Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 5

KEUSES

GOEIE MORE DAMES EN HERE,

• Vandag praat ek van een die belangrikste dinge in ons lewens – keuses. Ons maak keuses op
a daaglikse basis, van die oomblik wat jy jou oe oopmaak today jy gaan slaap. Somige
keuses is maklik, soos wat om aan te trek, of wat om tee et vir ontbyt. Ander keuses is
moeiliker soos jou waardes, loopbaan. Wat ons keuses so betekenisvol maak is hul impak.
Elke keuse wat ons maak het ‘n kettingsreaksie wat ons lewens en ander rond om ons sin
vorm. Keuses vorm wie ons is, waarvoor ons staan and waarheen ons gaan.
• Met die mag van keuses kom groot verantwoordelikheid. Ons dink ons keuses het nie
gevolge nie, maar elke keuse, al hoe klein dra gewig. Ons moet herken met elke keuse kom
opofferings.
• Elke keer as on seen pad kies, gee ons die ander een op. Dit kan angs en onsekerheid bring,
veral as jy groot besluite moet neem. Ons is bang om verkeerde besluite te maak en uit te
mis of wat kon wees. Om besluiteloos te wees is ook ‘n keuse – dit steel die geleentheid on
te groei en ontwikkel.
• Al dra ons keuses gewig ons moet nie laat vrees ons oorkom nie. Ons moet die Vryheid and
bemagtiging wat met ons eie besluite kom aanvaar. Ons het die mag om in beheer te wees
van ons toekoms deur ons besluite. Ons moet ook in ag neem dat ons keuses beinvloed is
deur is opvoeding, ons omgewing, ons kultuur en die mense om ons. Dit is belangrik om te
onthou dat ons moet keuses maak vat inlyn is moet ons asperasies.
• Ons moet leer uit ons besluite, van beide die goed en die sleg. Elke besluit wat ons maak is a
geleentheid om te leer en te groei en om jouself te verbeter. Ons moet nie dat die foute van
die verlede ons onderkry nie, maar dit gebruik as self verbetering.
• In sluiting, ons keuses is die hoeksteen van ons bestaan. Dit vorm die wereld om ons. Ons
moet die magtigheid van on besluite aanvaar en om ons self te bou. In die einde is dit ons
keuses wat ons omskep in wie ons is.
• Dankie

You might also like