Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 7

Huiskat

Elisabeth Eybers
Vooraf
• Is jy ’n kattemens of ’n hondemens? Dit wil sê: hou jy meer van katte as van honde?

• Dink jy katte is baie slimmer as honde? Waarom?

• Niemand word ooit beskyrf as “honderig” nie. Waarom sê mense soms iemand
(gewoonlik ’n meisie of ’n vrou) is “katterig”?

• As jy oor jou/julle troeteldier ’n gedig of ’n opstel moet skryf, sal jy die gedig noem:
“Hond” of “Perd” of “Kat”? Waarom nie?

• As jy hierdie gedig klaar gelees en bespreek het, sal jy dalk anders voel oor julle eie
kat ...

© Vlymskerp 2017
Elisabeth Eybers (1915-2007)
• Sy was ongeveer 14 jaar oud toe hulle klas
nie hul huiswerk gedoen het nie. Hul
Engelsonderwyser se straf was dat elkeen ’n
gedig moes skryf, Elisabeth het ’n
natuurgedig skryf. “Baie hoogdrawend,” het
sy later vertel, “want ek wou egte poësie
maak. Vanaf daardie oomblik het ek eintlik
sin gekry daarin.”

• Haar gedigte is ook in Nederland gelees en is


hoog aangeprys. Sy het vyf keer die
Hertzogprys ontvang en is ook in Nederland
bekroon, onder andere in 1991 met die P.C.
Hooft-prys, die hoogste erkenning waarmee
’n skrywer in Nederland vereer kan word, vir
haar Versamelde Gedigte.

Foto: Netwerk 24

© Vlymskerp 2017
Die kat strek haarself uit, buig dan
haar kop en lek een van haar

Omarmde rym: abba Strofe 1 agterpote se lies. Dan gaan lê sy op


haar rug en lê heerlik in die son.

Rek haar uit (stretches herself) Reguit bene


Die kat strek hoog op vier strak bene, buig a
Metafoor. Dit lyk soos ’n luiperd se bobeen
Tevrede (bend contentedly) tussen haar maag en haar agterpoot. Die
kat word voorgestel as ’n wilde dier.
behaaglik om haar luiperdlies te lek,
b
Kwatryn

Sy lê op haar rug, haar


rol om en lê fluwelig oopgevlek
b pels fyn, sag, soos
fluweel (splayed out,
her velvetlike fur).

neck and chest and belly


dat keel en bors en buik die son kan suig. a

Enjambement
© Vlymskerp 2017
Omarmde rym: cddc Strofe 2
sonder enige gevoel (without a soul)
Ons noem haar “kat” want sy is sonder siel
Metafoor. Die kat se
oë word met groen
naamloos
agaat (halfedelsteen)
en anoniem. Smal skerwe van agaat
Kwatryn

vergelyk.

staar koud uit die driehoekige gelaat. Die kat se gesig is in die vorm van ’n
driehoek.

boosaardig, slim (malicious)


Arglistig, vloeibaar soos ’n blink reptiel
beweeglik, soos vloeistof (flowing, graceful)
Vergelyking. Die kat is net so “koudbloedig” soos ’n
reptiel en sy kan haar lyf net so “los en lenig” beweeg
soos byvoorbeeld ’n slang.

Enjambement
© Vlymskerp 2017
Rymskema: e f f g g e Strofe 3
soepel (lean) nie meer honger nie (satiated)
van los en lenig wees versadig: sy
spayed/sterilized
sal nooit – die veearts het haar “reggemaak” – Die kat sal nooit kan
kleintjies kry nie.
intense gevoel van geluk giving birth
ekstase en angs van lewe voortbring smaak,
gevoel van vrees (anxiety) Die kat is altyd presies dieselfde
Sestet

(monotonous). Sy is glad nie


liefdevol nie en hou nie van
sal, steeds eenselwig, alle teerheid stuit. aandag nie.
altyd presies dieselfde avoid any tenderness
Die kat is altyd presies dieselfde
Ek hol my hand behoedsaam, smalend sluit (monotonous). Sy is nie
liefdevol nie.
she wriggles away
sy haar oë, kronkel by my greep verby.
Die spreker wil die kat streel, maar die kat maak net
haar oë toe, wriemel haar los en loop weg.

Let op al die s-klanke in hierdie strofe. Watter


Enjambement geluid maak jy as jy ’n kat wil ‘roep’?
© Vlymskerp 2017
Italiaanse sonnet Engelse sonnet
• 14 versreëls • 14 versreëls
• Oktaaf (beskrywing) • Drie kwatryne
• Sestet (toepassing van die • Rymende eindkoeplet
beeld)

Kwatryn 1
Kruisrym
abab
Kwatryn 1
abba
Oktaaf

Kwatryn 2
Omarmde rym Kruisrym
cdcd
Kwatryn 2
abba Kwatryn 3
Kruisrym
efef
Tersine 1
Sestet

cde Koeplet
Tersine 2 Paarrym
g g
cde

© Vlymskerp 2017
Bronnelys

• Alle foto’s verkry vanaf die internet skakel na die oorspronklike webwerf.

• De Klerk, PF e.a. 1995. Afrikaans my taal 9/10. Kaapstad: MML

© Vlymskerp 2017

You might also like