Download as pptx, pdf, or txt
Download as pptx, pdf, or txt
You are on page 1of 12

Tye/Tenses General

Rules
Teenwoordige Tyd(Present Tense)
Ek lees die boek.
1 Verb per
Sentence Verlede Tyd(Past Tense)
Ek het die boek gelees.

Toekomende Tyd(Future Tense)


Ek sal die boek lees.
Teenwoordige Tyd(Present Tense)
Verb + Ek trek my skoene aan.
Preposition
(Werkwoord + Verlede Tyd(Past Tense)
Voorsetsel) Ek het my skoene aangetrek.

Toekomende Tyd(Future Tense)


Ek sal my skoene aantrek.
Verbs starting Teenwoordige Tyd(Present Tense)
with Ek gesels lekker met my maat.

be,ge,her,er,
ver,ont,mis, Verlede Tyd(Past Tense)
Ek het lekker met my maat gesels.
oor.
Toekomende Tyd(Future Tense)
Ek sal lekker met my maat gesels.
Teenwoordige Tyd(Present Tense)
Ek wil sokker speel.
Ons kan vinnig lees.
Helping Verbs
(sal,wil,kan, Verlede Tyd(Past Tense)
moet,mag) Ek wou sokker speel.
Ons kon vinnig lees.

Toekomende Tyd(Future Tense)


Ek sal sokker wil speel.
Ek sal vinnig kan lees.
Teenwoordige Tyd(Present Tense)
Ek is daagliks by die skool.

‘is’
Verlede Tyd(Past Tense)
Ek was daagliks by die skool.

Toekomende Tyd(Future Tense)


Ek sal daagliks by die skool wees.
2 Verbs
happening at Teenwoordige Tyd(Present Tense)

the same time. Ek staan en praat met my maats.

Verlede Tyd(Past Tense)


Connected by Ek het met my maats gestaan en praat.
‘en’
Toekomende Tyd(Future Tense)
Ek sal met my maats staan en praat.
Teenwoordige Tyd(Present Tense)
Ek staan en sit in die sitkamer.
2 Verbs NOT
happening at Verlede Tyd(Past Tense)
the same time. Ek het in die sitkamer gestaan en gesit.
‘en’
Toekomende Tyd(Future Tense)
Ek sal in die sitkamer staan en sit.
Teenwoordige Tyd(Present Tense)
Ek het ‘n sokkerbal.
‘het’ as
possessive. Verlede Tyd(Past Tense)
Ek het ‘n sokkerbal gehad.

Toekomende Tyd(Future Tense)


Ek sal ‘n sokkerbal hê.
Teenwoordige Tyd(Present Tense)
Sentence with 2 Ek begin my boek lees.
Main verbs. Ons probeer ‘n boek lees.

V1= sien,laat, Verlede Tyd(Past Tense)


probeer, durf, Ek het my boek begin lees.
gaan, hoor, Ons het ‘n boek probeer lees.
begin,voel.
Toekomende Tyd(Future Tense)
Ek sal my boek begin lees.
Ons sal ‘n boek probeer lees.
WAND rule:
Teenwoordige Tyd(Present Tense)
Ek lees nou ‘n goeie boek.
Wanneer
As Verlede Tyd(Past Tense)
Nou Ek het toe ‘n goeie boek gelees.
Dan
Toekomende Tyd(Future Tense)
Ek sal nou ‘n goeie boek lees.
Teenwoordige Tyd(Present Tense)
Ek lees ‘n boek om te leer.

Infinitive:
Verlede Tyd(Past Tense)
Ek het ‘n boek gelees om te leer.

Toekomende Tyd(Future Tense)


Ek sal ‘n boek lees om te leer.

You might also like