Marerie en Materiale

You might also like

Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 11

M AR ER I E EN

M ATERI ALE

Bl.127
ATOME Neutrone

Protone
Opgebou
• DEELTJIES: Materie Atome
uit
Elektrone
Alles in en rondom ons is materie
Materie is klein deeltjies wat die gesien kan word nienaamlik ATOME
• ATOME:
Is die kleinste deeltjies waaruit materie opgebou is
Atome van een element verskil van die atome van al die ander elemente
Atome bestaan uit verskillende klein deeltjies wat subatomiese deeltjies genome word
• Die middleste deel van n atom is die kern
• Dit gee die massa aan die atoom

• Die kern bestaan uit


1. Protone wat n positiewe landing het
BL.128
2. Neutrone wat elektries neutral is

BESKRYWING NEUTRON PROTON ELEKTRON

LADING

WAAR AANGETREF?
N LITIUMATOOM KAN SOOS VOLG
VOORGESTEL WORD:
(BL.128)

SKETS
+
BYSKRIFTE
NEUTRONE is neutral deeltjies wat in die kern van die atom aangetef word
Bl.128
PROTONE is positiewe deeltjies wat in die kern van die atoom aangetref word
ELEKTRONE is negatiewe deeltjies wat rondom die kern van die atoom aangetref word
Neutrone + protone staan as nukleone bekend, nukleone is verantwoordelik vir die massa van die
atoom
Natrium booratoom Byskrifte?
atoom
LABORATORIUM VEILIGHEIDSREELS
• Geen kos in die lab!
• Hou vlambare stowwe weg van vlamme!
• Hou elektriese apparate weg van water!
• Dra behoorlike veiligheidsdrag!
• Maak toerusting skoon voor en na gebruik!
• Moet geen chemikaliee wat reeds uitgestort is terug in oorspronklike houer gooi nie!
• Plaas alle skerp toestelle/instrumente in soliede houer!
• Skryf alle lesings en waarnemings behoorlik neer tydens die eksperiment!
• Was jou hande voor en na die praktiese ondersoek in die lab!
• Moet nie aan chemikaliee ruik of proe nie!
• Moet nie chemikaliee sommer meng nie (volg altud instuksies)!
• Moet nie panikerig raak nie raporteer insidente aan onnies!
• Wees erinstig is die lab (geen spelery)!
• ELEMENT:
Is n stof wat nie deur chemise metodes in 2 of meer stowwe opgebreek kan word nie

Elke element het n spesifieke plek op


die periodieke table. Die periodieke
table bestaan uit vertikale kolomme
(groepe) en horisontale rye
(periodes)
• Elemente is in volgorde geplaas op grond
van die aantal protone in die kern
• Elemente is vertikale in groepe geplaas op
grond van die aantal elektrone in hulle
buitenste energievlak
• Elemente is in horisontale lyne (periodes)
geplaas op grond van die energievlak
waarin die element se struktuur aangetref
word
VERBINDINGS:

• Is n stof wat vorm wanneer twee of meer verskillende atome chemise met mekaar verbind
 Diamatiese atome: molekules wat  Elektroliese: is die proses wanneer n elektriese stroom deur
bestaan uit twee identiese atome n oplossing gestuur word om dit op te breek

Diagram op bl. 132


VOORBEELDE VAN
VERBINDINGS
BL.132

• 1>
• 2>
• 3>
• 4>
• 5>
• 6>
• 7>
KRAGTE TUSSEN ONTBINDINGS
DEELTJIES • Verbindings kan ook in
• Wanneer atome naby aan mekaar
eenvoudiger produkte opgebreek
kom bestaan daar word (ontbind)
aantrekkingskragte tussen die atome • Word deur chemise prosesse
opgebreek
• Dit hou hul bymekaar vir • Energie moet bygevoeg word
verbinding • Ontbindingsreaksie!
• Dit is baie sterk
MENGSELS
• Mengsels kom in die alledaagse lewe
voor

 Eienskappe

 Die komponente is nie in n spesifieke


verhouding nie
 Die komponente behou hul eienskappe
 Die komponente kan fisies geskei word
ELEMENTE EN/OF VERBINDINGS WORD
DIKWELS SAAMGEMENG. ONS KAN TUSSEN
MENGSELS EN SUIWER STOWWE ONDERSKEI

Diagram op
bl.139

You might also like