Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 5

katie melua

Cas Vos
1. Metafoor.
2. Katie Melua se musiek (nektar) trek mense
aan net soos wat nektar bye aantrek.
3. Metonimia
4. “kykers” verwys na haar oë, by implikasie dus
haar hele gesig.
“vingers” is haar hande wat kitaar speel.
“dy” is haar bene, maar ook haar hele liggaam
wat wieg.
5. Dit begin bo by haar gesig en eindig onder by
haar bene.
6. ʼn Musiekstyl.
Hoe die musiek die gehoor laat voel (hulle
emosies).
7. Die ritme van die liedjies.
8. Dit versterk die nostalgiese gevoel.
9. ʼn Rymende eindkoeplet.
10. Dit versterk die musikaliteit van die gedig.
11. Dit laat die idees inmekaarvloei en versterk
die musikaliteit van die gedig.

You might also like