NW Fotosintese

You might also like

Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 6

FOTOSINTESE

EN
RESPIRASIE
FOTOSINTESE?
 DEFINISIE:
Fotosintese is die proses waar groen plante ligenergie , koolstofdioksied en water in n
reeks chemise prosesse gebruik om voedsel, in die vorm van glukose en suurstof te vervaardig.

 Wat het PLANTE nodig om te kan FOTOSINTEER?


LIGENERGIE (SON)
KOOLSTOFDIOKSIED(CO2 UIT DIE ATMOSFEER)
WATER(UIT DIE GROND)
CHLOROFIL(GROEN PLANTE BEVAT CHLOROFIL) CHLOROPLAST IS DIE ORGANEL IN BLARE

PRODUKTE VAN FOTOSINTESE ?


Glukose : n vereenvoudigde vorm van suiker word deur plante vervaardig
Suurstof (O2) : word vervaardig as n byproduk en plante stel dit in die atmosfeer vry
FOTOSINTESE VIND PLAAS DEUR N REEKS CHEMIESE
REAKSIES. DIE VEREENVOUDIGDE CHEMIESE REAKSIE VIR
FOTOSINESE LYK SOOS VOLG :

CO2 + H2O CHLOROFIL GLUKOSE ( C6H12O6) + O2(g)


LIGENERGIE suurstof

Teken die diagram op bl.15 met byskrifte:


PROSES VAN
FOTOSINTESE:
> Plante neem koolstofdioksied op en stel suurstof vry (gaswisseling: Die
opneem en afneem van gasse). Diet geskied deur huidmondjies wat veral op
plante se blare voorkom . Huidmondjies kom egter ook voor op ander bogrondse
dele van plante bv. Die stingels . Water word uit die grond deur die wortelhare
van die plant opgeneem

> Plante gebruik glukose om te respireer. Die energie wat tydens respirsie
vrygestel word , word vir die volgende lewensprosese gebruik:

Voortplanting
Selverdeling
Groei
Ander lewensprosesse
Sommige van die glucose word omgeskakel in sellulose wat selwande vorm.
Sellulose verskaf ondersteuning en stewigheid aan plante.
Oormaat glukose word as stysel gestor.
Gestoorde stysel in plante dien as n voedselbron vir ander lewende organismes.

VINNIGE FEITE:

GROEN PLANTE IS OUTOTROFE


OUTOTROFIES BETEKEN DAT PLANTE HUL EIE VOEDSEL KAN VERVAARDIG

STYSEL IS OPENBAAR IN WATER ,EN DAAROM STOOR PLANTE GLUKOE IN HIERDIE VORM

SLEGS GROEN PLANTE BEVAT CHLOROFIL .DIE PIGMENT MAAK DIT VIR PLANTE MOONTLIK OM
SONLIGENERGIE TE ABSORBEER EN IN CHEMIESE ENERGIE OM TE SKAKEL
CHLOROFIL= PLANTE SE GROEN KLEUR
PLANTE SONDER CHLOROFIL
> Plante wat NIE chlorofil bevat nie moet van ander manière gebruik maak om voedsel te
verkry: saprofitiese plante & parasitiese plante

SAPROFITIESE PLANTE :
Saprofiete is plante wat oorleef op dooie organiese weefsel bv. Suikerstof,indiese pyp en
sekere orgidee

PARASITIESE PLANTE:
Parasisie plante lewe op lewende organiese weefsel , en verkry al die voedingstowwe van die
gasheer af. Die gasheer in verhouding word benadeel . Voorbeeld: waarkruid en voelente

You might also like