Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 5

INTRIGE

MILIEU: TYDVERLOOP
MILIEU: RUIMTE
AGTERGROND
INTRIGE
• Die BASIS VAN ENIGE INTRIGE IS
• Die intrige verwys na die storieplan KONFLIK.
waarbinne aksies van karakters binne Karakters kan in konflik met anders
ʼn bepaalde tyd en ruimte op ʼn karakters (ekstern), met die natuur
afspeel. (ekstern), met die gemeenskap
• Dit is die geordende reeks gebeure homself of haarself (intern) wees.
waardeur die verhaal vertel word. Die
gebeure bou na ʼn hoogtepunt op met
SUBINTRIGE
’n afloop daarna (vlg. Innerlike Bou).
• Opeenvolgende gebeure is van • Minder belangrike gebeure in ʼn
mekaar afhanklik om ʼn bepaalde effek die drama.
of uitkoms binne die drama te bereik. • Dié gebeure kan kommentaar lewer óf
die hoofintrige en tema komplimenteer
en ondersteun.

2
MILIEU: TYDVERLOOP

⮚ Die vertelde tyd verwys na die tydperk waarin die verhaalgebeure afspeel –
terugflitse is in die tyd moontlik.
✔ Die Testament – die vertelde tyd duur drie maande. In dié tyd word oom
Josef se voorwaardes met sy testament uitgevoer. Sy Rousseau-familie erf
sy plaas en moet aan beplaade voorwaardes voldoen om ook die kontantdeel
van sy boedel te kan erf.
✔ In dié tyd word die tema en boodskap van die drama uitgebeeld.
✔ Die verskillende handelingseenhede speel op verskeie tye van die dag af,
byvoorbeeld gedurende die dag wanneer die die gesin die prokureur, Gideon
Hansen moet besoek, of in die aand as die gesin in die kombuis
bymekaarkom.
⮚ Die verteltyd verwys na die getal bladsye waarin die eenbedryf afspeel – OF –
die tydsduur (ongeveer 40 minute) / uitsaaiduurte oor die radio.
MILIEU:
RUIMTE
• DIE RUIMTE VAN ENIGE TEKS SLUIT DIE TOTALE OMGEWING IN WAARBINNE DIE FIKTIEWE
GEBEURE AFSPEEL.

• DIE TESTAMENT - DIE KONTRAS TUSSEN DIE STADSRUIMTE EN DIE PLAASRUIMTE SKEP
DIE BASIS VIR DIE SPANNINGSLYN WANNEER DIE ROUSSEAU-GESIN OOM JOSEF SE PLAAS
ERF.

• DIE ROUSSEAU-GESIN (HERMAN, KATINKA EN ZENOBIA) IS TIPIESE STADSJAPIES.

• HULLE HET GEEN WAARDERING VIR DIE LANDELIKE PLAASRUIMTE NIE.

• HULLE KRITIESE HOUDING TEENOOR OOM JOSEF HET GAANDEWEG VERANDER


(KARAKTERVERANDERING)NADAT HULLE BY NUUTGEVONDE BETROKKE GERAAK HET.

• DIE MILIEU – TYDVERLOOP EN KONTRASTERENDE RUIMTES HET DIREK ʼN INVLOED OP


AGTERGROND

• DIE AGTERGROND DUI OP DIE OMSTANDIGHEDE


WAARTEEN DIE DRAMA AFSPEEL.

• DIE AGTERGROND IN DIE TESTAMENT WORD OM


DIE STERFTE VAN OOM JOSEF ROUSSEAU
GEWEEF – HY WAS ‘N PLAASBOER. IN SY BOEDEL
HET HY ALLERHANDE VOORWAARDES GESTEL
VOORDAT SY ERFGENAAM, HERMAN, KAN ERF.

You might also like