Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 34

WVES 312 -

Besigheidsetiek
LEERGEDEELTE 1.1: DIE ETIESE DIMENSIES VAN BEGRIP EN
BESIGHEID
Leereenheid 1 (1.1-1.3) - BESIGHEID
EN ETIEK

STUDIEMATERIAAL
LEERUITKOMSTE STUDIETYD
Rathbone, M. 2020. Understanding
Business and Ethics in the South Verwys na die studiegids Jy benodig ongeveer 45 uur om
African Context. (Hoofstuk 3, 7, 8) hierdie leereenheid susksesvol
te bemeester.
Leeruitkomste
Na voltooiing van hierdie leereenheid behoort jy:
1. Die etiese dimensies van begrip en besigheid; konsepte in
etiese teorieë en, Afrika- morele teorie te ken.
2. Etise teorieë op gevallestudies te kan toepas.
3. Onderskei tussen wat eties korrek en eties verkeerd is en
hoe hierdie onderskeid vervaag in die geval van etiese
dilemmas.
4. Verduidelik die verhouding tussen etiek en die wet.
5. Etiese teorieë vir besigheid krities evalueer.
• Betekenis skep: begripsraamwerk bou wat doel en rigting
aan die lewe verskaf.
• Wat gee jou lewe betekenis?: Wat is vir jou belangrik? →
Wat wil jy bereik? → Hoe beïnvloed dit jou gedrag en die
rigting wat jou lewe volg?
• Kan besighede betekenis skeppers wees?

Inleiding • Besighede kan nie betekenis skeppers wees nie, MAAR,


hulle kan nog steeds eties of oneties wees. Hoekom?
• Omdat MENSE betrokke is by die beplanning van
besigheidsaktiwiteite, strukture en sisteme en dus kan
ander en die omgewing beïnvloed. (m.a.w. Besighede kan eties
of oneties wees omdat mense wat by hulle betrokke is of bestuur, eties of
oneties kan wees).
Om besigheid te verstaan het implikasies
op:
‘N persoonlike vlak ‘N kollektiewe vlak
• Jy het die vermoë om betekenis te • Die besigheid waarvoor jy werk of
skep stig is geografies gelê binne ’n
spesifieke gemeenskap en kultuur
• B.v. sou jy glo dat die doel van
wat beïnvloed hoe jy gaan optree
besigheid is net om geld te maak,
binne die werksplek of as die
sal jy dalk optree in 'n manier wat
besigheid se eienaar.
hierdie oortuiging weerspieël.
• Bv. Spanje se siesta tye: tussen
• Op grond van hierdie oortuiging
14h00 en 17h00 maak besigheid
watter soort besigheidskultuur sal
toe maar maak dan weer oop
jou organisasie waarskynlik
tussen 17h00 en 20h00.
ontwikkel?
Hoofstuk uitleg
Die etiese dimensies van begrip en besigheid

Eksistensialisme

Toerekenbaarheid

Die ander

Dialoog

Geregtigheid
• (https://www.youtube.com/watch?v=YaDvRdLMkHs)
• Bestudeer deer filosowe soos Kierkegaard, Nietzsche,
Heidegger en Sartre wat ’n individu se vryheid om betekenis
te skep ondersoek het.
• Daar is geen vaste reëls, idees of omstandighede wat sê hoe
Eksistensialis ons moet leef of optree nie. Dus, moet individue
verantwoordelikheid neem vir hulle eie bestaan/lewe.
me
• In ander woorde, is 'n individu vry om te besluit wat belangrik
is in die lewe en, watter doelwitte bereik moet word.
• Besigheid is nie ‘n afsonderlike faset van ‘n persoon se lewe
nie, MAAR, vorm deel van eksistensialisme en
betekenisskepping.
Eksistensialisme
Wat as die werknemer se siening van
“Ek is gelukkig
by die werk. Ek besigheid en besigheidsdoelwitte bots
voel dit verryk met die sienings en doelwitte van die
my lewe en dra
by tot my besigheid waarvoor hulle werk?
algehele
welstand. “ MAAR OF
Wat as die onderneming waarvoor hulle
werk, die werknemer vra om iets te doen
wat teenstrydig is met hulle ideale en
waardes?
Die eksistensiële dimensies van
besigheid
Hoekom is dit nodig om die eksistensiële dimensies van besigheid te verstaan?

Om die dryfkrag agter werknemers en lede van die onderneming te verstaan.

Die kern aspekte van eksistensiële filosofie wat relevant is tot besigheidsetiek

Vryheid Outentiekheid Kwade trou

Verantwoordelikhe
Feitlikheid id
• Verwys na die vermoë om betekenis te skep (die proses waarin 'n
individu 'n begripsraamwerk bou wat doel en rigting aan die lewe
verskaf) bevestig deur Adam Smith: “An inquiry into the nature and
causes of the wealth of Nations.” - In die bevrediging van my eie
belange dien ek ander.
• Besigheid is ‘n wyse om goedere en dienste te verkry wat ons
Vryheid benodig om doelgerig te lewe en gelukkig wees. (m.a.w. Besigheid
kan by dra tot betekenisskepping).
• MAAR, die Vryheid is nie onbeperk nie, gedrag moet gebeur binne
die perke van die wet, regulasies en kodes.
• Ons gedrag word ook beïnvloed deur idees van simpatie (omgee wat
ander oor ons gedrag dink) en geregtigheid (regstelsels wat die
selfvernietigende gedrag van mense beperk).
Hogwarts South Africa Inc. is een van die wêreld se hoof towerstaf produsente. Die gewildste
towerstaf word gemaak van hout van bome van die beskermde feetjie fort by die Dublin kasteel tuine
in Ierland. Hermione werk in die verkrygings – en voorraadbestuur department van
Hogwarts South Africa Inc. Indien sy hout van die Dublin kasteel tuine kan verkry om towerstawwe
daarvan te vervaardig sal Suid-Afrkaanse verbruikers baie gelukkig wees.
“Dit is ‘n vrye land!
Hoekom kan ek nie
eenvoudig die bome
afsaag vir hout nie? Ek Die feetjie fort is ‘n beskermde
meen dis nie asof dit nie area in lerland. Die wet verbied
gaan terug groei nie. Dit dat die bome afgesaag mag word.
sal ook die verbruikers
baie gelukkig maak en
MAAR Verder glo Hogwarts South Africa
sodoende ook vir my Inc.
want ek sal meer geld In etiese en volhoubare
maak.”
vervaardingspraktyke.
Die eksistensiële dimensies van
besigheid
Hoekom is dit nodig om die eksistensiële dimensies van besigheid te verstaan?

Om die dryfkrag agter werknemers en lede van die onderneming te verstaan.

Die kern aspekte van eksistensiële filosofie wat relevant is tot besigheidsetiek

Vryheid Outentiekheid Kwade trou

Verantwoordelikhe
Feitlikheid id
• Wees getrou aan wie jy is. Hoekom? ‘N individue sal
dalk nie hulle volle potensiaal kan uitleef as hulle voel
dat hulle nie onoutentiek is nie.
• Sedert die 1970's het besighede die beeld herwin dat net
wins saak maak en dat mense wat by besigheid betrokke

Outentiekheid is ook deur hierdie sentiment gedryf word.


• MAAR, wat as werknemers nie die ‘slegs vir profyt’
siening deel nie?
• Werknemers wil dalk betekenisvolle bydraes maak,
maar gevestigde besigheidskultuur kan dit moeilik
maak.
• Hoe? Werknemers kan dalk voel dat hulle die besigheids
kultuur moet navolg om hulle werk te hou.
Hermione is die bestuurder van die verkrygings – en voorraadbestuur departement van Hogwarts South Africa Inc.
Sy bestuur die nuwe werknemer genaamd Luna wat ook in Hogwarts South Africa Inc. se departement van
verkrygings – en voorraadbestuur werk. Hermione en Luna bots gereeld oor hul beskouings oor besigheid wat nie

BEIDE WIL
ooreenstem nie.
“Maar dit belangrik
“Ons gaan nie geld om te deel en terug te

HUL
skenk vir gee aan die
liefdadigheid nie! gemeenskap.”
Die geld word slegs

WAARHEID
gespandeer en niks
wins gemaak nie.”

UITLEEF! WAT
NOU?
Die eksistensiële dimensies van
besigheid
Hoekom is dit nodig om die eksistensiële dimensies van besigheid te verstaan?

Om die dryfkrag agter werknemers en lede van die onderneming te verstaan.

Die kern aspekte van eksistensiële filosofie wat relevant is tot besigheidsetiek

Vryheid Outentiekheid Kwade trou

Verantwoordelikhe
Feitlikheid id
• https://www.youtube.com/watch?v=xxrmOHJQRSs
• Wanneer ‘n persoon begin glo dat hul gedrag gedryf word
deur eksterne faktore (sosiale druk) eerder as ‘n vrye keuse.
Kwade trou (m.a.w. 'n persoon wat nie outentiek en vry leef nie)
• ‘n Organisasie se kultuur beïnvloed werknemers se
identiteit en betekenisskepping. Dit kan ook ‘n invloed hê
op ‘n werknemer se gedrag. Hoekom?
• Werknemers kan dalk voel dat as hulle die besigheids
kultuur moet navolg om hulle werk te hou.
HHOE
BEÏNVLOED DIT
“Dit sal in jou
beste belang
wees as jy oor
“Ek wil nie oor naweke
werk nie. Ek wil tyd

LUNA?
spandeer saam my
naweke
familie.”
werk.”

Wat gaan Luna


waarskynlik doen?
Die eksistensiële dimensies van
besigheid
Hoekom is dit nodig om die eksistensiële dimensies van besigheid te verstaan?

Om die dryfkrag agter werknemers en lede van die onderneming te verstaan.

Die kern aspekte van eksistensiële filosofie wat relevant is tot besigheidsetiek

Vryheid Outentiekheid Kwade trou

Verantwoordelikhe
Feitlikheid id
• Erken dat in die werklikheid kan ons konflik ervaar tussen

Feitlikheid •
persoonlike oortuigings en ekstrene faktore

Voorbeeld ‘hotline’ waar onetiese gedrag gerapporteer kan


word.
Luna voel dat ‘n onderneming die gemeeskap waarin hulle goedere en dienste lewer moet ontwikkel en transformeer.
Hogwarts South Africa Inc. voel egter, dat die onderneming hoofsaaklik geld moet verdien en belê in hul werknemers.
Wat staan haar te doen?

Sy kan aanhou daar werk


Sy kan haar pos bedank en
tot haar studielening terug
‘n nuwe een soek?
betaal is?

Sy het egter ‘n Sy gaan dan in kwade trou


studielening om terug moet optree.
te betaal.

Maar om ‘n werk te vind by


Sy kan aanhou daar werk ‘n maatskappy wat jou
terwyl sy vir ‘n nuwe pos sienings deel gaan tyd neem.
soek by ‘n maatskappy wat En sy gaan steeds intussen in
haar sienings deel? kwade trou moet optree.
Die eksistensiële dimensies van
besigheid
Hoekom is dit nodig om die eksistensiële dimensies van besigheid te verstaan?

Om die dryfkrag agter werknemers en lede van die onderneming te verstaan.

Die kern aspekte van eksistensiële filosofie wat relevant is tot besigheidsetiek

Vryheid Outentiekheid Kwade trou

Verantwoordelikhe
Feitlikheid id
• Vereis dat ‘n persoon verantwoordelikheid neem vir hul lewe en nie die
slagoffer word van hul omstandighede nie. Vereis dat ‘n person outentiek
Verantwoordelikheid leef en nie in kwade trou.
• Indien ‘n persoon in kwade trou leef is dit nadelig vir die individu self, die
onderneming asook die gemeenskap.
• Carroll identifiseer vier verantwoordelikhede van ‘n onderneming: (die
verantwoordelikhede wat besighede moet neem)
Wetlik: Voldoening aan wette en regulasies.

Finansieel: Verantwoordelike bestuur van 'n organisasie se finansies.

Eties: Demonstreer waardes verder as wat wet of regulasies vereis.

Filantropies: Betrokkenheid by die samelewing en die omgewing.


Luna besef dat die verkrygings – en
voorraadbestuur departement van Hogwarts
South Africa Inc. korrupte praktyke beoefen. Is
dit haar eksistensiële verantwoordelikheid om
iets te doen?
Hoofstuk uitleg
Die etiese dimensies van begrip en besigheid

Eksistenialisme

Toerekenbaarheid

Die ander

Dialoog

Geregtigheid
• Verwys na die uitwerking wat ‘n persoon het op ander en die
implisiete blaamwaardigheid van daardie individu.

Toerekenbaarheid • As ‘n persoon: jou sosiale netwerk sal bepaal aan wie jy


toerekenbaar is.
• As ‘n Werknemer: is jy aanspreeklik teenoor die maatskappy
en jou werkgewer
• Tipes aanspreeklikheid –
Verpligtend: Wette en kodes wat toerekenbaarheid afdwing
(bv. padreëls)
Vrywillig: Word nie deur wette of kodes afgedwing nie.
Hoofstuk uitleg
Die etiese dimensies van begrip en besigheid

Eksistenialisme

Toerekenbaarheid

Die ander

Dialoog

Geregtigheid
• Besigheid = gemeenskap.
• Werkplek bevat verskeie belanghebbendes wat 'n impak kan
Die ander hê op hoe ons en ander funksioneer.
• Soms versuim ons om die belanghebbendes raak te sien wat 'n
impak kan hê op hoe ons en ander, funksioneer.
• D.w.s. ons word blind vir sekere mense of groepe (die ander).
• Histories is sekere lede van die samelewing stilgemaak
(naamlose ander).
• Wees bewus daarvan dat daar verskillende verhoudings tussen
mense kan wees en verskillende hiërargieë.
Hoofstuk uitleg
Die etiese dimensies van begrip en besigheid

Eksistenialisme

Toerekenbaarheid

Die ander

Dialoog

Geregtigheid
“Sit
down...Be
humble...”
Dialoog

• Meer as net ‘n gesprek dit sluit ook luister,


bespreek en onderhandeling in.
• Gaan nie oor wen nie. Dit gaan oor luister,
bespreek en onderhandel om tot 'n aanvaarbare
uitkoms vir alle deelnemers te kom.
• Erken alle deelnemers is gelyke en wettige
agente van betekenisskepping.
• Moet die persone waarmee jy in gesprek is
erken en jouself in hul skoene plaas.
• Wees nederig.
Hoofstuk uitleg
Die etiese dimensies van begrip en besigheid

Eksistenialisme

Toerekenbaarheid

Die ander

Dialoog

Geregtigheid
Geregtigheid
• Hou verband met ‘n individu se gevoel van regverdigheid.

• Daar is verskillende benaderings tot geregtigheid. Die voorgeskrewe


material bespreek denkers.

• Tipes geregtigheid:

 Verspreidend: Fokus op die vryheid en gelykheid van elke individu in


die samelewing (m.a.w. die regverdige verdeling van goedere en
dienste).

 Vergeldend: Geregtigheid gebaseer op die straf van oortreders eerder


as op rehabilitasie (d.w.s. regverdige straf vir oortreders)

• Besighede word gesien as administrateurs van geregtigheid (Matten and


Crane).
Baie dankie

You might also like