Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 13

MIKRO-

ORGANISMES
WAAR SKADELIKE MIKRO-
ORGANISMES VOORKOM?
 ONSIGBARE MIKRO-ORGANISMES KOM VOOR OP PLEKKE
WAAR MENSE DAAGLIKS AAN VAT
 WAREDRYWENDE SIEKTES ,WAT ONTSTAAN WANNEER
MENSE WATER DRINK WAT DEUR MENSLIKE EN DIERLIKE
AFVAL BESMET IS
 DIE SIEKTES IS EEN VAN DIE GROOTSTE OORSAKE VAN
KINDERSTREFTES TER WERELD
 VOORBEELDE: CHOLERA EN DIARREE
BEPERK DIE
VERSPREIDING
BL.107
Lees verder
WETENSKAPLIKE oor punte
onder
BYDRAES genoem
• Aexander Fleming (ontdekking
van penisillien)
• Jonas Salk ( ontdekking: inenting
1. Was gereeld hande
teen polio)
• Louis Pasteur (ontdekking: kieme 2. Kook drinkwater
veroorsaak siektes en kan 3. Sterilisasie
opgedoen word uit die
4. Inentings
omgewing /inentings teen
hondsdolheid/pasteurisasie

Bl.108
NUTTIGE MIKRO-ORGANISMES

BL.112
VLOEIDIA
GRAM
ONTBINDERS
• Mense en diere is afhanklik van plante vir voedsel en
suurstof
• Planre is afhanklik vannutriente in die grond wat as hul
voedingsbron dien
• As ontbinders in die natuur, herwin mikro-organismes
nutriente
• Dit breek dooie plant- en diermateriaal af en plaas
nutiente terug in die grond
• Sodoende verskaf mikro-organismes voedsel aan plante
en dit hou die aarde skoon van verottende materiaal
WAT E R S U I W E R I N G
• Sekere bakteriee besoedel water
• Ander bakteriee versnel die proses van die
watersuiwering
• Bakteriee voed op die slyk wat as afvalproduk
tydens watersuiwering agterbly
SPYSVERTERINGSTELSEL
• Bakteriee speel n groot rol in die
spysverteringskanaal van mense en diere
• In die menslike verteringstelsel kom die meeste
b a k t e r i e e i n d i e d i k d e r m v o o r, w a a r d i t d i e l i g g a a m
beskrem teen skadelike mikro-organismes en voed op
die voedsel wat in die diderm voorkom
• Dit breek die voedsel af ,wat bydra tot die vorming
van feses
PRODUKSIE
• Mikro-organismes speel n belangrike rol in die
vervaardiging van verskeie produkte
• Word selgs in sommige antibiotikas gebruik
• Swamme word bv gebruik in penisillien
• Sjokolade, wyn, bier, kaas, jogurt, brood, tandepaste, en
asynn word alles met mikro-organismes vervaardig
SOM WOORDELYS MET TERME OP BL.125
TOT BL.126 OP

TERM DEFINISIE

10
TERM DEFINISIE

11

12

13

14

15

16

17

18

19

20
TERM DEFINISIE

21

22

23

24

25

26

27

28

29

30
TERM DEFINISIE

31

32

33

34

35

36

37

38

39

40
TERM DEFINISIE

41

42

43

44

45

46

47

48

49

You might also like