversteur.
die gevaar buite.
11. Kyk hoe blink die koppe aan my draad:
12. tot hier dring niemand, maar niemand deur. Samevatting/Bevestiging: Sy
diefweringstelsel bewaak hom dag en
nag. (Dit klink egter of hy steeds nie
13. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag.
veilig voel nie)
14. Die alarm by die Trellidor hou knipoog wag.
Beeldspraak Ek het ‘n huisie aan die Rand - Pirow Bekker

1. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag.


Metafoor (My huis is my paradys);
2. Ek het my huisie tweemanhoog ommuur; laat dink aan die Bybel se
3. 'n draad gespan; 'n kopbeen sê: Bly weg! Paradys/Tuin van Eden: Adam en
Eva moes deur sonde die Paradys
4. Dis 'n fort waar ek my saans verskans.
verlaat en toe allerhande gevare
daarbuite trotseer. Dis egter
5. Daarbuite hoor ek mense hardloop, skote knal IRONIES: hy is veronderstel om
veilig te wees, maar hoor nog
6. deure klap, rubberbande snerp op teer.
personifikasie steeds die gevare van die
7. Dan stilte. Daarbuite hoor ek ruite val buitewêreld. Hy is net snags hier
8. (of is dit binne waar diefwering makeer?). “veilig”, want bedags moet hy weer
sy huis/paradys verlaat om te gaan
werk. Die spreker word beskerm
9. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. deur ‘n simbool van dood
10. My huis, my paradys, bly lekker onversteur. (kopbeen), vs die Paradys wat deur
11. Kyk hoe blink die koppe aan my draad: engele met swaarde beskerm is.
12. tot hier dring niemand, maar niemand deur.

13. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag.


14. Die alarm by die Trellidor hou knipoog wag.
Stylfigure Ek het ‘n huisie aan die Rand - Pirow Bekker

1. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag.


Die titel word 3 keer in die gedig herhaal
– dit beklemtoon hoe belangrik sy huis
2. Ek het my huisie tweemanhoog ommuur; vir die spreker is.
3. 'n draad gespan; 'n kopbeen sê: Bly weg!
4. Dis 'n fort waar ek my saans verskans. r5 & 7: inversie/omgekeerde
woordorde (Ek hoor mense daarbuite
hardloop.) – om “daarbuite” te
5. Daarbuite hoor ek mense hardloop, skote knal
beklemtoon.
Dit staan in kontras 6. deure klap, rubberbande snerp op teer.
met en versterk die
veilige binnekant. 7. Dan stilte. Daarbuite hoor ek ruite val
8. (of is dit binne waar diefwering makeer?).
Klanknabootsing / Onomatopee: versterk
die gevaar buite
9. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag.
10. My huis, my paradys, bly lekker onversteur.
11. Kyk hoe blink die koppe aan my draad:
12. tot hier dring niemand, maar niemand deur.

13. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag.


14. Die alarm by die Trellidor hou knipoog wag.
Ek het ‘n huisie aan die Rand - Pirow Bekker

1. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. Daars moeilikheid/geen uitkomkans
nie.
2. Ek het my huisie tweemanhoog ommuur;
3. 'n draad gespan; 'n kopbeen sê: Bly weg!
Progressie: vanaf4. Dis 'n fort waar ek my saans verskans.
vrees en gevaar STEMMING:
… Die kort sinnetjies verhoog die
5. Daarbuite hoor ek mense hardloop, skote knal
spanning
6. deure klap, rubberbande snerp op teer.
7. Dan stilte. Daarbuite hoor ek ruite val
8. (of is dit binne waar diefwering makeer?).
TEMA: (Die moderne mens leef
dikwels in) VREES (enmaak planne
9. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. om hom teen MISDAAD te
10. My huis, my paradys, bly lekker onversteur. beskerm).
… na veiligheid11. Kyk hoe blink die koppe aan my draad:
en vertroue 12. tot hier dring niemand, maar niemand deur.

13. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag.


14. Die alarm by die Trellidor hou knipoog wag.

You might also like