Besoekersboek (BB)

You might also like

Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 9

Besoekersboek

- Fanie Olivier -
1. op die sel se mure het iemand uitgekrap B
2. (of liewer: ingekrap): sy naam en al die dae E
3. van sy duskantse verblyf. gaan mens op stap
4. deur duikweë stasis onder brûe bly draai die vrae
S
O
5. wie was dié peter? waar kom pam vandaan? E
6. hoe het die vriendskap tussen brian en ed begin?
7. sou w.a.l. se ouers hom meer as normaal geslaan
K
8. het? hoe lank het lieb sy liesbet bly bemin? E
R
9. ek loer na die hiërogliewe. ‘n boer het my gewys
10.waar jagtonele oorgebly het teen die krans
S
11.vóór in die gideons se bybel is ‘n lang lys B
12.lesers wat hul teen sterflikheid probeer verskans. O
13.‘n kind hoes seer; ‘n lam huil stomgemaak. ek skraap
E
14.Moed bymekaar: ek was hier en hier het ek geslaap. K
Wat is ‘n besoekersboek?
Dit is ‘n boek wat jy invul en teken wanneer jy ‘n plek besoek het – ‘n
gastehuis / besienswaardigheid

Mense gebruik dit om te wys dat jy daar was / Spog by mense wat na jou
daar kom – jy los iets van jouself daar agter

Wat is graffiti?
Dit is kuns / slagspreuke / name op mure, deure en banke. Dit is ‘n manier
om uiting te gee aan ‘n individu se gevoel van alleenheid in ‘n groot stad.

“Gekke en dwase skryf op mure en glase”


Besoekersboek is ‘n
Engelse Sonnet:
Bestaan uit 14 versreëls:
3 Kwatryne met kruisrym – ab ab
1 Koeplet met paarrym - aa

Tema van die gedig:


Die mens se bestaan is eintlik nietig en tydelik. Die
gebruik van kleinletters sluit by die tema aan – dit dui
die onbelangrikheid van die mens aan.
Die Agtergrond:
Hierdie gedig gaan oor graffiti wat mense op verskeie
plekke uitkerf en agterlaat. So skryf ons almal ons
name in die “besoekersboek” van die lewe.

Die Titel:
Die besoekersboek word hier in die titel as simbool van
die lewe gesien waar ‘n mens tydelik vertoef tydens jou
aardse bestaan.
tronksel onbekende aangehoudende
1. op die sel se mure het iemand uitgekrap
Uitgekrap word ingekrap: beklemtoon dat hierdie aksie harde werk is en dat dit blywender is as om iets
uit te krap.
Tussen (): Dit is ‘n belangrike bygedagte en word uitgehef deur dit te isoleer.

2. (of liewer: ingekrap): sy naam en al die dae


Verduideliking van wat Maak ‘n merkie vir elke dag
ingekrap word. in die tronk
Duskant – tydelike verblyf op aarde / Anderkant – ewigheid na die dood - simbolies
3. van sy duskantse verblyf. gaan mens op stap
Hierdie – m.a.w. sy verblyf ( letterlik) in die tronk (figuurlik) = tyd op aarde. Dit is ‘n
goeie woordkeuse – verwys na ingeperkte vryheid in die tronksel. Buite die sel is aan
die ander kant waar mense woon.

4. deur duikweë stasies onder brûe bly draai die vrae


Deurgang vir voetgangers – Spreker wonder oor die mense wat hul
Onder ‘n pad / spoor name hier geskryf het.
3 plekke waar jy graffiti kry: duikweë / stasies / ander brûe
Al die name wat hy op die mure lees

5. wie was dié peter? waar kom pam vandaan?


Peter en Pam word klankmatig verbind, waarskynlik ‘n verliefde paartjie wat hul ewige liefde
deur die skryf van hul name wou bevestig.

6. hoe het die vriendskap tussen brian en ed begin?


Is hy as kind mishandel?
Was sy ouers te streng met lyfstraf / gedissiplineerd
Is dit die rede vir sy vandalisme
7. sou w.a.l. se ouers hom meer as normaal geslaan
Nie volle naam nie, afkorting

Hoe lank het die verhouding gehou? liefhê

8. het? hoe lank het lieb sy liesbet bly bemin?


L – alliterasie maak die versreël klankryk.
Antieke skryftekens van die ou Egiptenare OF onleesbare skrif OF
letters of woorde wat ‘n verborge betekenis kan hê.
Ek-spreker Goeie woordkeuse – soos name uitgekrap - onleesbaar
9. ek loer na die hiërogliewe. ‘n boer het my gewys
Kyk net, nie intensief (moeilik om te begryp; onverstaanbaar)

San se rotskuns was gewoontlik jagtonele


10.waar jagtonele oorgebly het teen die krans
Daar is ‘n kort beskrywing van hoe jy gered kan word en ‘n plek waar die
leser sy naam en datum kan inskryf
Organisasie wat gratis Bybels skenk aan skole / tronke / hotelle, ens.
11.vóór in die gideons se bybel is ‘n lang lys
Suggereer dat die spreker in ‘n hotel / soortgelyke plek is.

Jouself probeer beskerm teen die wete dat almal een of ander tyd gaan sterf

12.lesers wat hul teen sterflikheid probeer verskans.


Eintlik “skans” – beskerm / word verskans ten opsigte van ritme
Skans – militêre versterking bv. ‘n muur wat beskerming bied.
Rymende Eindkoeplet (paarrym)

Lam + Kind = albei is broos en weerloos – verwys na die uitdrukking: ‘n lam ter slagting lei en
dui die verganklikheid van die mens aan.
‘n = universeel (nie ‘n spesifieke kind nie) Stil gemaak / kan nie praat nie

13.‘n kind hoes seer ; ‘n lam huil stomgemaak. ek skraap


Kind is siek
Oksimoron – 2 teenoorgestelde woorde direk langs mekaar
geplaas
Die besef van die spreker bereik sy hoogtepunt

14.moed bymekaar : ek was hier en hier het ek geslaap.


Spreker voel onseker en bang, hy skraap moed
bymekaar om ‘n teken van sy lewe op aarde te
laat, ook om ‘n “Besoekersboek” te teken en om
te sê: Ek was hier.

Wat besef hy? Dat die mens maar net ‘n tydelike besoeker aan die aarde is.

You might also like