Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 35

Hoofstuk 12 + 13

EAT
Uitkomste

 identifiseer/meet/ boekstaaf/openbaar:
- EAT
- ontasbare bates bv Klandisiewaarde
- finansiële bates bv belegging
 bereken depresiasie en amortisasie
(verskillende metodes)
 pas depresiasie/ amortisasiekoerse aan
agv verandering in nutsduur – HER-
ALLOKASIE
Terme

 realisasierekening  bateverkope
 vervreemding  verkoop
 drabedrag  drawaarde
Aard

 + hoofstuk 2
 paringsbegrip: ‘n bate word nie in
totaal as ‘n uitgawe afgeskryf in die
jaar waarin dit aangekoop word nie

  depresieer oor lewensduur


 depresiasie  slegs ‘n toedeling van
KP van bate ! Daarom nie w/v nie!!!!
Klassifikasie van EAT

 tasbare bates wat:


 gehou word vir gebruik in die
produksie/verskaffing van
goedere/dienste
 oor meer as een finansiële tydperk
gebruik word
 voorbeelde: NB!!!!!!
 grond en geboue
 voertuie
 masjienerie
 meubels en toebehore
 kantoortoerusting
Klassifikasie van
Ontasbare bates

 identifiseerbare nie-monetêre bates


sonder fisiese substansie

 voorbeelde: NB!!!!!
 handelsname
 kopieregte
 patente
 klandisiewaarde
Klassifikasie van
Finansiële bates

 bates wat buite die entiteit belê word

 voorbeelde:
 beleggings by finansiële instellings, bv. vaste
deposito
 beleggings in genoteerde aandele (op
effektebeurs)
 beleggings in ongenoteerde aandele (nie op
effektebeurs nie)
 beleggingseiendomme
Meting van EAT

 aanvanklik teen KP
bedrag wat betaal word, of
billike waarde van teenprestasie
 sluit in:
koopprys na kortings
invoerregte, hantering, installasie, ens.
koste om bate in werkende toestand
te bring
 sluit uit rente NB!!!!!!
 as herwaardasie waarde > kosprys:
Dt EAT
Kt Herwaardasiereserwe
(deel van ekwiteit)
Meting van
Ontasbare bates

 aanvanklik teen KP
 bedrag wat betaal word, of
 billike waarde van teenprestasie
 intern gegenereerde klandisiewaarde – word
nie as ‘n bate erken nie. Nie vir ACCF111 nie
Meting van
Finansiële bates
 aanvanklik teen KP  bedrag betaal
 Dt Belegging
Kt Bank
 aparte grootboekrekening vir elke
belegging
 genoteerde aandele  waardeer
teen markwaarde
 ongenoteerde aandele waardeer
teen direkteurswaardasie
 as markwaarde/direkteurs-waardasie >
kosprys:
Dt Belegging
Kt Wins met hermeting
van finansiële bate
BTW

 nie vir BTW geregistreer nie:


KP sluit BTW in

 geregistreer vir BTW:


KP sluit BTW uit
kan insetbelasting terug
eis
Latere uitgawes

 verhoogde toekomstige
voordele  kapitaliseer

 indien nie  uitgawe


Depresiasie

 stelselmatige afskrywing van KP oor


nutsduur van tasbare bates
 tyd (aantal jare)
 produksie (aantal eenhede)
 diens (km’s gery/ure gewerk)

 afskryfbare bedrag  KP min


reswaarde (waarde aan einde van
nutsduur)
 begin wanneer bate gereed is vir
gebruik
 eindig wanneer bate vervreem of uit
gebruik onttrek word
 Dt Depresiasie
Kt Opgelope depresiasie:
Toerusting/Voertuie/ Meubels, ens.
Amortisasie

 stelselmatige afskrywing van KP oor


nutsduur van ontasbare bates bv
patente
 eindige nutsduur - amortiseer oor die
nutsduur
 oneindige nutsduur - geen amortisasie
nie, maar nutsduur moet elke tydperk
hersien word
 Dt Amortisasie
Kt Opg. amortisasie:
Patente/Handelsname, ens.
Reguitlynmetode (self)
 Kosprys – Reswaarde
Lewensduur

 KP R21 000
Reswaarde R1 000
Verwagte nutsduur 5 jaar
Datum gekoop 2 Jan
Jaareinde 31 Des

 Depresiasie/Amortisasie
= 21 000 – 1 000
5
= R4 000 per jaar
Verminderdesaldo (self)
Ignoreer reswaarde!!!!!!
KP R20 000
Depresiasie 40%
Datum gekoop 2 Jan
Jaareinde 31 Des
Nutsduur 5 jaar
Reswaarde R2 000

Jr Depresiasie Drabedrag

1 20000 x 40% 8000 20000-8000 12000

2 12000 x 40% 4800 12000-4800 7200

3 7200 x 40% 2880 7200-2880 4320

4 4320 x 40% 1728 4320-1728 2592

5 2592 2592-2592 0

20000
Produksie eenheid-
metode NB!!!!!!!!
o aantal eenhede geproduseer
o ure gewerk (masjien)
o kilometers gery

 KP van masjien R21 000


Reswaarde R1 000
Datum gekoop 2 Jan
Jaareinde 31 Des
Totale produksie 500 000
Jaarlikse produksie:
Jaar 1 80 000
Jaar 2 150 000
Jaar 3 130 000
Jaar 4 140 000
Produksie eenheid-
Reguitlynmetode
metode (self)
Depresiasie per eenheid =
21 000 – 1 000 x = R0.04
500 000

Jr Depresiasie Drabedrag

1 80000 x 0.04 3200 21000-3200 17800

2 150000 x 0.04 6000 17800-6000 11800

3 130000 x 0.04 5200 11800-5200 6600

4 140 000 x 0.04 5600 6600-5600 1000

20000
Som-van-die-syfers-
metode
 KP van masjien R50 000
Verwagte nutsduur 4 jaar
 'n faktor van 10 word gebruik:
1 (jr 1) + 2 (jr 2) + 3 (j 3) + 4 (jr 4) = 10

Jr Depresiasie Drabedrag

1 50000 x 4/10 20000 50000-20000 30000

2 50000 x 3/10 15000 30000-15000 15000

3 50000 x 2/10 10000 15000-10000 5000

4 50000 x 1/10 5000 5000-5000 0

50000
Koersaanpassing NB!

 hersien reswaarde, nutsduur en


metode periodiek

 KP R21 000
Reswaarde R1 000
Verwagte nutsduur 10 jaar
Datum gekoop 2 Jan
Jaareinde 31 Des

 aan die einde van 4e jaar:


nutsduur  nog 4 jaar
nuwe reswaarde  R800
Koersaanpassing
 eerste 4 jaar:
21 000 – 1 000 = R2 000 pj
10

Jr Depresiasie Drabedrag

1 20000 ÷ 10 2000 21000-2000 19000

2 20000 ÷ 10 2000 19000-2000 17000

3 20000 ÷ 10 2000 17000-2000 15000

4 20000 ÷ 10 2000 15000-2000 13000

8000
Koersaanpassing
 na 4e jr: Drabedrag R13 000
Nuwe reswaarde (R800)
Skryf af (4 jr) R12 200
 depresiasie vir jare 5,6,7,8
= R12 200/4 = R3 050 pj

Jr Depresiasie Drabedrag

5 12200 ÷ 4 3050 13000-3050 9950

6 12200 ÷ 4 3050 9950-3050 6900

7 12200 ÷ 4 3050 6900-3050 3850

8 12200 ÷ 4 3050 3850-3050 800

12200
Gedurende jaar gekoop
(self)
 bereken depresiasie vir gedeelte van
jaar :
 KP R21 000
Reswaarde R1 000
Verwagte nutsduur 5 jaar
Datum gekoop 30 Sept
Jaareinde 31 Des

 Depr. = 21 000 – 1 000


5
= R4000 pj

 Jr 1 = R4000 x 3/12 = R1000


 Jr 2-5 = R4000
 Jr 6 = R4000 x 9/12 = R3000
Vervreemding van EAT

Stap 1:
DT Realisasierekening
KT Baterekening met KP
Stap 2:
DT Depresiasie
KT Opgelope dep: Bate
Stap 3:
DT Opg. dep. met depresiasie tot dag voor
verkoop
KT Realisasierekening
Stap 4:
DT Bank met opbrengs
KT Realisasierekening
Stap 5:
Saldo van Realisasierekening  Wins/Verlies
met verkoop van bate (toon in SOI)
Verkoop van EAT

Minder as drabedrag
 KP van masjien R80 000
OD tot 30/6/20.5 R60 000
Verkoop 31/3/20.6
VP R3 000
Dep. (reguitlyn) 20%

 Dep. (1/7/20.5 – 31/3/20.6)


= R80 000 x 20% x 9/12
= R12 000
Verkoop van EAT
Minder as drabedrag
 KP van masjien R80 000
OD tot 30/6/20.5 R60 000
Verkoop 31/3/20.6
VP R3 000
Dep. (reguitlyn) 20%
 Dep. (1/7/20.5 – 31/3/20.6)
= R80 000 x 20% x 9/12
= R12 000
 Verlies met verkoop:

KP 80000
Opg. Dep. (60+12) -72000
DB (31/3/20.6) 8000
Verkoop 3000
Verlies met verkoop 5000
Verkoop van EAT
Masjienerie
Saldo 80000 Realalisasie
rek② 80000

Opg. Dep: Masjienerie


Real③ 72000 Saldo 60000
Dep① 12000

Realisasierekening
Masj② 80000 OD③ 72000
Bank④ 3000

Verl.⑤ 5000
Verlies met verkoop van bate

Real⑤ 5000
Verkoop van EAT
Meer as drabedrag
 KP van masjien R100000
OD tot 31/12/20.5 R60000
Verkoop 31/3/20.6
VP R45000
Dep. (verm.saldo) 20%
 Drabedrag = 40 000
 Dep. (1/1/20.6 – 31/3/20.6)
= R40 000 x 20% x 3/12
= R2 000
 Wins met verkoop:
KP 100000
Opg. Dep. (60+2) -62000

Drabedrag (31/3/20.6) 38000


Verkoop 45000
Wins met verkoop 7000
Verkoop van EAT
Masjienerie
Saldo 100000 Real② 100000

Opg. Dep: Masjienerie


Real③ 62000 Saldo 60000
Dep① 2000

Realisasierekening
Masj② 100000 OD③ 62000
Wins⑤ 7000 Bank④ 45000

Wins met verkoop van bate


Real⑤ 7000
Inruil van EAT
 KP van masjien R6 000
OD tot 31/12/20.7 R4 000
Inruil 31/3/20.8
Inruilwaarde R2 400
Nuwe masjien R10 000
Dep. (verm.saldo) 20%
 Drabedrag = 2 000
 Dep. (1/1/20.8 – 31/3/20.8)
= R2 000 x 20% x 3/12
= R100
 DWS: Wins met inruiling:
KP 6000

Opg. Dep. (4000+100) -4100

Drabedrag (31/3/20.6) 1900


Inruil 2400
Wins met inruiling 500
Inruil van EAT
Masjienerie
Saldo 6000 Real② 6000
Kred. 10000
Opg. Dep: Masjienerie
Real③ 4100 Saldo 4000
Dep① 100

Realisasierekening
Masj② 6000 OD③ 4100
Wins⑤ 500 Kred④ 2400

Wins met inruiling van bate


Real⑤ 500
Sloping van EAT (self)

Ten volle afgeskryf


 KP van masjien R10000
Opg. Dep. R10000

Masjienerie
Saldo 10000 O/Dep 10000

Opg. Dep: Masjienerie


Masj. 10000 Saldo 10000
Sloping van EAT (self)
Nie ten volle afgeskryf nie
 KP van masjien R10000
Opg. Dep. R 8000
Masjienerie

10000 Real① 10000


Saldo

Opg. Dep: Masjienerie

8000 Saldo 8000


Real②

Realisasierekening

10000 OD② 8000


Masj①

Verl.③ 2000
Interne beheer

 grootboekrek. vir elke batesoort:


- voertuie
- meubels
- toerusting, ens.
 besonderhede in bateregister

 bevat alle inligting vir elke spesifieke bate


Openbaarmaking
In SFP
Nie-bedryfsbates:
Sien VB van
FState op
EFundi

In Aantekeninge

In SWVOI
Depresiasie xxx

You might also like