1 - 1 Alles Oor IKT

You might also like

Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 34

Rekenaars, deel van

jou lewe – Graad 11


Dit gaan alles oor IKT
Module 1.1
Inhoud 3

• Die rol en waarde van IKT in die


werkplek
• RTT – ’n baie waardevolle vak!
• Die rekenaar
• Beskerm jou inligting
• Toets en verbeter
Die rol en waarde van IKT
4
in die werkplek
Hoe IKT mens se lewe en
5
leefstyl beïnvloed
• Die werk wat ons doen
• Die manier waarop ons foto’s kyk en stoor
• Die manier hoe ons onself vermaak
• Die manier waarop ons inkopies en banksake doen
• Die manier waarop ons kommunikeer
• Die manier waarop ons met vriende omgaan
• Die manier waarop ons inligting verkry en gebruik

Vinnige hersiening
Hoe IKT mens se lewe en
6
leefstyl beïnvloed
Kommunikasie ‘Oor-beskikbaarheid’

Sosialenetwerktuistes

Kitsboodskappe

‘Blog’ en e-pos

Altyd beskikbaar – nooit afgeskakel nie!


Vinnige hersiening
Hoe IKT mens se lewe en
7
leefstyl beïnvloed
Toegang tot inligting

 TV/
Radio
Inligting
•Vinnig vind
E-pos

•Bepaal bron
betroubaarheid
•Analiseer en
opsom
 Selfoon-
oproepe WWW 
SMS
Vinnige hersiening
/MMS

Hoe IKT mens se lewe en
8
leefstyl beïnvloed
Ontspanning
• Films, musiek en gedrukte media beskikbaar via internet
• Video op aanvraag – vanaf aanlyn stoor
• Internet TV wat nie radioseine gebruik nie
• Aanlyn reisbesprekings
• Aanlyn rekenaarspeletjies
• Fiksheidsprogramme voor TV met ‘gaming console’

Vinnige hersiening
So watter rol speel IKT in
9
die werkplek?
• Werk waar ookal ons toegang tot rekenaar het (en internet).
• Kommunikeer meer effektief.
• Stoor en verwerk groot hoeveelhede data om ingeligte
besluite te neem.
• Identifiseer en pas aan by veranderende neigings (bv.
verkope).
• Voer take uit wat moeilik of gevaarlik vir mense is om te
doen.
So watter rol speel IKT in die
10
werkplek?
• Voer herhalende, meganiese aksies met volgehoue
akkuraatheid uit.
• Bemagting individue (kleiner besighede wat IKT effektief
gebruik kan wêreldwyd meeding).

IKT laat ons al hierdie dinge vinniger doen met minder


mannekrag.
So watter rol speel IKT in die
11
werkplek?
Ook ’n negatiewe rol…
• Vereis voortdurende opgradering van vaardighede,
hardeware en sagteware.
• Kleiner poel van hoogsgeskoolde IKT-werkers vervang groot
aantal personeel.
• IKT-werknemers werk langer ure om aan die verwagtinge
van kliënte te voldoen.
RTT – die waardevolste
12
vak!
RTT – die waardevolste vak! 13
Gebruik
rekenaars om
probleme op
te los

RTT leer
Rekenaars
jou:
gebruik om te Om nuwe
studeer en/of sagteware
navorsing te maklik te
doen gebruik
RTT – die waardevolste vak! 14
Mode-,
speletjies- of
webblad-
ontwerpers
Dokters,
paramedici
Rekenmeesters
en
verpleegsters

Loopbane

Fotograwe en DJ’s en
filmvervaardigers musikante
Sosiale
media om te
adverteer
 IKT is belangrik vir byna enige
werk waaraan jy kan dink.
15
 Jy moet data kan vind en
verwerk en inligitng so vining
en akkuraat moontlik kan
aanbied.

 Jy moet die regte IKT-


gereedskap vir elke taak kan
kies en gebruik.

RTT was die beste


besluit wat jy kon neem!
Die rekenaar 16
Die rekenaar 17

Neem Verwerk Lewer


toevoer dit afvoer

Stoor toevoer en afvoer


Wat is ’n rekenaar? 18

• Skootrekenaars
• Slimfone • Tafelrekenaar
• Tablette
 Veeldoelig
 Elektroniese toestel
Vinnige hersiening
 Draagbaar/mobiel (links)
Tipes rekenaars 19

Bedieners

Tafelrekenaars

Skootrekenaars

Verwerkingskrag
Fisiese grootte

Notebooks

Tablette

Slimfone

Draagbaar
Tipes rekenaars: Draagbaar 20
Rekenaars en IKT-toestelle wat vir werk gebruik word
en vir
• Vermaak
• Op web rond te rits
• Kommunikasie
• Sosiale netwerke

Draagbaarheid:
werk oral, enige tyd
Tipes rekenaars: Draagbaar 21

Skootrekenaars/notaboeke

Draagbare rekenaars wat miniatuuronderdele met min


kragverbruik gebruik om draagbaarheid met die gebruik
van batterye moontlik te maak.

Omhulsels met manipuleerbare skerms, sleutelborde en


wysertoestelle (raakblad)
Tipes rekenaars: Draagbaar 22

Skootrekenaar/notaboek: Kraginstellings
• Spesifiseer
kragbesparing
deur te ‘slaap’ of
hiberneer
wanneer dit vir
’n tydperk nie
gebruik word nie
Tipes rekenaars: Draagbaar 23

Skootrekenaar/notaboek: Kraginstellings
• Stel die
helderheid die
skerm
• Balans tussen
kragverbruik en
prestasie
Tipes rekenaars: Draagbaar 24

Tablette
• Draagbare rekenaar met raak- of
pen-sensitiewe skerm
• Ideaal vir vinnige, klein-skaalse
werk
• Spesiale bedryfstelsels ontwerp
vir draagbare rekenaars en
• Lang batterylewe met koordlose
(WiFi) en sellulêre data-
konnektiwiteit (bv. 3G en
4G/LTE).
Tipes rekenaars: Draagbaar 25

Hibriede skootrekenaars/tablette
• Neiging tot raakskerms by skootrekenaars/notaboeke

• Kombineer raakskerm met ’n skanier (om 360° te draai) –


of om die skerm af te kan haal

• Kan dan as tablet gebruik word


Tipes rekenaars: Draagbaar 26
Slimfone
• Perfekte voorbeeld van digitale konvergensie –
kombineer kenmerke en tegnologieë van verskeie
afsonderlike toestelle.
Alle slimfone het die volgende:
 ’n Bedryfstelsel (Google/ Android/ iOS)
 ‘Groot’ kleurskerms
 Ingeboude modem (3G, HSDPA of 4G/LTE)
 GPS vir navigasie
 Een of twee kameras (voor en agter)
 WiFi om aan kabellose netwerke te koppel
 Luidsprekers en mikrofoon
Tipes rekenaars: Bedieners en
27
Kliënte
Bedieners is rekenaars wat dienste of bronne aan ander
rekenaars (kliënte) voorsien wat aan ’n netwerk gekoppel
is.

Hierdie bedieners kan internettoegang voorsien of alle


gebruikers se lêers stoor.
28

Toegewyde toestelle, soos bankoutomate

(ATMs), GPS-toestelle, huishoudelike toestelle

soos mikrogolfoonde of wasmasjiene wat

ontwerp is om net een spesifieke taak te

verrig. Hierdie toestelle is nie rekenaars nie.


Beskerm jou
29
inligting
Diefstal van hardeware gaan nie net
oor die koste of die vervanging nie 30

• Data wat op rekenaar gestoor is, is dalk nie


gerugsteun nie.

• Inligting is moontlik privaat of sensitief.

• Inligting al hoe meer op draagbare toestelle gestoor.


Hardeware-diefstal en beskerming 31

• Hou rekord van die reeksnommers van jou hardeware.

• Kabelslotte om toestelle aan ’n stewige objek vas te


maak.

• Toesluitkabinette (met ventilasie) vir stelseleenhede


(‘rekenaarkaste’)

• Bewegingsensors met alarm wat afgaan wanneer


rekenaar geskuif word.
Uninterruptible Power Supply 32

• Beskerm rekenaar teen kragpieke

• Voorsien krag aan rekenaar wat daaraan gekonnekteer is


sodra die krag afgaan
Toets en verbeter 33
Skriftelike module-aktiwiteit 34

You might also like