Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 5

BALANS IN DIE

EKOSTELSEL
BALANS IN DIE EKOSTELSEL
Dravermoë: Is die getal individue van ‘n spesie wat ‘n ekostelsel oor ‘n tydperk
kan ondersteun sonder om die ekostelsel te verander.
As een spesie die dravermoë van sy ekostelsel oorskry, kan dit skadelike gevolge
hê.
FAKTORE WAT DIE EKOSTELSEL VERSTEUR
Versteuring deur natuurlike faktore Versteuring deur menslike faktore
Droogtes en vloede Stropery
Gebrek aan voedsel Besoedeling (Bv lug-besoedeling en
water-besoedeling)
KLIMAATVERANDERING
Klimaatveranderinge sluit veranderinge in
temperatuur en reënval in, ‘n toename in
uiterste weer soos stormwinde, orkane en
droogtes.
Die oorsake van klimaatverandering is
meestal ‘n gevolg van menslike gedrag,
soos die verbranding van
fossielbrandstowwe, die afkap van woude
en die skep van giftige afval.
HABITATVERNIETIGING
Wanneer mens die natuurlike
habitat van ‘n organisme
vernietig, word die bestaan
van die organisme bedreig:
Boerdery (oorskry die
dravermoë van die ekostelsel)
Ontbossing
Ontwikkeling van stede

You might also like