Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 32

REKENAARS, DEEL

VAN JOU LEWE


Graad 11
1
SAGTEWARE
Module 1.4

2
Inhoud
 Toepassingsagteware
 Multimediasagteware
 Kommunikasiesagteware
 Versoenbaarheidskwessies
 Programfoute
 Opdatering van sagteware
 Aanlyn sagteware
 Sagteware vir gebruikers met fisiese
gestremdhede
 Toets en verbeter 3
TOEPASSINGSAGTEWAR
E
Programme wat spesifieke take vir
ons as gebruikers uitvoer

4
Multimedia sagteware
Word gebruik om multimedia-
inhoud te skep of besigtig

Kombineer teks, klank, beelde, tekeninge,


animasies en video om idees oor te dra

Die gewildste manier


om multimedia te skep,
is deur HTML 5 te
gebruik
5
Nuwe tipes
multimedia-
produkte wat na
vore kom

Interaktiewe
multimediahandboeke
geskep vir gebruik op
toestelle soos ’n iPad

6
Kommunikasiesagteware
Om elektroniese kommunikasie
eenvoudig, effektief en doeltreffend te
maak

• E-posprogramme
• Webblaaiers
• Aanlyn kletskamers
• Kitsboodskapsagteware
• VoIP-sagteware
7
VERSOENBAARHEIDS
KWESSIES

8
Redes vir versoenbaarheidskwessies
Elke maatskappy enkodeer data in hul lêers op ’n
ander manier

Sagteware verwag dat data op ’n sekere manier


ge-enkodeer is

As data anders lyk as verwag – fout- boodskap of


deurmekaar onbruikbare dokument
9
Oplossings vir
versoenbaarheidskwessies

Uitvoer (Export) Stoor die dokument in ’n ander formaat

Invoer / ‘Open with’ – maak ’n lêer in


Invoer (Import) ’n ander formaat oop

Kry nuutste weergawe of oorweeg


Opgradeer intekening

Almal in organisasie moet dieselfde


Standaardiseeer weergawe van programme gebruik

10
PROGRAMFOUTE

11
Programfout (software bug) – ’n fout in ’n
program veroorsaak deur die manier waarop dit
geprogrammeer is
Maniere om sagtewarefoute te voorkom
 Toetsing
‘Beta’-weergawes van sagteware word deur publiek getoets

 Aanmeld van foute


Gebruik foutaanmeldingsfasiliteite – dikwels verskaf wanneer ’n
program ‘crash’

 Opdatering van sagteware


Opgedateerde sagteware bevat regstellings van foute wat sagteware beter
laat werk
12
OPDATERING VAN
SAGTEWARE

13
Opdatering van sagteware
Proses om die nuutste korreksies van foute, of
nuwe, addisionele eienskappe te kry

• Kyk in die ‘Help’ of


‘About’-opsies – soek vir
check for updates

• Indien jy aan die internet


gekoppel is, sal die
program self kyk of ’n
opdatering beskikbaar is

14
SERVICE PACKS vs. OPDATERINGS

Service packs Opdaterings


• Versameling van al • Sagteware kontroleer
die opdaterings vir ’n gereeld vir opdaterings
spesifieke • Opdaterings word
tydsperiode outomaties afgelaai en
• Iets van die verlede geïnstalleer

15
AANLYN SAGTEWARE

16
? ‘aanlyn sagteware’ ‘cloud
computing’ ‘Webtoepassings’
.....
Programme word op
bedieners op die
internet uitgevoer

17
Voordele van aanlyn sagteware

• Sagteware altyd op datum


• Jy hoef niks af te laai of te installeer nie
• Neem nie spasie op plaaslike stoormedia in beslag
nie
• Bediener SVE kan baie kragtiger as jou eie SVE
wees – kan kragtiger programme uitvoer
• Voer program uit en kry toegang tot jou data vanaf
enige rekenaar ter wêreld

18
Nadele van aanlyn sagteware

• Benodig internetkonneksie
• Geen internetkonneksie – geen toegang tot program of
jou data nie
• Geen beheer oor datasekuriteit of rugsteunbeleid nie
• Mag dalk ’n maandelikse fooi moet betaal
• Mag dalk nie alle fasiliteite of funksies van rekenaar se
sagteware hê nie
• Kan stadig werk – afhangende van die spoed van die
internetkonneksie
19
GOOGLE DOCS
Gratis sagteware – webgebaseerde
woordverwerker, aanbiedingsprogram en
sigblad

20
Blogs / Weblogs
Toepassings vir skep van
aanlyn publikasies

WordPress Blogger Squarespace

21
Goeie blog-gewoontes

• Hou jou blog vars en op datum

• Interaksie met lesers – reageer op opmerkings

• Trant gemaklik, informatief en interessant

• Gebruik opskrifte en grafika wat die oog vang

• Jy moet opinies hê en dit lug

• Skakel na jou bronne en ander webwerwe

22
Voordele

 Ruil idees uit en kry terugvoering


 Persoonlike en besigheidsgebruike – advertensie en
bemarking
 Gebruik vir hulpforums – mense met gemeenskaplike
belange deel idees
 Gebruik vir sosiale verandering, moedig vryheid van
spraak en uitdrukking aan
 WordPress en Blogger ‘host’ blogs verniet

23
Nadele

 Moet voortdurend opdateer om lesers se belangstelling


te behou
 Antwoorde soms waardeloos
 Aanhoudende vertoon van advertensies (gratis
webwerwe)
 Boodskappe verskyn van mees onlangs tot minder
onlangs – ouer aflewerings raak verlore

24
SAGTEWARE VIR
GEBRUIKERS MET
FISIESE
GESTREMDHEDE 25
Bedryfstelsels bevat instellings en nutsprogramme om
rekenaars meer toeganklik vir gestremde mense te
maak

26
‘Ease of Access’-instellings
o Vergroot ’n area op die skerm
o Teks na spraak (Narration)
o Vergroot muismerker
o Verhoogde kontraste – lees makliker
o Vertoon visuele notas in plaas van geluide
o Sticky Keys, Slow Keys en vertoon van nie-alfabetiese
sleutels op die skerm
o Stemherkenning vir stembeheer / dikteer teks in plaas
van om dit te tik
27
Sticky keys/ Slow keys

Sticky Keys
Gebruik sleutelbord-
kortpaaie of hoofletters
sonder om meer as een
sleutel op ’n slag te druk

Slow Keys
Voeg ’n kort pouse in tussen
die druk van ’n sleutel en die
vertoon van die letter op die
skerm 

28
Baie maatskappye ontwerp sagteware met
soortgelyke eienskappe as wat in bedryfstelsels
ingebou is

Hierdie programme verbeter op


dit wat die bedryfselsel bied

Bv. ‘camera tracking’ – programme speur die


beweging van jou kop na, sodat die beweging van jou
kop, die beweging van ’n muis naboots
29
sintetiseerder

MAGic sagteware

MAGic Screen Magnification Software


Verhoog die grootte van wat op die skerm
gesien word en kan dit hardop met ’n
sintetiseerder lees –
nuttig vir diegene met swak sig 30
TOETS EN VERBETER
GEBRUIK DIE OPSOMMING VIR HERSIENING

31
SKRIFTELIKE MODULE
AKTIWITEIT

32

You might also like