Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 17

INVLOED VAN

OORSTROMINGS
Graad 7
OMGEWING

Gronderosie

Riviere oorstroom hul walle

Grond oorstroom

Bome, plante en diere gaan dood

Damme loop oor en spoel grond weg


MENSLIK
 Beserings en verlies aan lewens
 Siektes soos cholera en disenterie
 Verskuiwing van mense, huise word
weggespoel, dakloosheid
 Weeskinders as gevolg van oorstromings
 Ontruiming
 Vlugtelingkampe
 Geen veilige drinkwater nie
 Hongersnood – ’n tekort of gebrek aan
voedsel
EKONOMIES
 Skade aan landerye
 Skade aan geboue
 Skade aan infrastruktuur (paaie, brûe,
kraglyne en spoorlyne kan wegspoel)
 Verlies aan eiendom
 Verlies aan oeste en plaasdiere
 Plundery – diefstal van goedere uit winkels
en van ander mense
 Die hoë koste van herstel- en bouwerk
 Die gedwonge sluiting van plase, myne en
fabrieke
AKTIWITEIT 6
MEER OOR OORSTROMINGS
DIE LANGTERMYNGEVOLGE VAN VLOEDE

Graad 7
DIE LANGTERMYNGEVOLGE VAN VLOEDE

 Omgewing: Die verlies aan vrugbare grond en die dood van vee kan veral in ontwikkelende
lande tot hongersnood lei.
 Menslik: Die verlies aan huise en inkomste kan beteken dat vloedslagoffers van die regering
afhanklik is vir kos en geld.
 Ekonomies: Vloede kan lei tot finansiële verliese, werkloosheid en hongersnood.
WAAROM SOMMIGE GEMEENSKAPPE ’N HOËR RISIKO AS
ANDER IS

ARM GEMEENSKAPPE:
 Arm mense woon waarskynlik in huise wat swak gebou is.
 Hulle bou dikwels hul huise na aan rivieroewers en in laagliggende gebiede.
 Bestaansboere, boere kan ook nie versekering teen vloedskade bekostig nie.
 Mense sonder toegang tot TV’s, die radio of die Internet hoor of lees nie enige
waarskuwings oor oorstromings nie
DIE VERMINDERING VAN DIE IMPAK:

Graad 7
1. KANALISEER RIVIERE IN STEDELIKE GEBIEDE OM
VLOEDWATERS TE LEI.
2. BOU OEWERWALLE EN VLOEDWALLE AL LANGS
RIVIEROEWERS AF OM WATER TE HOU.
3. GEBRUIK GOEIE BOERDERYMETODES. GRONDEROSIE KAN
BYVOORBEELD BEHEER WORD,VERMY DIE AANHOU VAN TE
VEEL VEE, DIT VEROORSAAK OORBEWEIDING. MOENIE AL DIE
NATUURLIKE PLANTEGROEI UITKAP NIE. KONTOERPLOEERING
4. MAAK GEBRUIK VAN DAMME EN RESERVOIRS OM
DIE VLOEI VAN RIVIERE TE BEHEER EN
OORSTROMINGS TE HELP VOORKOM.
5. VERMY DIT OM OP VLOEDVLAKTES OF
RIVIEROEWERS TE WOON OF TE BOER.
6. PAS VLEILANDE OP
7. KRY VLOEDVERSEKERING.
8. MONITOR WEERVOORSPELLINGS

You might also like