Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 8

Ebw opsommings:

Ekonomiese stelsel-
Ekonomiese proebleem: ons het nie genoeg
hulpbromme om al ons behoeftes en begeertes te
bevreedig nie
Drie basiese ekonomiese vrae:
• Wat sal geproduseer word?
• Besluite moet geneem word oor wat en hoeveel
geproduseer moet word
• Hoe sal dit geproduseer word?
• Besluite moet geneem word oor hoe die produksiefaktore
in die produksieproses gekombineer en ge-organiseerd sal
word en waar die produksie plaas sal vind
• Vir wie sal dit produseer?
• Besluite moet geneem word oor wie die verbruiker is, hoe
dit versprei sal ward en hoeveel hulle daarvan benodig

Elke land maak gebruik van n ekonomiese stelsel


N ekeonomiese stelsel is n stelsel wat n land gebruik om die
ekonomiese proebleem van skaarsheid op te los en om die
ekonomiese vrae te beantwoord.
Daar is 3 tiepes ekonomiese stelsels:
• Seltraal beplande ekonomiese stelsel
• Vryemark ekonomiese stelsel
• Gemengde ekonomiese stelsel
Die produksie faktore en die vergoeding:
• Natuurlike hulpbronne – huur
• Arbeid – lone
• Kapitaal – rente
• Entrepeneurskap - wins

Beplande ekonomie:
In n beplande ekonomiese stelsel aanvaar die REGEERING
volle verantwoordelikheid vir die oplossing van die ekonomiese
proebleem
Kenmerke:
• Regeering beheer produksie faktore
• Aldie gronf en kapitaal word deur die regearing besit en beheer
• Regeering besluit watter goedere en dienste om te produseer
• Regeering aanvaar rol van entrepreneur
• Regeering besluit hoe produksie sal plaas vind
• Regeering besluit wir verbruikers vangoedere sal wees
Voordele:
• Hulpbronne word gebruik vir gesaamenlike voordeel van almal
• Individue kan nie land se hulpbronne misbruik nie
• Die regeerin versprei alle goedere en dienste vir almal oor die land
• Selfse die armste mense het toegang tot noodsaaklilke goedere en dienste en
niemand lewe in uiterse armhoede nie
• Daar is nie n groot verskil in rykese en armes nie
Nadele:
• Die rgeering kan nie vining genoeg alle relavante informasie kry om tr
verwerk en goeie ekonomiese besluite te neem nie
• Daar is n afwesigheid in wins motief en geen spasie vir persoonlike groei in
jou besigheid
- Openbare goedere en dienste is nie verniet nie
Vryemark ekonomie:
Alle ekonomiese besluite word deur private individue geneem, die
regeering speel geen rol in die ekonomie nie
Kenmerke:
• Privaat individue beheer produksie faktore
• Al die grond en kapitaal word deur Privaat individue besit en beheer
• Privaat individue besluit watter goedere en dienste om te produseer
• Privaat individue aanvaar rol van entrepreneur
• Privaat individue besluit hoe produksie sal plaas vind

Voordele:
- Individue is gemotiveerd
Nadele:
- Groot verskil in rykes en armes
- Elkeen tree op soos dit hulself sal baat
- Entrepreneurs betaal dikwels minimum lone
- Openbare goedere en dienste is nie verniet nie

Gemengde ekonomie:
Dit is lande wat n mengsel is van n vryemark- en n beplande
ekonomiese stelsels. Die drie basiese ekonomiese vrae word soos volg
beantwoord:
WAT om te produseer- gedeeltelik bepaal deur verbruikersvoorlrure en gedeeltelik
deur die regeering
HOE om dit te produseer- geddeltilik bepaal deur produseerders en geddeltilik
deur regearing
VIR WIE om te produseer: gedeeltlik bepaal deur koopkrag en gedeelitlik deur
regeringsvoorkeer
Kenmerke:
• Private individiue en die regearing besit gedeeltes van die natuurlike hulpbronne
• Regeering speel n belangrike rol in oplossing van ekonomiese proebleme
• Private besighede en regearing werk saam
• Regeering verskaf openbare dienste
Voordele:
• Verhoog nasionale produksie in die land
• Private besighede en regearing werk saam om rykdom te skep
• Los probleme saam op
• Nasionale hulpbronne word in n gemengde ekonomie benut
Nadele:
• Nasionale hulpbronne word nie altyd benut nie
• Eienaars van n besigheid moet belasting betaal
• Verkeerde besluite Kan lei tot konflik
Globale ekonomie:
Wat is n globale ekonomie?
Dit is die wereld as n geheel en die ekonomiese aktiwiteit word
beinvloed deur die wisselwerking tussen lande en die proses van
globaliseering
Vrye markte: n situasie waar kopers en verkoopers toegelaat
word om vrylik handel te dryf
Kenmerke:
• Vryehandel in goedere en dienste
• Vrye beweeging van arbeid
• Vrye beweeging van kapitaal
Voordele:
- invoere en uitvoere neemtoe
- Groter keuse en verskeidenheidgoedere
- Meer goedere kan verkoop word en meer inkomste kan verdien word
- Vrye beweeging van arbeid
- Verlaag werkloosheid syfer
- Vrye beweeging van kapitaal
- Stimileer investeering in arm lande
Nadele:
- Maak dit moeilik vir produsente in ontwikkelende lande om by te bly met
ontwikkelde lande (bv. As sjokalade in n klein land veerkoop word is dit nie so
lekker soos amerika se ontwikkelde sjokalade nie en dan sal amerika daai land
se sjokalade besigheid oorvat)(goedere en dienste)
- Geskoolde werkers vertrek na ontwikelde lande vir meer werks
geleenthede(arbeid)
Ekonomiese kringloop:
Wat is n ekonomie?
N omgeewing waarin verbruikers en produsente proebeer om die ekonomiese
proebleem op te los
Deelnemers aan die ekonomie:
- Huishoudings
- Bsighede
- Regeering
- (Buitelandse sector)
HUISHOUDINGS:
Huishoudings besit die produksiefaktore (kapitaal, arbeid, natuurlike hulpbronne en
entrepeneurskap)
Besighede:
Besighede se doel is om wins te maak, hul gebruik produksiefaktore wat deur huishoudings
voorskaf word.
Daar is 2 tiepes markte:
- Goedere en dienste mark
- waar besighede hul goedere en dienste koop en huishoudings dit koop
- Faktormark
- Waar huishoudins hul produksiefaktore verkoop en waar besighede dit koop
Reele vloei:
Huishoudings

Goedere en
faktormark
dienste mark

Besighede

- Besighede veskaf goedere en dienste aan goedere en dienste mark. Die


goedere en dienste mark verskaf goedere en dienste aan die huishoudings.
Huishoudings verskaf produksie faktore aan die faktor mark. Die faktormark
verskaf die produksie faktore aan die aan die besighede
Geld vloei:
Huishoudings

Goedere en
faktormark
dienste mark

Besighede
Regeering as deelname van die ekonomie:
Die regearing is ook n deelneemer aan die ekonomie. Die regearing koop
produksie faktore van huishoudings, hulle koop ook goedere en dienste en maak
gebruik van dienste van besighede. Die regearing voorsien huishoudings aan
openbare goedere en dienste soos bv. Infrastrukture en paaie.

huishoudings
Mark van goedere Mark van
en dienste Regeering produksiefaktore

Besighede

N geslote ekonomie is een waar geen handel plaas vind buite die plaaslike
ekonomie nie – vloei slegs tussen huishoudings, beseghede en regeering

N oop ekonomie is waar geld, goedere en dienste ook in en uit die plaaslike
ekonomie vloei ( aldie bo genoemde plus buitelandse sector)

Sektore in die ekonomie:


Primere sector:
Alle natuurlike hulpbronne word uit die aarde uitgehaal
Mynbou, vissery, bosbou, boerdery
- Hulpbronne is skaars
- Ontginning van natuurlike hulpbronne is duur
- Werk vereis fisieke krag
- Maak gebruik van ongeskoolde arbeid
Sekondere sector:
- Betrokke by die maak of produksie van goedere
- Alle vervaardigings onderneemings
Tiepes besighede:
- Fabrieke
- Konstruksie bedryfwerhede
- Elektrisiteit verskaf en water suiwer
Werkers is gweoontlik halfgeskool
Tersiere sector:
- Bestaan uit die verkoop van finale produkte in winkels
Tiepes besighede
-winkels – kleinhandel en groothandel
-dienste sluit in dokters, haarkapers, loodgieters ens.
Verminder besoedeling en sal die hulpbronne vermors nie
Bevat geskoolde arbeid
PRIMERE SEKTOR SEKONDERE SEKTOR TERSIERE SEKTOR

Afgeapte boom Tafel word


Boom word
word na fabriek geneem na
afgekap en
geneem en winkels en
ontneem van
word verwerk verkoop aan
die aarde
na n tafel verbruikers

Vraag:
Vraag word gedefiniheer as die hoeveelheid van n produk of diens wat
verbruikers bereid is om teen verskillende pryse te koop
Faktore wat die vraag na n produk bepaal:
- Die prys van n produk
- Hoeveeldheid geld wat verbruikers het
- Advertensies(reklame)
- Pryse van ander produkte
- Mode *KYK IN
- Weerstoestande
Prys lag – verbruikers gaan meer koop
WERKBOEK
Prys hoog – verbruikers gaan minder koop VIR VRAAG EN
OMGEKEURDE VERWANTSKAP ANTWOORD

V A
KURWE
Aanbod:
Hoeveel produkte of dienste teen n sekere prys verkoop sal word
Faktore wat aanbod beinvloed:
- Prys van produk
- Produksie koste
- Produksie metode
- Aantal produsente
Wet van aanbod:
As die prys lag is sal produsente slegs klein hoeveelhede produseer
wanneer prys hoog is sal produsente bereid wees om baie te produseer
DIREKTE VERWANTSKAP

You might also like