Professional Documents
Culture Documents
Toerisme Graad 11
Toerisme Graad 11
Kleredrag:
- Verskillende kulture het verskillende styl van tradisionele
kleredag
- Bv. In Indiër-kultuur dra talle vroue steeds die tradisionele
sari
- Zoeloe-kultuur dra getroude vroue isidwaba (rompe van
beesvel) en mans dra ibheshu (lendekleed)
- Ndebele-kultuur dra baie kenmerkende patrone wat in
klere en kralewerk gebruik word.
Kookkuns:
• SA kos verteenwoordig ‘n verskeidenheid kulture en
etiese groepe, soos die Europeërs, Afrikaners, Indiërs en
Maleiers.
• Indiërs is bekend vir hul warm geregte met sterk speserye
en brandrissie soos bv. Samoesas, brijani en roti.
• Afrikataalsprekers kulture se kos sluit in stampmielies en
wilde spinasie.
• Enigste inheemse graansoort wat deur Afrikatlsprekende
kultuur benut word is graansorghum en word deur almal
in die gefermenteerde, immergewilde sorghumbier vorm
geniet
• Dit word ook gemaal in ‘n meel vir pap wat met vleis
bedien word.
Dans en musiek
• Watersteweldanse (mynkultuur) begin as deel
van werkersklaskultuur
• Begin onder landelike arbeiders wat in goudmyne
in Gauteng gaan werk het.
• Sterk tradisionele ritme
• Ontstaan uit kodes wat myners geskep het om
onderdrukking deur mynbase te beveg
• Vandag een van gewildste Suid-Afrikaanse
kulturele danse
• Is in vertoning, Umoja, opgeneem
Dans en musiek
• Zoeloe-danse in tradisionele
kleredrag word gereeld vir
toeriste, by kulturele
gebeurtenisse en vierings
uitgevoer
• Huweliksdanse soos Ingoma
en Indlamu
• Ingoma – harmoniserende
uitvoering deur seuns en
meisies
• Indlamu – met tromme
uitgevoer, in volle tradisionele
drag en het ontstaan uit
oorlogsdanse van die krygers.
Sangomas, tradisionele medisyne en
tradisionele genesing
• Is belangrike deel van Suid-Afrikaanse kultuur
• Tradisionele genesers (izinyanga) en geestelike
genesers (izangoma) is sentraal in talle Suid-
Afrikaanse culture
• Izinyanga – beskou as spesiale persone wat deur
voorouerlike mag geroep word om genesers te word
en spesialiseer in kruiemedikasie en drankies
• Izangoma – glo godelike magte en
voorspellingsgeeste het wat hulle van hul voorvaders
ontvang. Hul speel ‘n belangrike rol in lewe van ‘n
stam/nasie, aangesien hulle as bemiddelaars en
voorspellers beskryf word.
• Hulle gebruik bene om huidige en toekoms te
voorspel
Tradisionele leiers en
kapteinskappe
• Veral in landelike gebiede maak talle
gemeeskappe gebruik van tradisionele
leiers en kapteins.
• Gemeenskappe lei dikwels tradisionele
lewe
• Respekteer tradisionele lewe
• Respekteer tradisionele kennis en gesag
van kapteins
Ndebele-kuns
• Lok talle toeriste na Suid-Afrika
• Ontwerpe word gebruik om klere te
versier, in kralewerk en op geboue
• Kleure simboliseer uitdrukkings
van persoonlike gebede,
selfidentifikasie, waardes, emosies,
en die huwelik
• As ‘n huis goed geverf is, is die
vrou van die huishouding ‘n goeie
vrou en moeder.
Riksjas
Shangaan-
Nguni-groep Sotho-groep
Tsonga-groep
Wit-, Indier-,
Khoi-San- en
Die Vendas bruin
Nama-groep
kultuurgroepe
Zoeloe-kultuur:
• Hoofsaaklik in KwaZulu-Natal aangetref
groep versorg
• Zoeloes glo tradisioneel in mag van voorvaders
(Zoeloes, • Glo dat goddelike geneser (isangoma) mag het
Xhosas, geëet
• Tradisionele stapelvoedsel is mieliemeel en
Swati’s, bone wat in klipmeule gestamp word
• Drink dikwels tradisionele suurmelk
Ndebeles)