Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 13

NATUURWETENSKAP

LEEF EN
LEEFWYSE
EKOLOGIE:
Die studie van die interaksie van verskillende organismes met merkaar
asook met die fisiese en chemiese omgewing waarin hul leef en voorkom

EKOSISTEEM:
n Gebied wat bestaan uit n ekologiese gemeenskap waar lewende
(biotiese) dinge en nielewende (abiotiese) dinge bestaan en op mekaar
reageer

BIODIVERSITIET:
Die verskeidenheid van lewe wat in een ekosisteem/habitat voorkom

HABITAT:
Die gebied waar n organisme leef

GEMEENSKAP:
Dit is alle lewende dinge in een habitat

BEVOLKING:
Alle lewende dinge in een habitat
EKOLOGIES
E
INTERAKSI
E

Biosfeer Bevolkings

Ekosisteem
Gemeenskappe
INTERAFHANKLIKHEID IN DIE
EKOSISTEEM: SIMBIOSE

 MUTUALISME:
Albei partye trek voordeel uit die verwantskap wat ontstaan
 KOMMENSALISME:
In die verwantskap trek die een party voordeel, maar die ander part word nie bevoordeel of benadeel
nie
 PARASITISME:
In hierdie verhouding, een party word benadeeln terwyl die ander party benadeel word
VOEDINGSVERHOUDING:
PRODUSEERDERS EN
VERBRUIKERS
HERBIVORE
• Primere verbruikers
• Vegetaries
• Eet slegs plante
• Staan as herkouers bekend
• Vreet lewende of dooie plantmateriale
• Aangepas om groot hoeveelhede plantmateriale te kan eet
• Baie herbivore se mae word is vier dele verdeel
• Hulle voedsel is volop (baie)
• Grasse en blare het nie baie voedings waarde nie maak nie vol nie)
• Daarom eet hulle omtrent heeldag
KARNIVORE:
 Sekondere en tersiere verbruikers
 Ete bestaan slegs uit ander diere
 Vleisvreters
 Eet die primere dier

ROOFDIERE: AASDIERE: INSEKTIVORE:

Jag om hulle voedsel te kry Vreet diere wat reeds gevrek het Roofdiere wat hoofsaaklik
insekte en ander Kleiner
ongewerweldes vreet
OMNIFORE
 Omnivore se diet bestaan uit beide plante en diere
 Eet basies enigiets

DETRIVORE ONTBINDERS
o Voed op plante en diere se
 Mikro-organismes
oorblyfsels/afval  Bakteriee en swamme
o Maak dit makliker vir
 Herwin dooie plan- en diermateriaal in
ontbinders om oorblyfsels te chemise stowwe soos koolstof en stikstof
ontbind  Hierdie stowwe word weer in die atmosfeer,
o Versnel die ontbindingsproses
grond en water vrygestel2
 Trofiese vlak
Die trofiese vlak is die posisie wat n organisme in n voedselketting beklee

 Voedselketting
Die verhouding waarin energie (wat in voedsel is) tussen lewende organismes, n voedselketting
hetaltyd produseerders en verbruikers

VOEDSELKETTING STAPPE
Groen plante (en alge) speel n belangrike rol in die ekosisteem. Die son verskaf energie en die
organismes vang die energie vas en skakel dit om in voedsel dmv fotosintese . Die enegie word van
produseerders tot verbruikers in die voedselketting oorgedra. Ontbinders is die laaste skakel in die
voedselketting, en plaas die energie terug in die atmosfeer en grond van die ekosisteem. Elke fase in n
voedselketting word n trofiese vlak genoem. Op elke trofiese vlak word energie oorgedra en daar vind
ook n verlies in energie plaas.
TEKEN DIE DIAGRAM OP BL. 54
VOEDSELWEB
BE
 Voedselwebbe is n verskeidenheid van voedselkettings wat verbind is
hERDOEN DIE VOEDSELWEB BY AKTIWIETEIT 6 BL.
59
Teken die
diagram
op bl 60
ENERGIEPIRAMIDES
met  n Voedselpiramide is die voorstelling van die vloei van die energie van n
byskrifte organisme op die een trofiese vlak na n organisme op die volgende trofiese vlak

Bl.89
EKOLOGIESE BALANS n Stabiele balans in die
getalle van elke spesie in n
ekosisteem
 N ekosisteem kan skeg soveel organismes akkommodeer as wat die hulpbronnekan dra
 Indien daar nie n balans tussen die 2 is nie kan dit n negatiewe invloed op die ekosisteem he

MENSLIKE FAKTORE: NATUURLIKE FAKTORE:

Bevolking mag dit dalk nie oorleef nie Bevolking sal dit heel moontlik oorleef

BV.
BV. Voedsel tekort
Vernietiging van habitat Predasie
Besoedeling Siekte
Verandering van klimaat Droogte/vloede
AANPASSING:
• Organismes moet kan aanpas by
die omgewingom hulle eie
oorlewing te verseker Hou in gedagte dat vanaf bl.66
(2.7.1) Plante tot bl.73
• Hulle gaan veranderinge (2.7.2.3) Diere, ook deur
ondergaan in hul gelees en verstaan moet word
struktuele,funksionele en Dit gaan ontleed moet word in
gedragseienskappe toetse
• Organismes wat nie in staat is om
in hul omgewing aan te pas nie ,sal
heel waarskynlik sterf

You might also like